Firstly we at Rugby-Talk would like to wish all our bloggers a wonderful and prosperous NEW YEAR!

Who doesn’t love humour and laughter around them?

That oddball in your life who makes you smile without any reason, with the quirkiest things to say, that funny bone tingling. So be that person with our Funny New Year Messages, who spreads the celebratory cheer and zeal around with their words.

Happy New Year 2013

 

 

 

 

 

 

 

 

 

I did however feel there should be some serious messages in our thoughts for all our friends and their families, so below is many messages for you to use or don’t use.

  • Usher in the New Year with not just new clothes but also with a new thinking power and a new soul.
  • Do not let you vices take control of you or you will have soon have lesser friends and loved ones around you to celebrate your New Year.
  • End each year with some good lessons and start a brand new one by showing that you have learnt lessons of the past well.
  • Gather valuable experience and acquire more wisdom as years pass on.
  • Move on with the years as dwelling in the memories of the past might cause you to miss out on golden opportunities of the present.
  • New Year has brought another chance for you to set things right.
  • Ring in the New year and ring out the vices in you.
  • Let go of the old year and the worries of the future as you welcome the New Year  Open up a new chapter this New Year and fill it up with pages that are worth reading by the end of the year.
  • It is foolish to overlook the opportunities presented to you in the New Year by crying over those that you have missed in the last year.
  • Wish that you bring happiness and pleasure to people around you and be the pillar of support when they need you.
  • Choose your actions and words wisely this year so that you are remembered as a good human being, a great friend and a true guide when you end this year.
  • May you be blessed with the power to spread good cheer and smiles all around in this New Year!
  • Most of us spend the first day of the year living in regrets for things not done and cracks not filled in the year gone by. Spend the day on a happy note by pledging to set things right.
  • Usher in the New Year by not looking at the errors done in the past but the potential that the future holds.
  • Leave behind old chapters filled with pages of worries, jealousy, anger, hatred, ego and pride and begin the New Year on the note of happiness, humility, modesty, amity and kindness.
  • Start afresh and pursue things with vigor if you want to make your dreams come true in the New Year.
  • When you start the year let it be the start of the phase of learning to be a good human being.
  • It is never too late to bring in the change that you always want to see around you. Let this New Year be the one that will see you being at the forefront of introducing new ideas and new concepts to make the world a better and safer place.
  • You cannot ring in the New Year by thinking about disappointments and unrealized dreams of yesterday. Fill up your thoughts on New Year’s Day with not about what you have attempted but failed in realizing but in things that are still possible to achieve.
  • You are never defeated by life’s cruel circumstances until you abandon hope and give up your confidence. Stay hopeful and confident in this New Year.

Back to the humour side of things we would like everyone commenting to post a something you found that is funny or something that you experienced which you would like to share with us, just remember if it is video content it would have to be YouTube video clips in the comment, by means of just adding the relevant YouTube URL (clip web address).

The first comment I make will be one of the funniest short movies ever made, some of you will know it and some not, I am sure it will however give you a good LAUGH, It is called DINNER FOR ONE.

And just for those who may not know the Following short text’s meanings: LOL – Laughing out Loud, LMAO – Laughing my Ass off, RPTFLMAO – Rolling on the floor Laughing my Ass off, ROTFLMFAO is the same as the Rolling on the floor Laughing my F**ing Ass off. USE IT DONT USE IT.

79 Responses to New Year Countdown in South Africa – So let’s hit 2013 Laughing Out Loud

  • 61

    Around the world fire display for 2013. Nothing from South Africa though.

    http://www.youtube.com/watch?v=4IOKKPrWo5E

  • 64

    Okay it is showing last years for NY, but the youtube clip did say 2013.

  • 65

    GBS as jy hier is , ek weet nie meer hoe om artikelshhh op te sit sonder probleme nie, het uit voeling geraak. Kyk of jy die draft oor more se Krieket wil gebruik.

    Sterkte vir die Jaar en mag R-T net groei en groei.
    Dankie vir Jou en almal wat aan my die beste Rugby leesstof gee al kan ek nie altyd self kyk en deelneem nie.

  • 66

    65 @ superBul:
    Vrind, is jy nog hier rond?

  • 68

    67 @ superBul:
    Waarmee sukkel jy met die plaas van Artikels?

    Sukkel jy met die nuwe manier van Pictures plaas?
    Ek het jou artikel geplaas.

    As jy weer ‘n Artikel will plaas (het lanklaas ene van jou geplaas gesien), dan bel jy my en ek praat jou net vinnig deur die nuwighede… en so paar goed wat ek graag verander wil sien oor die algemeen.

    Ons was vandag na die skoonfamilie se plaas toe (daar naby waar ek jou langs die pad gekry het een keer)… bietjie daar gebraai by die plaasdam, so tussen die donnerbuie.

  • 69

    @ grootblousmile:
    Ek sal so maak, ek bel jou vanaand na 2, joke net.

    Lekker gekuier?
    Ons het baie goed gedoen by die padstal, vrek baie mense van daarbo in GP het uitgechicken hier by ons hitte.
    Ouens wat in Satara geboek was tot Saterdag het gister stert tussen die bene koue wereld toe gevlug.
    baie , en ek bedoel baie het hul vakansietjie kort geknip by Swadini, te warm.
    Moet se dit was werklik die ou Hoedspruit , tussen 37 en 42 grade

  • 70

    69 @ superBul:
    Ons het so paar ernstig hittige dae gehad, maar vandag was bewolk en natuurlik die reen bring die temperature af.

    Ons het ‘n snaakse somer sover, baie nat en relatief koel vir ‘n somer. Was net ‘n handjie vol dae wat ons werklik gesweet het sover hierdie afgelope paar maande.

