In a late development Western Province have called back Springbok flanker Hilton Lobberts from the Boland Kavaliers for their Absa Currie Cup rugby match against the Blue Bulls at Newlands on Saturday.
The ex Blue Bulls player was on loan to the Boland and was picked at the side of the scrum when the team was released on Wednesday, although he has played lock for WP .
Province have now decided to call him back due to what they have described as “lock problems”. It is still not clear wether he will play.
Lobberts’ place will be taken by Carel Hoffman, who was Boland’s best player in their 50-16 defeat against the Leopards last weekend.
Tiaan Liebenberg is also injured and might be out for the next two games. This will make Saturday more of a contest as the the Bulls are missing the experience and quality their Springboks bring to the table. WP have beaten the Sharks and Lions in their last two matches. On current from and with home advantage, WP are still the favourite to put one over their Northern rivals.
@Supa Die Bloubul – sal dit by volksblad se argief kry vanaand en post as ek reg is as ek verkeerd is sal ek saterdag vir die bulle skree
@smallies72 –
Dan is jy smallies die bloubul 😉
Kyk ek weet jy is verkeerd dat hy Matfield in 2006 en 2007 CC gedomineer het want Matfield het nie eers gespeel in daai twee CC’s nie! hehe
MAar ek weet Barend was goed in die lynstane…
@grootblousmile – Kom drink n dop!
@grootblousmile –
Voor jy waai, die chalk is amper op en daai klomp bikers daar innie hoek lyk of hulle heeldag gaan pool speel. Kan jy asseblief vir ons ‘n boksie chalk kry as jy terugkom?
Leeus span vir naweek…
Earl Lewis; Dusty Noble, Alwyn Hollenbach, Pieter Engelbrecht Johan Jackson; Herkie Kruger, Jano Vermaak; Willem Alberts ©, Franco van der Merwe, Derrick Minnie, Johan Snyman, Nico Luus, Gert Muller, Hans van Dyk, JC van Rensburg.
Reserwes: Derick Harwood, Kevin Buys, Wouter Moore, Todd Clever, Biscuit van Deventer, Doppies la Grange, Ruan Boshoff
Baywatch uit agv skouerbesering.
En dankie tog… geen Earl Rose.
@Rum And Maple –
Ek sien Baywatch is weer beseer. Hy raak nou bietjie soos Petoors. Maar klink my Minnie speel goed.
@Supa Die Bloubul – Ja, hy het probleme met sy skouer, selfde besering wat hom uit WP-Lions game gehou het. Minnie speel goed maar ek dink hulle gaan Baywatch se leierskep mis.
Willem Alberts is kaptein, ten minste lei hy deur voorbeeld.
@Supa Die Bloubul – smallies die blou bul nee gross man moenie so lasterlik wees nie lol
Pieter Engelbrecht Johan Jackson??
Donner, kan sy ma’hulle nie vir hom ‘n ander naam gegee het nie? 😉
@KingPaul –
Kom jy by hotmail in? Ek kan al vir n uur nie inkom nie.
@KingPaul – 39 – Hehe… Ja, hy is so goed hy speel sommer in 2 posisies…:lol:
Supa
Is jy nog hier?
@KingPaul –
ja
@Supa Die Bloubul –
Het jy Vetkoppie Harmse se artikel op News 24 gelees? Ons het mos nou die dag oor die selfde storie gesels.
@KingPaul –
Ek sal nou gaan lees, antwoord gou my vraag by 40 asb
Sal gou gaan kyk
Terwyl jy op News 24 is, gaan kyk daai fotos van die ouens wat gan golf speel het.
Supa
Lyk my Hotmail is af…
mirrag blikskottels…
Lobberts leaves the Bulls as he only plays the odd game for them, comes to Cape Town and now only plays the odd game for Booooooooooooooooland. Oh how the migty hath fallen.
@KingPaul –
Ek het nou gelees. Dis interessant. Ondersteuners gaan altyd daaroor stry om dit te swaai soos dit hulle pas.
