Springboks (12) 18 / 20 (7) All Blacks (Final Score)
The South African Springboks and New Zealand All Blacks did battle in a Semifinal at the 2015 Rugby World Cup at
Twickenham Stadium, London, England at 17:00 SA Time (16:00 BST, 15:00 GMT, Sunday 04:00 NZ Time).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Springboks:
- Penalties – Handré Pollard (5), Pat Lambie (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – 0
- Conversions – 0
All Blacks:
- Penalties – Dan Carter (1)
- Drop Goals – Dan Carter (1)
- Tries – Jerome Kaino (1), Beauden Barrett (1)
- Conversions – Dan Carter (2)
Teams:
South African Springboks |
New Zealand All Blacks |
24 October at 17:00 SA Time | |
|
|
Expected weather: Rain expected (3mm), which affects Twickenham as it does not have a closed roof, with a high of 14°C, dropping to 4°C.
Referee: Jérôme Garcès (France)
Assistant Referees: Romain Poite (France), Johnny Lacey (Ireland)
TMO: George Ayoub (Australia)
We were well and truly outplayed by the All Blacks. Kiwis…..you were by far the better team in the game, well done NZ. Good luck in the final. May the best team win.
Hoop HM speel al die subs volgende week, vir die dead rubber.
388 @ Pietman:
Ek is ‘n Toppie met ‘n nuwe visie en missie…
Ek sal maar bly!
@ grootblousmile:
Net so!
388: hahaha
Ouetehuis toe met almal van julle!
😀
Ben Smith, my IRB speler van die jaar, al die pad!
@ grootblousmile:
Ag nee fokkit bruvva…1ste 10 minute na halftyd moes ons toegeslaan het teen 14 man..hoeke toe, als ingegooi het…instede van box kicks en daai…
Ben-die-Bul wrote:
Moenie verbaas wees hy gee al die ou toppies n afskeidsgeskenk nie.
grootblousmile wrote:
Visie help fokkol..as jy nie kan byhou om daar uit te kom nie…
Ben-die-Bul wrote:
hang af of die clause in sy nuwe kontrak is dat hy ten minste derde moet eindig…
either way, die subs sal anyway nie slegter doen nie.
Ben-die-Bul wrote:
Nee, is so…
Ek wag vir GBS en Vic Matfield by Huis Herfsblaar in die Moot
399 @ Pietman:
Wie sê ek kannie meer byhou nie?
Ek werk elke dag nog al die jong manne en maninne uit hul genade uit, doen die werk van 3 of 5 van elkeen van hulle EN doen dit nog beter en meer volledig as hulle… met meer wysheid en kennis daarby!
Maar, dis nie rugby nie… daar moet jy aanhou vernuwe, aanpas… patrone verander… rigting verander…
401 @ Pietman:
Ek gaan soos my oorle Pa, GBS Maksimus, maak… met my boots aan eendag doodgaan… maar met 1 verskil… ek mik vir 145 jaar oud word!
Fokkie ouetehuis, my brein moet besig bly, my wêreld mag nie klein en onbelangrik word nie!
grootblousmile wrote:
And sicknote Alberts
We waited for him and when he turned up he was dikker than Nyakane
401: Sy rolstoel word nog gediens, maar Groot Blou Skilpad is oppad!
Manne, nou gaan ek julle verlaat om te gaan party… by Handbriekie se restaurant.
Ek dink dinge gaan nou geil daar!
Goooooooooooi Mielieesssssssssss
@ grootblousmile:
Moenie dat ons NOU daaroor stry nie…ons kan dit by Huis Herfsblaar verder vat…oor tee en gemmerkoekies en kondensmelk…oor so 25 jaar van nou af…
407 @ Pietman:
Ek sal vir jou daar kom kuier… hehehe
Op ‘n ligter noot, het iemand al opgevang met CJ, waar trek hy al in Afrika, hoop nie hy hardloop regdeur tot in die Kaapae see in nie! 😯
That’s twice in 2015 that NZ have knocked SA out of a WC in the semis.
Will Australia manage to beat NZ in two WC finals in the same year?
Ek vermoed dat akkers een van die dae weer n bok baadjie gaan dra
grootblousmile wrote:
Hoe gaan jy daar kom? Ek sal jou seker nog moet laat haal ook…of self kom haal
En teen die tyd dat ons daar kom wil jy weer terug, vergeet hoekom jy gekom het? Nee o hel, bel my liewer eenkeer n week, makliker…
@ Pietman:
Soos Vic Matfield…vergeet hoekom hy daar is….by die wereldbeker.
smallies wrote:
Nie een van sy spelers word goed genoeg geag om die Bok groep te haal nie, dalk in 2020 sal n Lion speler weer vir die Bokke speel, behalwe as SARU vir HM tot 2023 toe aanstel
Nag manne! Ek waai eers!:Dankie eers, was n lekker dag.
HM het beter as Snor gevaar, hy’t darem in ‘n semi gespeel
414: wel, wat ons almal eerlik kan sê, is dat al die beste spanne gewen het vandag, geen ref wat koerant opskrifte wou haal nie, mooi.
Congratulations NZ. Played a good territorial game and made the most of the two try scoring opportunities. Too many mistakes from the Boks unfortunately.
Victoriabok wrote:
Snor sal vir jou se dat hy darem n tri nations gewen het en dat HM teen Japan verloor het en ook nie met Bryce hoef te gedeal het nie.
Ek dink hulle is maar omtrent ewe kak.
robzim wrote:
Ek wil net vir Nama die moer in maak, korreksie MEER die moer in maak 👿
Users Online
Total 53 users including 0 member, 53 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,789,040 Page Impressions
_