    As mens nie Aircon het in jou geweste nie, soek jy vir kakkas…. en natuurlik, as jy nie ‘n swembad by jou huis het nie is jy half-flokken-stapelgek… want dit moet ‘n lafenis wees om net nat te word en effe af te koel elke halfuur… hehehe

  • 71

    grootblousmile wrote:

    want dit moet ‘n lafenis wees om net nat te word en effe af te koel elke halfuur…

    stem saam, ander oplossing is n yskoue ennetjie ….. ek mind ook nie om die mikro sproeiers skoon te maak nie. Met die feesgety het ek al n paar keer my hemp afgepluk , die ding is in elk geval sopnat gesweet. Dan is so mikro sproeiertjie net die ding op jou lyf.
    Elke aand is dit natuurlik reguit swembad toe.

    Ons het ook n deurmekaar jaar met die weer.
    Vandag vrek warm, sterk wind, donderweer, geen reen maar tog afgekoel.

  • 72

    71 @ superBul:
    Jaaaa, daai mikro-sproeiertjies is seker brood-nodig daar by jou!

    Anyway, voel vanaand soos ‘n Sondag… en more gebeur allerhande dinge… nuwe dame om te gaan oplei by die Begrafnisondernemers… en die res behoorlik onder my duim te gaan plaas vir 2013.

    Ek is mos ‘n control-freak… so hulle sal dit my manier doen of ‘n toontjie klap na elders.

    Ek het die begrafnisgedoente vir ‘n appel en ‘n ui gekoop, basies net betaal vir die waarde van al die roerende bates wat ‘n Buick Lykswa en ‘n ander verwyderingsvoertuig, klomp meubels en 2 rekenaars en 12 lykvrieskaste ingesluit het. Wil nou hierdie week nog ‘n Mercedes Lykswa en so paar spesifieke begrafnisgedoentes aanskaf… het klaar ‘n Wit Mercedes Lykswa in gedagte (out wat finansieel in die knyp is).

    Snaaks hoeveel mense oor die feestyd poer in hulle moer selfmoord pleeg… ons het so klompie van hulle begrafnisse gedoen oor die feesseisoen.

    Moet nou ook, saam met my vennoot, nog Binnelandse Sake se Begrafnisondernemers eksamentjie gaan looi êrens in Januarie.

    Gelukkig hoef ek nie naby ‘n enkele lyk te kom, of met die familie te werk nie, dis my vennoot se joppie… ek hanteer AL die finansies (want dis my geld wat ek daar ingesteek het).

  • 73

    72 @ grootblousmile:
    OK, ek is uit… soos koekies in die weeshuis.

    Groente van deur tot deur.

    Goooooooi Mieliessssssss!

  • 74

    @ grootblousmile:
    o donner watse besigheid het jy jou nou in begewe…
    Ek het n “appie” by Telkom gehad wat by n begrafnis ondernemer geloseer het, daar word toe n oom geskiet en beroof , een enkele skoot op kort afstand deur die hart. Hy se toe vir my ek moet die lyk kom kyk, fark , wat my besiel het om in te stem weet nugter. Ek het 3 nagte nie geslaap nie. Die oom was ongeskonde net n klein gaatjie in sy bors maar daai bleek gesig was een te veel vir my. Spook se moses.

  • 75

    grootblousmile wrote:

    Ek het die begrafnisgedoente vir ‘n appel en ‘n ui gekoop,

    beste naam wat ek nog ooit vir n begrafnis onderneming gesien het was die een in Phalaborwa. Happy Events Funeral Parlor.

  • 76

    74 @ superBul:
    Kom ek stel dit so… 7 begrafnisse ‘n maand en ek trek al ‘n salaris van R 15 000.00 per maand. Ons doen heelwat meer begrafnisse as dit, sonder pyne. Dit, vir die hanteer van klompie finansiele transaksies en so bietjie oorhoofse beheer, tussen my ander gewone goed deur.

    Daar’s geld in die bedryf… en ALMAL moet dooi, maakie sakie hoe sleg of goed die ekonomie is nie… hehehe

    Het self al klompie lyke in my tyd gesien, veral as prokurower waar ek gereeld lyke moes gaan uitken saam met die familie. Slegste was toe ek 7 van my troepe se lyke moes gaan uitken na hulle in ‘n motorongeluk oorlede was, na Sport op ‘n Woensdag. Ek moes as hulle offisier ook die nare takie verrig om die families in kennis te stel… as jongman van 20 was dit nogal groot stories gewees.

  • 77

    75 @ superBul:
    Ons besigheid is INTEGRITY FUNERALS… wel eintlik Geldenhuys and Malan Investments (Pty) Ltd trading as Integrity Funerals.

    Met ander woorde, ek het ‘n Privaatmaatskappy laat stig (hulle is nog besig daarmee)… en al die geldjies wat ek ingestoot het reflekteer as ‘n leningsrekening in my naam by die Maatskappy… dit moet nog terugbetaal word saam met rente ook, belastingvry…. hehehe

    Ek het ‘n kop vol planne… te min tyd in my leeftyd om alles te doen…. hahaha

  • 78

    @ grootblousmile:
    jY IS nog jonk so werk maar bietjie, maar onthou om tyd te los om te “LEWE”, weg van die gerol van geld en tille.

  • 79

    78 @ superBul:
    Ja… mens MOET die soet van die lewe proe en behou… balans is alles.

    As die nuwe besigheid so voortgaan verhaal ek my aanvanklike belegging plus rente binne 7 maande… daarna is die res soos manna uit die hemel… en my beleggingsgeldjies is veilig terug in my sakke.

    … dan soek ek nog ‘n nuwe geleentheid…. en ek beheer alles rustig vanuit my kantoor by my huis….

Users Online

Total 575 users including 0 member, 575 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm