Steval Pumas (13) 37 / 37 (24) FS Cheetahs (Final Score)
The Steval Pumas and Toyota Free State Cheetahs did battle in the ABSA Currie Cup at
Mbombela Stadium, Nelspruit at 13:15 SA Time (11:15 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & CSN on TV in SA.
*******************
Scorers:
Steval Pumas:
- Penalties – Justin van Staden (3)
- Drop Goals – 0
- Tries – Jaco Bouwer (1), De-Jay Terblanche (1), Marnus Schoeman (1), Rudi Mathee (1)
- Conversions – Justin van Staden (4)
FS Cheetahs:
- Penalties – Sias Ebersohn (1), Niel Marais (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – Sergeal Petersen (1), Oupa Mahoje (2), Francois Venter (1), De Wet Kruger (1)
- Conversions – Sias Ebersohn (3)
Teams:
Steval Pumas |
Toyota Free State Cheetahs |
3 October at 13:15 SA Time | |
|
|
Referee: Jaco van Heerden
Assistant Referees: Marius van der Westhuizen, Pieter Maritz
TMO: Willie Vos
Helllloooooooooooooo
Game ON!
Kick-Off by the Pumas!
Pumas 3 / 0 FS Cheetahs
Big Staat rolling maul!!
Sias Ebersohn slots an easy penalty.
Steval Pumas 3 / 3 FS Cheetahs
Pumas 6 / 3 FS Cheetahs
Ek sien Hennie Danniler gaan vir Boland speel, ek dink dit sal n goeie koop wees daai vir spanne soos die sharks.
Try Pumas!
No 6, Jaco Bouwer!
Steval Pumas 13 / 3 FS Cheetahs
Water Break
7 @ MacroPolo:
Hoekom sal dit ‘n goeie koop wees?
@ grootblousmile:
Of die Cheetahs, maar om diepte te bou, SP Marais is maar wisselvallig, en geen span kan realisties enige speler 15 games in n ry laat speel oor 4 kontinente nie, so “if sanity prevails” gaan suksesvolle spanne n goeie rotasie sisteem moet he, asook diepte.
@ MacroPolo:
Sharks het vir Willie gekoop, so hy sal 1ste keuse heelagter wees volgende jaar
@ grootblousmile:
dalk moet die stommers hom vat, al wie sover vas is vir volgende jaar is Kolbe en Hendricks. Senatla gaan sewes toe en EW viljoen, Huw Jones en Johnny Kotze se toekoms is onbekend… Sharks gaan tenminste een van hul kry vir volgende jaar dink ek (rumours)
Try Sergeal Petersen, Staat, right corner
nortie wrote:
Ja ek weet hys is daar, maar soos ek se, dit gaan al hoe moeiliker raak vir afrigters om hul spelers elke week te laat speel, veral as hul so ver gaan reis… Sover is dit net die Leeus wat begrip het oor rotasie (hoewel hul tog n handvol spelers ook maar sal speel tot hulle beseer is).
Steval Pumas 13 / 10 FS Cheetahs
13 @ MacroPolo:
Hennie Daniller is net nog ‘n donkie met ‘n groot skopvoet… daar is GEEN X-Faktor in sy spel nie!
Try Oupa Mahoje, Staat!
FS Cheetahs 17 / 13 Steval Pumas
grootblousmile wrote:
Yep, en die Sharks het klaar vir Fransie wat dieselfde credentials het, so hulle kort nie nog een nie
grootblousmile wrote:
Ek stem saam, hy gaan niks ongeloofliks saam bring nie, maar is n bestendige en ervare speler, ek dink maar net dit sal n produktiewe koop wees omdat dit glad nie die bank sal breuk om hom te lok nie.
@ nortie:
Fransie is mos by Jake
MacroPolo wrote:
Beter as SP Marais
Helllooooo all.
Just a flying visit.
Moer hulle Pumas.
@ MacroPolo:
Ja, maar dalk is dit soos daai Lion haker wat sal terugkom vir SR?
Soos toe hy in Japan gespeel het, dalk het hy net sy Japanese klub verruil vir Jake?
Try Francois Venter, Staat!
Here’s something to get us all in the mood for the game later.
A SA band specialising in bagpipe based heavy stuff.
Maybe Bully will enjoy it.
@ Scrumdown:
Hi, geluk met hoe jou span my arme spul gister gedonder het.
Dit was wragtig nie nodig om 62 punte verby ons te sit nie, niemand hou van brag gatte nie 😀
FS Cheetahs 24 / 13 Steval Pumas
Lemoenetyd
@ nortie:
Julle gaan ook sukkel sonder Duane volgende jaar, julle goeie CB aandkoop Chris Cloete, gaan ook Pumas toe, volgende jaar, so sal ook moontlik by die Leeus betrokke wees as hulle hom kies.
Users Online
Total 69 users including 0 member, 69 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,994,610 Page Impressions
_