FS Cheetahs (17) 34 / 34 (13) Sharks (Final Score)
The Toyota Free State Cheetahs and Cell C Sharks did battle in the ABSA Currie Cup at
Free State Stadium, Bloemfontein at 14:00 SA Time (12:00 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 2 on TV in SA.
*******************
Scorers:
FS Cheetahs:
- Penalties – Sias Ebersohn (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – Rayno Benjamin (2), Boom Prinsloo (1), Gerhard Olivier (1)
- Conversions – Sias Ebersohn (2), Neil Jordaan (2)
Sharks:
- Penalties – Joe Pietersen (4)
- Drop Goals – 0
- Tries – Ettiene Oosthuizen (1), Cobus Reinach (1), Paul Jordaan (1), Garth April (1)
- Conversions – Joe Pietersen (1)
Teams:
Toyota Free State Cheetahs |
Cell C Sharks |
10 October at 14:00 SA Time | |
|
|
Referee: Marius van der Westhuizen
Assistant Referees: Jaco van Heerden, Rico van der Hoven
TMO: JJ Wagner
Ben-die-Bul wrote:
Ha ha ha
Sies man
90 @ Ben-die-Bul:
😀
Sal gaan loer netnou…dink nie hulle het nog polse oor nie, was n lang seisoen vir hulle
Francois Venter is ‘n skitterende senter, pure Bok !
Ben-die-Bul wrote:
Gaan hy Bulle toe?
94: nee, hy was hier, maar weg toe Jan hier aankom.
@ Ben-die-Bul:
Ok, dog toe jy se hy is pure Bok dat hy na julle toe gaan….dit help gewoonlik mos 😉
96: as ek reg onthou, is SARU, ref en Bokke kantore daar by Nuweland, nie Loftus nie. 😉
97 @ Ben-die-Bul:
Maar die coach se huis en hart bly by Loftus 😀
SARU is slim, hulle bly in n provinsie waar hulle nie tol hoef te betaal en die strate skoon is
CB uitspeelwedstryde
Seniors
Leeus teen Staat
Bulle teen WP
0/21
WP teen Leeus
Staat teen Sharks
0/19
OP teen Staat
Bulle teen WP
99 @ Ben-die-Bul:
Darem is daar een span wat konstant is en n span in al 3 groepe het 😀
100: Ja, die Staat het goed gedoen om 3 spanne daar te hê.
@ Ben-die-Bul:
Vir seker
Users Online
Total 18 users including 0 member, 18 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,879,030 Page Impressions
_