The Sharks will be biting their nails about the fitness of steamrolling loose forward Willem Alberts for the next few days.
Sport24
Alberts is doubtful for Saturday’s Currie Cup match against Western Province in Durban.
The match will determine which team finishes the first round at the top of the Premier League log.
Alberts, who has been making an impression with his storming runs this year and his ability to bump off opponents, sustained a leg injury in last Friday’s win over the Leopards in Phokeng.
While x-rays did not reveal a fracture, team doctor Ewoudt van der Linde said that further tests would be conducted to determine the nature of the injury. Alberts did not train on Monday and his first possible involvement this week may be Thursday’s contact session.
Good news for the Sharks is that Springbok No 8 Ryan Kankowski may well be released to play against WP. He has been out with an injury for the past few weeks, but is fit and may be a key player in the showdown between the top two sides in the Currie Cup.
Prop Eugene van Staden, fullback Louis Ludik and flyhalf Patrick Lambie sustained light injuries against the Leopards, but should all be fit by Saturday.
Sharks coach John Plumtree said he was delighted that his team could follow up a good performance against a “big” side like the Lions with an equally impressive one against the Leopards, who are among the so-called smaller unions.
“We struggled against the Pumas after beating the Blue Bulls earlier in the season. That is why I wanted us to follow up a victory over one of the big unions with another one against a small union,” said Plumtree.
“We had good rhythm on the defence and the hard work in training reaped rewards. We made some good tackles and that was nice to see.”
Alberts, in particular, made some big tackles and Plumtree would therefore like to see him in action against WP.
The one negative aspect that Plumtree wants to address is the large number of penalties conceded.
“Our discipline will have to be excellent against WP,” he said.
Het jy gesien hoe hoog rate hulle vir Watermeyer?
29@ superBul:
Lyk maar vir my OK…
O dankie, ek het seker nou weer onlangs `n ou berig gelees wat dit laat blyk of Standertjie homself dalk in die beginspan bevind. Ek hoop net al die manne is nou al die beserings baas. Dis `n vrot seisoen hierdie. En vir wat is Wilhelm op die bank? Die Kwas kan `n klomp vente wees.
@ superBul:
Wie is “hulle”?
@ Die Blou Kuberruim Wandelaar:
SARugby.com, hulle reken hy het Springbok reg oor hom geskryf. Maar hulle vergeet Bul senters word dubbel so erg gekritiseer.
30@ Die Blou Kuberruim Wandelaar:
Ou Vat-‘n-Velle gee so bietjie baie strafskoppe af en sy opsieneming kort werk, maar die man try hard…
O ja, Marnus Schoeman is die man se naam.
@ grootblousmile:
nou het jy my verloor wie is daai
35@ superBul:
Saterdag wat verby is, was die 1ste behoorlike wedstryd wat ek Watermeyer sien speel het… hy was besig en sterk…. voor dit was hy vir my lig in die broek en net ‘n bash-up senter, niks meer nie.
38@ superBul:
Van Velze… die Agsteman
Van Veldze, magtie maar die man klim in, gee kans as hy ondervinding het sal hy slimmer wees.
@ superBul:
Ja. Vreemd. Hulle sal mos liewer met Juan de Jongh begin op buitesenter waar die kind wanneer laas gespeel het? en met `n toets teen die All Blacks nogal in die beginspan. Ai. Dalk moes Wynand Olivier Hapbanana agtervolg het WP toe.
Daai jong manne is maar eers hierdie jaar ten volle onder Pieter Roussouw, gee kans hulle gaan ons dalk nog verbaas
@ grootblousmile:
Hy was baie goed teen die Luiperds het ek gedink.
@ Die Blou Kuberruim Wandelaar:
Jy sien mos hoe loaf Habana nou, glad nie n goeie roep nie.
44@ Die Blou Kuberruim Wandelaar:
Eishhhhhhhh, die Luiperde het 5 drieë gedruk tussen ons middeveld deur…. Walter Karrevaan Venter wat nou vir die Luiperde speel het telkens deurgekom daai laaste 30 min.
Fourie du Preez sees him as his ideal successor, Springbok coach Peter de Villiers says he is a player “you can go to war with”.
Nou vars nuus op Sport 24
Wat dink julle ouens van Gerhard vd Heever tot dusver? Sy tweede drie teen die Luiperds het ons vertel waarentoe die mannetjie in staat is. Ek sien ook hy soek bietjie werk. Daar kort nie toewyding nie, of so dink ek maar hier van die kantlyn af.
@ grootblousmile:
Dit was vir my asof die Bulle ophou speel het in daai laaste 30 min. Amper gewerk teen die WP. 😆
@ grootblousmile:
Eish. Es warrr bas. Maar op die aanval baie goed gelyk.
48@ Die Blou Kuberruim Wandelaar:
Gertjie is goed maar steeds effe verdag op verdediging…. maar hy sal net beter word
@ superBul:
haha, ja ne. Kophou vullietjies
@ grootblousmile:
tenminste net `n “patroon” probleem en nie tekkel-tegniek nie. Ek sien hy verlaat af en toe sy laan om bietjie te gaan koekeloor daarso. Dan kom die skuim deur op sy buitekant.
Mayfork… kyk hoe laat stap die klok… wees gegroet.
In die huis het Handbriekie kuiermense, so ek moet seker maar ‘n oog gaan gooi en nice wees… dis mos maniere of so iets…
@ superBul:
Oorlog toe vat? Gee my liewer `n Bakkiese en Potgieters.
Ja ek gaan ook maar vroeer doeks as altyd
Sal weer chat, Kuber
@ grootblousmile:
Ek sukkel maar self met daai etiket stories. Ek het nog die ou weergawe. Okei, koebaai, ek waai ook. Lekker aand manne.
Totsiens.
@ superBul:
Dankie Ou Bul. Laat hang daai horings laag 🙂
Users Online
Total 157 users including 0 member, 157 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,332,447 Page Impressions
_