Stormers (9) 33 / 9 (6) Bulls (Final Score)
The DHL Stormers and Vodacom Bulls did battle in Super Rugby 2016 at
DHL Newlands, Cape Town at 17:15 SA Time (15:15 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Stormers:
- Penalties – Robert du Preez (4)
- Drop Goals – 0
- Tries – Robert du Preez (1), Eben Etzebeth (1), Scarra Ntubeni (1)
- Conversions – Robert du Preez (3)
Bulls:
- Penalties – Francois Brummer (3)
- Drop Goals – 0
- Tries – 0
- Conversions – 0
Teams:
DHL Stormers |
Vodacom Bulls |
27 February at 17:15 SA Time | |
|
|
Referee: Craig Joubert (South Africa)
Assistant Referees: Rasta Rasivhenge (South Africa), Cwengile Jadezweni (South Africa)
TMO: Christie du Preez (South Africa)
This was the best performance of Robert du Preez’s career imo… if he can perform consistently at this level the Stormers’ flyhalf problems might be over.
The next thing they must do is to get Brendon Thompson on the bench… together with Zas, Schikerling, Justin Phillips , Daniel du Plessis and flanker Jacques Vermeulen they are the future of Stormers rugby and they all should get game time at some stage during this season.
If Etsebeth and du Toit can stay fit they are going to dominate this tournament… in fact, they are probably the only 2 real world class South African players in super rugbyat the moment.
nortie wrote:
Ben is waarskynlik besig om die game oor en oor te kyk of hy nie dalk iewers iets kan sien waar die skeidsregter die bulle benadeel het nie… of miskien die vlagman.. of die tv ref….. ek is seker hy sal een of ander tyd iets kan vind.
Ek vind dit eienaardig dat mense nou glo dat na die swak game moes paige nooit n bok geword het nie en dat hy dit nie verdien het nie (hy het n baie kak deal van meyer ontvang), met daai selfde standaarde na gister se game moes koch ook nooit n bok gewees het nie… Belaglik man.
De jong was goed en verseker die beste senter op die veld. Maar ook waneer hy die bal vat, sit hy hom elke keer net onder die arm en hardloop vorentoe na die naaste ou (hoeveel bal het kotze gekry?)…. Dit is redelike lae standaarde wat ons vir onsself stel as ons teen die kiwis wil kompeteer in “hardloop rugby”.
Die game was gewen en verloor by die voorspelers waar die bulle in die tweede helfte nie n lynstaan of skrum kon wen nie, en teen die tyd wat die ouens dalk iets kry was hulle “shell shocked”.
Ek dink ook die stormers losvoorspelers sal hul game moet lig as hul die jaar wil kompeteer, maar die vaste vyf sal weer maklik die suid afrikaanse konferensie algeheel verseker.
Dit gaan maar n lang seison wees
Ek kan nie meer saam stem nie.
Ek is bly die Stormers het gewen, maar dat hulle goeie rugby gespeel het is nie waar nie.
So bly Vermaak is terug. Ek het al nagmerries oor Groom se diens.
Schalk probeer ‘n moderne fetcher wees maar heelaas. De Jong maak meer meters wanneer hy ‘n opponent tref.
Hoop Fleck bou op hierdie oorwinning en maak die nodige verstellings.
Die Bulle begin altyd met ‘n verloor en speel die beste rugby aan die einde van die seisoen. Daar is baie talent in die span.
Ek stem saam veral Schalk was teleurstellend in n ongebalanseerde lostrio. Notshe het ook nog baie om te leer as n flank terwyl Carr ook nog nie naby sy vorm van 2 seisoene gelede is nie. Dinge behoort beter te lyk sodra Elstadt terug is om meer ” grunt” te verskaf andersins sal hulle moet dink om Jacques Vermeulen n kans te gee.
Paige was nie so sleg nie en sy ” kicking game” was heel akkuraat en Leyts het goed gedoen om daarmee te deal. Die reserwe skrumskakel van die Bulle was baie swak.
Users Online
Total 11 users including 0 member, 11 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm