Overall Career of Graham Henry

Played 68

Wins 58 85.3%

Losses 10 14.7%

  He never lost 2 in a row to the same opponent.

Under him NZ scored 283 tries in 58 matches at 4.87 per match

Conceded 95 tries in 58 matches at 1.64 per match

 

vs Tri Nation Partners

Played 26

Wins 18 69.2%

Losses 8 30.8%

SA won 5 of the 8 he lost in the 3Nations

Teams faring the best against Graham Henry’s All Blacks

SAF played 13 won 5 lost 8

AUS played 13 won 3 lost 10

The only other team to beat his All Blacks

FRA played 8 won 2 lost 6

18 Responses to If for one moment you thought it is a easy job….

  • 1

    SA in the same era

    Jake Whites career plus Peter de Villiers up to now
    Played 71
    Wins 48 67.6%
    Losses 22 31.0%
    Draws 1 1.4%

    Lost to
    New Zealand – 8
    Australia – 7
    France – 2 plus 1 draw
    England – 2
    Ireland – 2
    BIL – 1

  • 2

    Jene maar sy rekord lyk goed

    SCARY!!

  • 3

    Maar ons kan hom bietjie seermaak. As ons Saterdag wen gaan PdV 3/2 op teen hom. So baie mylpale kan bereik word. Dit is ook hoog tyd dat ons bietjie “catchup”

  • 4

    WOW, nee kyk. Daai is ‘n goeie afrigter.

  • 5

    He said to judge him on the world cup, he fell out in the 1/4 finals, their worst result ever.

    On The Rugby Club last night, Kafer spend few minutes highlighting the fact that the only game plan the guys had on Saturday is to play negative…

    He is becoming stale and the team is showing it.

  • 6

    Hello Koos,

    How are you?

  • 7

    More almal.
    Dis 8:15 hier en die sonbesies sing al!
    Gaan weer diep in die dertigs wees vandag, so ek gaan maar my biersak en rooster pak en daar op die erf onder die bome by die rivier sit totdat die rugby vannag begin.

    Heng, maar die spul is suur daar op keo, so pas vinnig gelees, gaan redelik vinnig, meesal kort garings daar deesdae 🙂

  • 8

    Pietman, Daai plek is morsdood op die oomblik.

    Ek gaan self so ou biertjie drink as ek by die huis kom.
    Nou 7:30 in die aand. Nog helder daglig daar buite, en moerse warm. Lekker man.

    🙂

  • 9

    Ed, sterkte met die sitebouery, jy en GBS doen baanbrekerswerk.
    Ek glo dit gaan n moosa sukses wees.
    Ons ander lede is trots op julle…..wens net dit was al klaar!
    Voel amper of ek sit en wag vir my nuwe huis om voltooi te word.

    Nee wat broer, ek het geen belang om eens op keo te gesels meer nie, kyk net so af en toe wat skinder hulle van ons……ek sien Katman se hy is bly ons het ‘gef@kkof (sy woorde), hy se ek en GBS was die grootste kukmakers op keo 🙂

    Maar wanneer julle reg is, sal ons daar toesak en gaan ‘groet’….ek wil nog een slag Grant se moer vloek….
    Terloops, hoe het Carol te wete gekom van die nuwe site, jy of GBS haar gese?

  • 10

    Pietman,

    Dit is ‘n groot plesier. Ek geniet dit eintlik. Het vandag vir my 4 boeke ook gaan koop oor PHP en My SQL.
    Ons kan nog een keer gaan groet op Keo as alles reg is hier. Net so vinnig bye “fokkers” of iets. Katman se hele moer.
    Onthou dit net. Sal hom dadelik ban as hy hier wil aansluit.

    Ek dink GBS het vir Carol gesê. Sy is cool.

  • 11

    #10 Ed
    Ja, ek is bly Carol is hier.
    Ek moet net vir Blhoo nog laat weet, die ou is maar eensaam daar.
    Sal TonyM ook se, en hom vra om bietjie vir ons te skryf.
    Hulle twee ken beide ook vir Khaki, ons klomp het saam Oranje-Unie teen Khaki-hulle (Namakwa-Unie) gespeel toe ons op Upington was. Tony en Blhoo was dieselfde tyd in 8 SAI, saam met GrootSchalk Burger.
    Ek glo hulle sal graag ook hier wil saam gesels.
    En Tony het baie goeie inligting oor die Oos-Kaapse rugby en die binnekringe van Saru.

  • 12

    Pietman,

    Dit is reg so. hierdie is ons almal se blog. As jy iemand wil nooi , nooi hom. Jy kan hulle nou al nooi met e-mai. Sê net vir hulle dit is net tydelik, todat ons die hoof blog reg kry.
    Hulle kan solank kom kak praat saam ons manne.

  • 13

    Op ‘n manier moet ons vir BDB ook hier kry. Goeie ou daai.

  • 14

    Jy weet Pietman, soos Koos tereg gesê het: Met hierdie website, is daar basies 24 uur per dag iemand wat dophou, so niemand sal kan moeilikheid maak nie.

  • 15

    Cheers vir eers. Ek gaan nou huis se kant toe staan.

  • 16

    12# Ed
    Ek sal Tony laat weet, moet net sy mail addie weer kry, my adreslys verloor toe my hotmail ge-hack was daai slag.
    Weet nie hoe om Blhoo te kontak nie, sal hom n boodskap op keo moet los, of hom bel in Northcliff. Hy het daai groot Shell Diensstasie in Roodepoort, miskien kan K9 sommer daar aanry, dis nie ver van sy huis nie. Ek sal hom sy naam gee.

  • 17

    15# Sien jou Ed, ek moet ook begin ry voor die kwaai hitte toeslaan.
    Probeer vanaand die rugby tellings hier gooi asb.

  • 18

    Klink goed Pietman.

    Wil so bietjie vroeër die bed slaan vanaand. Ek glo die scores sal teen alle tye op hoogte wees.

Users Online

Total 37 users including 0 member, 37 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm