The Cheetahs have unveiled their new PUMA kit which they will wear during the Vodacom Super Rugby, Vodacom Cup and Currie Cup tournaments.
The contract with PUMA runs beyond 2014 and includes PUMA providing full technical kit for the team. The deal marks PUMA’s first appearance as a kit sponsor in Super Rugby.
The PUMA kit will be worn by the Cheetahs, as well as all affiliated teams and unions of the Free State Rugby Union.
“We are indeed very happy and proud to be associated with a top brand like PUMA,” says Harold Verster, managing director of the Cheetahs.
“We feel that both entities will benefit tremendously from this new relationship. The Cheetah brand is very popular and will grow from strength to strength with PUMA as the apparel sponsor. We look forward to this exciting new relationship.”
PUMA SA marketing director Brett Bellinger said “We are proud to have developed a relationship with the Cheetahs and the Free State Rugby Union. This agreement follows on other major rugby announcements that PUMA has had in recent months including the signing of the Irish Rugby Football Union, the Namibian Rugby Union and the Eastern Province Rugby Union. It marks the signing of PUMA’s first Super Rugby side and further displays PUMA’s intent on developing our rugby business to its full potential. We look forward to an exciting first season with the Cheetahs and FSRU.”
The Cheetahs will make their first appearance in the new kit during the Vodacom Super Rugby.
@ smallies72:
Hahaha ek like die site vandag , jy kan sien dinge warm mooi op.
Ek gaan nou eers uitlog
sien more
superbul.ek het glad nie n dislake in die cheetahs nie,net somtyd lekker om hulle fans kwaad te maak.die fans is ongelooflik loyal.se mens iets van naka is daar drama.maar my ware haat le by die aussie spanne.
@ Piet visagie:
Nou daar het ons nogals iets in gemeen piet daai klomp bandiete check ek glat nie net een span wat ek minder as hulle laaik en dis die thieving guppies
Die cheetahs like van wen in durban,ek dink die naweek gaan hulle die sharks pap duik..die span wat ek die minste kan verdra is daardie warathas.klomp vuilgat spelers met helse egos.
@ Piet visagie:
ja stem dieTahs is nie my favorites nie
@ Piet 45, Ha Ha ja nee Piet, ek dink vra maar enige weepee suopporter, en julle sal met ‘n lied in julle vuil harte ‘n paar vol stands ruil vir net een van ons blink koppies!!
More Supa, man, jy werk in ‘n moer lekker omgewing… Dis ook my passie, ek pak lag lag die koelbox, laai die kamera, en daar terk ek en vroulief bos toe vir bietjie R & R. Niks lekkerder as om in my willetuin te wees nie, en om kaalpoot, en topless te wees nie. Waar presies is jy?
Ai, net jammer jy het op jou kop geval toe jy klein was, en sedertien lieg jou ouers vir jou, en daarom is jou kop deurmekaar. Al hoe ek kan verklaar, dat jy ‘n flou nul supporter is. Kyk ‘n Cheetah pas darem baie beter by jou omgewing in of hoe?? Lol Lekker dag
@ Piet visagie:
Enige span bandiete waar vuilgat gitau in is
@ Cheetah4eva:
Eish ou maat ek is hier in die hartjie van WILD, wilder as die wiltuin. Ek is bly ek het so vroeg op die kop geval nou is alles wat moet werk los en loop smoooth.
NS. dit is off course Hoedspruit
@superbul Ha Ha, jip, Hoedspruit is ‘n lekker omgewing, was jy al noord na Gonarezhou in Zim?
My ex swarrie doen film werk daar, ek was laas Junie 2009 daar, en wil weer daar draai, dis ook lekker wild daar.
sterkte vir die naweek
Users Online
Total 56 users including 0 member, 56 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,435,380 Page Impressions
_