I rate the Players as follows:
15 Frans Steyn, 8
14 JP Pietersen, 8
13 Jaque Fourie, 8.5
12 Jean de Villiers, 6.5
11 Bryan Habana, 7.5
10 Morné Steyn, 9
9 Fourie du Preez, 8
8 Pierre Spies, 7
7 Juan Smith, 8
6 Heinrich Brüssow, 9
5 Victor Matfield, 7
4 Bakkies Botha, 8
3 John Smit (captain), 8
2 Bismarck du Plessis, 9
1 Tendai Mtawarira, 8
I gave high ratings, because any Bokke Team who beats the ALL BLACKS deserves high ratings.
I felt that Jean de Villiers missed a cuple of tackles, that being the reason why he scores lowest of the bunch.
I did not consider or rate any of the subs because none of them were on long enough to be rated.
Brussouw was a MACHINE again today
Morne Steyn was dead-eye Dick.
Mossie was outstanding.
Bakkies was brutal
Vic was the line-out maestro
Fourie du Preez was the Master Tactitian, like usual
Juan tackled like a demon
Beast was a beast
Frans Steyn has finally found his position at Fullback
John Smit was Captain Courageous!
What a group of talented and dedicated boytjies !
Morne could have had 34 out of 10 , but because he missed that last kick i down graded him to 11.5
15 Frans Steyn, 7
14 JP Pietersen, 7
13 Jaque Fourie, 8.5
12 Jean de Villiers, 6
11 Bryan Habana, 7.5
10 Morné Steyn, 11.5
9 Fourie du Preez, 10
8 Pierre Spies, 8
7 Juan Smith, 8
6 Heinrich Brüssow, 9
5 Victor Matfield, 7
4 Bakkies Botha, 8
3 John Smit (captain), 8.5
2 Bismarck du Plessis, 9
1 Tendai Mtawarira, 8
Guys how the hell can we find place for Schalk Burger again, surely HB showed us we NEED a fetcher, and hope that Stegman take up the challenge , to emulate Heinrich.
Stem nogal meer saam met jou ratings Super. Behalwe Morne kry 9 en FDP 8.
3. Daar is plek vir Schalk op die bank. As Juan ophou kan hy 7 en HB 6 speel. En dalk kom Schalk weer terug met n bag!
Vandag se span was perfek. Behalwe die bench:
Strauss kom in vir Chilli
Burger vir Bekker
Jano vir Mechanic
Pienaar vir Jacobs
5
Supa , jis jong die gehalte bal wat ons van n erkende fetcher gekry het vandat HB daar is maak my wonder of dit nie die moeite werd is om eerder na Stegman en Potgieter te kyk nie. Schalk is natuurlik n baie goeie replacement vir Bakkies, vervang jou enforcer met n mine sweeper of destroyer.
Ek sien dat Ruan se plek nou weer skrummie is, daarom in n perfect world sonder kwotas sal ek hom as reserwe 9 kies. Anders sal dit ongelukig maar n poc moet wees.
Chilly is okay man , gee die ou bietjie tyd, kyk waar het JS gekom na 30 games. Ek weet julle sal begin moerig raak oor my 30 games vir JS , maar rerig daar was moer baie ondersteuning vir Gary Botha in daai tyd. Die res ken julle.
As Jacobs ten volle fiks is like EK hom.
Bekker kan ver f off wat my betref, Danie Roussouw is my man.
Het vir SAB my mening verduidelik nou die dag. As Brussouw moet seerkry vandag, kies ek Stegmann, want hy vervul dieselfde rol as Brussouw. Maar nie op die bank nie want hy kan nie 7 en 8 speel nie.
Dieselfde met Kanko. As Spies seerkry sal ek Kanko speel, maar nie op die bank nie want hy kan nie 6 of 7 speel nie. Die ouens op die bank moet vir my minstens 2 rolle kan vervul, dus is Potgieter n goeie roep soos jy hierbo noem. Hy kan 6 en 7 en 8 speel. Dieselfde met Schalk.
Wat jy se oor Ruan maak sin, hy kan 9 en 10 dek en dan kan n ou iemand anders op die bank inbring.
Chilli is n kwota. Jy weet dit ook. Hy is nie eers die betse by die Bulle nie. Vir my gaan dit oor meriete, nie oor wat die regering wil he nie. Ek het nie 30 toetse om te wag vir Chilliboy om goed te word nie.
Ek het ook Gary daar gesoek destyds, maar JS het hom darem bewys op CB en s14 vlak deur een van die top hakers in die land te wees.
Chilli is nie eers in die top 5 hakers in die land nie. Net soos Shimange destyds.
Bismarck, JS, Straus, ander Strauss, Tiaan, Kuun is almal beter.
Dis nie omdat ek iets teen Chilli het nie, hy is sover nog net nie goed genoeg nie. As hy sy plek oopspeel deur goeie spel – dan sal ek hom graag verwelkom soos Beast, Habana ens.
Maar kan jy eerlik se Chilliboy is ons tweede beste haker?
6 O ja. Stem saam oor Rossouw ook.
7# Chilli het presies 18 sekondes gespeel, saam met die opdraf.
Kyk maar.
Die res van die tyd het hy gekyk hoe Ruan pale toe skop voordat die eindfluitjie blaas!
Hoe de moer berei dit hom voor vir n permanente plek in die span/
Teen hierdie tempo gaan hy Percy se rekord breek, 103 toetse in 120 minute….
Ek stem saam met jou, n man moet ten minste n sekere tyd op die veld wees om toetserkenning te kry, ek sou se ten minste vir die duur van n volle helfte van 40 minute van die wedstryd
Verder, kan een van julle slimmes vir my verduidelik hoekom Bakkies afgestuur was/
Die ref se hy was onkant.
Ek het daai gedeelte n paar maal gekyk ( 50 ste minuut van die wedstryd).
Bakkies het van die AB’s se 25 af gehardloop, besig om die beweging te volg in die rigting van die bokke se doellyn, en toe tekkel hy vir Smith van agter af.
Van watter kant af moes hy ingekom het as hy onkant was, van sy doellyn se kant af?
Ek verstaan dit nie, help asseblief.
Kyk ook sommer na daai eerste drie van die AB’s , daar was twee forward passes in daai beweging, die finale een na Ross ook.
Hierdie ouens vat dit ewe gelate of is daar iets sinister aan die broei?
Maar lets face it SA het n goed gevestigde span .
Gister kon ons verskeie kere nie deurkom op hul doelyn nie , so Richie weet die telling vlei hulle weer.
For the second Saturday in succession, All Blacks skipper and flanker Richie McCaw refused to offer excuses, praising the current Bok team as among the best he has faced in a long career.
“These guys are right up there among the best I have played against. We made too many mistakes just as we did last weekend. The ball was coming back too slow which left us flat footed.”
by halfkiwihalfpom on Today, 6:14 am
My Ratings
Rock must go 3/10
Mils was crap, has he forgotten that he’s allowed to kick the ball? 4/10
Sivi was sublime, then shocking. A real mixed bag for him tonight 4/10 half the time, 8/10 the other half
Smith and Nonu went alright Both 6/10
Donald was very average, Kicked his goals, but looks like hes shitting himself when he’s underneath a bomb 5/10
Cowan kept on trying those stupid little kicks over the top, that time and time again didnt come off 5/10
Rodders hands let him down, and he isnt the force at the breakdown he used to be 4/10
McCaw was outplayed by Brussouw, 2nd week running, but tackled well 5/10
Kaino. Just Stupid Play 3/10
Ross went alright I thought. Sin binning was a joke, and took his try well 6/10
Thorn was solid, if a little quiet. 5/10
Hore’s throwing was shit, again, did nothing in the loose 4/10
Woodcock and Franks lost the scrum battle I thought, although they improved as the game went on 5/10
Jane, should have been on the field early into the second half for Joe Rok, but wasnt
Luke went alright, big boot for his penalty, looks to take it on himself a bit too much though, and his pass is very floaty 6/10
Weepu, went alright, I would like to see him start next match 6/10
Read, solid. 5/10
Eaton. Didnt get on
Mealamu, lively in the loose, not great throwing, but an improvement on Hore’s. Should start next match 6/10
Afoa. Some Scrums after he came on were very solid, some were very wobbly. Mixed bag 5/10
Cartel’s Tactics 3/10
Why did they insist on running it from everywhere?!?!?!? Last year in Sydney, same tactic, same result. When its on, and the ABs spin it, they look dangerous, and make about 40/50 metres everytime, the problem is, the get turned over at the end of it, and the Boks ended up with the ball on the halfway. If they played it down the other end, then decided to run, even if they got turned over, they would be deep in Bok territory. The players are good enough, they are just playing some of the dumbest rugby I have ever seen by an International team. That’s what makes it so frustrating
Overall 3/10
9 Pietman
Was hy nie onkant met die volgende fase nie? Dis hoe ek dit het. Net na hy Smith geduik het, het hulle hier voor die pale weer n fase opgesit en toe straf hy Bakkies vir onkant spel.
Ek het nou nie die game voor my om weer te kyk nie.
Een van die kommentators het gese Bakkies is gestraf vir n “early tackle” on Smith, maar die ref het duidelik “onkant” gewys.
Daar was defnitief twyfel aan daai geelkaart.
12# sB
Nee, kyk maar, die ref se hand gaan onmiddellik op die oomblik toe bakkies vir Smith tekkel, toe laat hy voordeel aangaan vir dit.
Ek verstaan nie waarvoor dit was nie.
Kyk 50ste minuut van die game stadig weer.
Hellooooooooooooooooo BruVVas……. hoe lyk dit ?
14
Dit lyk goed maar ons is seker elkeen besig met sy eie baleer medikasie. Miskien moet ons n standaard muti skep om almal reg te ruk. Bloody Marys glo baie ouens in, maar dit opsigself vat kwaai guts.
Well done to the Srpingboks AGAIN !!
What a fantastic result……….and I missed all of it, at the wettest wedding I have EVER been too!
Great result…..Bet the Aussies are shaking in their boots!!
Hey Carol,
England test also rained out yesterday, you guys are giving the Aussies a hard time. I love it, hope your team take the Ashes. End of the year we will be at loggerheads when England tours SA.
If Aus lose to you they might slip down below India and even stand a chance of going to fourth spot, with England and SA playing for top spot. I will check the scenarios but it would be awesome to play you guys for the World crown.
16 – Carol,
Hello and Yip…. Ozzmob must be thinking…. this is going to be rather tough !
I see in the SA Newspaper, Rapport, that Robbie Deans (The Ozzie coach) has not arrived in SA yet due to his father’s death…
So that certainly has to put further doubt in the Ozzie minds !!
17 – SuperBul,
Ek het jou Morne Fotos Artikel so bietjie ge-Edit… al die foto’s was bo-oor mekaar gewees… en daar was ook nie ‘n Titel nie….
#17 Hi Superbul, that could be wishful thinking, however we can dream!
They have just started play again….beautiful day today. for cricket
#18 Hi Lekker Broer, those Aussies can start to sweat….That was a great result yesterday, you must have really enjoyed watching The Bulle Boy winning it for S.A !!
Taking Nephew out to lunch now, hope to catch you thie evening perhaps. Have a great day!
Dankie GBS ek is so trots op daai Blou Bul ek kon nie die versoeking weerstaan om sy fotos te plaas nie.
I see that Australia is hoping and sort of warning us that they would be highly motivated to play for their coach in memory of his dad, remember the Brumbies did it successful for Shaun McCay. I wonder if they can handle the heat, there is far to many star players in hot form now in the Springbok team.
Ek gee vir ou Mossie 10 uit 10.
Mossie was baie goed
JdV hetv erg gemis in die begin maar later sterk deurgekom en goed getackel
Kon die Bokke nou weer verder gewen het as daar minder WP ouens in die 22 was?
2 te veel? Mechanic tel nie as WP.
Jacobs vandag weer beter as JdV?
Jean de Villiers is nie n springbok se agterent nie.
25# Soos Spuitnaald Spies? En Chilli?
26# Nee, soos Schalk Burger en Ricky Januwarie
26# Spies was moosa goed Saterdag, veral die tweede helfte.
#26 Nee man broer wat rook jy, Spies was moerse goed die afgelope paar games wat ht gespeel het.
Users Online
Total 242 users including 0 member, 242 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,447,772 Page Impressions
_