Ek glo so: Almal behalwe Bulls, WP, Haaie, Cheetahs en Leeus is feeder unions. Enige speler wat n Bok wil word sal n fout maak om by n klein unie te bly. Hoeveel Bokke het daai unies opgelewer die afgelope paar jaar terwyl die speler daar gespeel het? So is bv Tiaan Liebenberg of Kirchner nie vir my “gekoopte” spelers nie want dis vir my die volgende stap in hulle ontikkeling. Soos n speler van 0/19 na 0/21 beweeg, moet n speler van bv. die Valke, OP ens na n groter unie beweeg om ernstig oorweeg te word.
Dan punt 2: Wanneer is n speler regtig “gekoop” by n groot unie. Ek se wanneer hy sy eerste keer provinisaal op CC of s14 vlak gespeel het. So is John Smit nie n Bul nie, al was hy n junior speler by die Bulle, en so is Habana eintlik n Leeu, want hy het sy CC debuut daar gemaak.
Uiteraard is John Smit nou n Haai, want hy word daar betaal en net so gaan Habana n Stormer wees volgende jaar.
Maar as iemand my vra is Habana eintlik n Leeu, Bul of Stormer, sal ek nie kan claim hy is eintlik n Bul nie. Hy is n oorspronklike Leeu. Net so met JS, ek kan nie claim hy is n Bul nie, want hy is n oorspronklike Shark in my oe.
Dis net my opinie en almal sal hulle eie menings he. Maar dis hoe ek dit sien. Ek sal nie se Jaco Pretorius is n Shark nie nie, net omdat hy in Natal gebore is nie.
@KingPaul –
Is 100% aan hier by my, snaaks genoeg….
@KingPaul –
Watter golf ouens?
@Pietman –
Sal nou weer gan loer
Gou ‘n grappie vir die dag
3 rugby fans – a Springbok fan, a New Zealand fan and an Australian
fan were all walking home after watching a game at the pub.
They come across a dead, naked woman lying on the pavement, and decide
to phone the police.
The Springbok fan could not bear to see the undignified woman lying on
the floor in such a manner, and took off his Springbok cap and placed
it over the woman’s left breast. Not to be outdone the New Zealand
fan, removed his cap and placed it over the woman’s right breast.
Similarly, the Australian fan felt he could be of assistance and
removed his cap and placed it over her groin area.
Now, when the police arrived, the 3 Rugby fans had to stick around for
questioning by the police.
They watched the officer inspect the scene of the crime.
The officer picked up the cap from the left breast, had a peek, put
the cap down and then wrote down some notes. He then picked up the cap
from the right breast, had a peek, put the cap down and wrote down
some notes. Next, of course, was the cap over the groin area. The
officer picked up the cap, put it down and then wrote some notes. He
picked up the cap again, put it down and wrote some further notes. For
the third time, the officer did the same thing which infuriated the
hell out of the Australian fan to the point where he went up to the
officer.
“What are you? Some kind of pervert? Why do you keep looking there?”
asked the obviously annoyed Aussie fan.
The officer replied “It’s just weird – normally, you’d expect to see a
prick under an Australian cap!”
@Supa Die Bloubul –
Gan kyk op News24 se gallery, die Bokke het bietjie golf gaan speel. Gaan kyk hoe bekommerd lyk Morne agter die golfkar se wiel. en kyk hoe groot tjomme is Scalla en Spies! 2011 speel Spies sy rugby innie Kaap! hehehe
@sharky_forever – Hello Sharslover.
Your team is about the only one I have no problem with picking on Superbru!
@KingPaul –
Of Schalla in Pta! Ex player het mos juis gese Schalk se hy sal nie omgee om in PTa te speel nie.
@KingPaul –
Kyk hoe lekker staan Schalk tussen Pakslae, wynand en Vic…hehe
@Supa Die Bloubul –
Schalla sal nie wegtrek van die wyn af nie!
Hy het al moewiese aanbiedinge gehad, maar hy het nie die geld nodig nie.
@Pietman –
Ek weet hy sal nie. Maar hy het regtig gese hy sal nie n probleem daarmee he nie. Ek het nie geweet Schalk is links nie, sien hy speel links gholf.
Users Online
Total 227 users including 0 member, 227 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,441,370 Page Impressions
_