Isigidi
The All Blacks have batted away the usual cheating claims against their captain Richie McCaw, although halfback Jimmy Cowan admits he can be an infuriating opponent. Continue reading
Met die WP en Rassie Erasmus se agresiewe aanslag om senior spelers te bekom, ontstaan die emosionele vraag onder ondersteuners weereens oor watter provinsie status van ‘n speler aan homself kan toereken. Continue reading
Gaan die Westelike Provinsie se afrigter, Allister Coetzee, dapper wees en JJ Engelbrecht in sy beginspan vir Saterdag se Curriebeker-rugbywedstryd op Nuweland teen die Leeus insluit? Continue reading
SA Rugby het sy kommer uitgespreek oor díe afname wat ondervind word in die getal rugby gerigte skole, veral in die noordelike dele van die land. Continue reading
Met die Boland-stadion wat die begraafplaas van die vorige afrigtingspan van die Westelike Provinsie was, is dit geen verrassing nie dat Saterdag se Curriebeker-rugbystryd teen die Kavaliers deur Allister Coetzee as ’n “sielkundige uitdaging” beskryf is. Continue reading
Stirling Mortlock, Australië se kaptein, moet vanweë ‘n kniebesering uit die res van die jaar se Dreinasieswedstryde uittree. Continue reading
Die agterlynafrigter van Nieu-Seeland, Wayne Smith, ontken dat die All Blacks bloot uit paniek hulle losskakel, Dan Carter, terug op die veld wil sit.
Die 0.21-Leeus se wedstryd teen Boland moes gekanselleer word nadat vier rugbyspelers met die dodelike H1N1-virus gediagnoseer is.
Inhoud deur STEPHEN NELL, Die Burger
Schalk Burger en Adi Jacobs sal moet baklei om hul plekke in die Springbokke se beginspan te herwin.
Inhoud deur J.J. HARMSE
Met die Wallabies as teenstanders in die volgende drie wedstryde in die Drienasies-rugbyreeks, gaan die Springbokke van vandag af met ’n heeltemal nuwe aanslag begin voorberei. Continue reading