Die Toyota Cheetahs afrigter, Naka Drotske, het Raymond Rhule teruggebring as verandering in die beginspan vir die kardinale Super Rugby kragmeting met die Vodacom Bulls, hierdie Saterdag.
Die insluiting van Raymond Rhule wat die vorige week van die bank af moes speel na swak verdediging hom sy plek gekos het, is die enigste verandering aan die beginspan wat die Southern Kings kafgedraf het.
Rhule wat reeds saam met die Springbokke op toer was aan die einde van verlede jaar, na die Britse Eilande, vervan vir Rayno Benjamin op regtervleuel.
Willie le Roux is wel ingesluit op linkervleuel nieteenstaande vrese dat sy hampese spier wat beseer is, hom moontlik uit die wedstryd kon hou nie.
Cheetahs:
15 Hennie Daniller, 14 Raymond Rhule, 13 Johann Sadie, 12 Robert Ebersohn, 11 Willie le Roux, 10 Elgar Watts, 9 Piet van Zyl, 8 Philip van der Walt, 7 Pieter Labuschagne, 6 Heinrich Brüssow, 5 Francois Uys, 4 Lodewyk de Jager, 3 Lourens Adriaanse, 2 Adriaan Strauss (Kaptein), 1 Coenie Oosthuizen.
Plaasvervangers: 16 Ryno Barnes, 17 Trevor Nyakane, 18 Rynhardt Landman, 19 Johannes Prinsloo, 20 Sarel Pretorius, 21 Riaan Smit, 22 Rayno Benjamin.
Datum: Saterdag 1 Junie
Plek: Vrystaat Stadion, Bloemfontein
Afskop: 19:10 SA Tyd (17:10 GMT)
Skeidsregter: Jason Jaftha (Suid-Afrika)
Assistant skeidsregters: Jaco Peyper (Suid-Afrika), Francois de Bruin (Suid-Afrika)
TWB: Gerrie Coetzee (Suid-Afrika)
Kak Span!
Hahaha
(PS! Julle weet seker ek joke net… voor iemand sy gat in ‘n krul trek)
Rhule still needs to work on his defense, it is KAK,
Afrikaanse grappe
Man: “Hallo! Is dit 10111?”
Polisie: “Ja, hoe help ek?”
Man: “Daar is twee meisies wat heavy gewelddadig oor my baklei!”
Polisie: “Hahaha! Nou wat is fout daarme ?
”Man: “Die lelike een is besig om te wen. Maak GOU!!!”
@ Sharks_forever:
Hardloop seun!! Hardloop!
@ Stormersboy:
@ Stormersboy:
How you doing boet???
@ Sharks_forever:
Good thanks man and you?
@ Stormersboy:
good thanks
3: alternative ending as die geveg in die Kaap plaasvind:
“Man: “Die een met die snor is besig om te wen. Maak GOU!!!”
Goed kom ons gesels bietjie rugby, ek sal begin:
Rugby ….
11 @ ben-die-bul:
… is ‘n lekker sport.
Die Bulls….
Weeepeee jou lekka ding!!
Next year is totally going to be our year.
Definitely maybe!
grootblousmile wrote:
Fixed!
14 @ Loosehead:
Hey Vrystaater… soek jy ‘n fight?
If so, stick your head up your own ass, and fight for breath… OK!
Users Online
Total 238 users including 0 member, 238 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,446,866 Page Impressions
_