Coach John Plumtree says that Ruan Pienaar will be used at scrumhalf for the Sharks for the rest of the Currie Cup.Plumtree, relieved after the log-leading Sharks edged out the challenging Free Staters 24-13 at King’s Park on Saturday evening, said it was time the some order and stability returned to Pienaar’s rugby life.
Pienaar has been shunted between scrumhalf, flyhalf and fullback for the Springboks and his rugby has suffered. Bok coach Peter de Villiers reportedly said at the weekend that he still regarded Pienaar as South Africa’s best flyhalf although he has been replaced by Morne Steyn and his prodigious boot.
Pienaar wants to be a scrumhalf and Plumtree is happy to accommodate him.
“Ruan needs to start feeling good about his game and the game of rugby again. Circumstances (an injury to Juan Martin Hernandez) may result in him having to play at flyhalf again but the plan at the moment is to use at scrumhalf.”
Pienaar took over from Charl McLeod at scrumhalf against Free State and he became increasingly more influential as the Sharks resisted a strong Cheetahs’ revival to win.
Plumtree said he had heard not a word from the Springnok coaching staff about Pienaar.
“They all on holiday, aren’t they? he asked with a smile. “I’m working.”
@isigidi – Sjoe manne MS het nog net 9 games gespeel, dink net JvdW het about 15 gekry om te ontwikkel en Frans Steyn omtrent 30 en Ruan na meer as 20 het nog nie eers n vaste plek nie, wees eerder bly oor die stabiliteit wat die ou vir die Bokke bring en kyk maar hoe mooi breek hy , daar moet net meer vertroue en opvolg wees dan sal julle pere(driee) sien.
@superBul – Nee ek kla nie. Ek’t hard geskree vir sy insluiting in die Bok span toe RP nog daar was. Wedstryd wenner is hy en hy’t dit oor en oor bewys.
30 @isigidi – Presies, kyk na wat ek geskryf het by #19. Maar onthou, soos superbul sê, MS het nog net 9 wedstryde gespeel, so gee die man ‘n kans. Hy het in sy eerste jaar reeds baie meer vermag as baie ander. Saam met Brussow, ons vondse vir die bokseisoen.
Maar om brussouw te akkomodeer moet ons die skrum swaarder kry.
John Smurf moet terug haker toe en ieamd soos Danie R op 7 flank.
Dis bitter onregverdig teenoor Spies en FDP om die bal te kry as jou skrum teruggaan.
@bdb –
34@Stan – Juan of Burger op 7 flank, dink ek.
Juan is uit vir die jaar en Burger is nie n 7 nie….Wannenburg is n beter opsie.
@bdb –
Julle overrate darem maar heeeeltemal vir MS. Nou is hy die mees gevreesde loskakel in wereldrugby????? Sak Sarel 😯
37@K9-MonsterLeeu – K9, dankie dat jy ons reghelp: Rose is eintlik die mees gevreesde losskakel in wêreldrugby … en hy word glo die meeste gevrees deur sy eie span, die leeus. 😉
Wel wie is dan?
Tussen hom en Fransina kan jy nie n fout teen hulle maak binne 60m nie….
@K9-MonsterLeeu –
36@Stan – nee man, ou Stan, Pedri is dalk goed vir so 20 minute, maar dit is dit. Dan eerder Dewald, hy is ‘n speler vir die toekoms. Deysel ook dalk.
Hey, ek hou nie van die ou gedeelte nie!
Ja, daar is baie beter flanke, maar ek kyk spesifiek na gewig om die skrum swaarder te kry.
@bdb –
41@Stan – skuus … meisie ? 😉
41@Stan – o ja, my vriend, as ons gewig soek om die bokskrum swaarder te kry, dink ek ons moet vir Januarie daar sit …
Mmmm. ou soos vir bejaard.
@bdb –
Nou waar is die res van julle se fotos? Skaam, bang of wat?
The pool code for Talkers @ R-T is junkbass
Current members
Player Name
1 AB Bullsbok
2 Boerboel
3 carol
4 croc
5 EEE
6 Ex Player
7 Hef
8 KingPaul
9 Pietman
10 Pokkel
11 Pollie
12 SA Barbarian
13 scrumsaam
14 Snoek
15 superBul
Users Online
Total 214 users including 0 member, 214 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,441,730 Page Impressions
_