Golden Lions (22) 32 / 24 (10) WP (Final Score)
The Xerox Golden Lions and DHL Western Province did battle in the FINAL of the 2015 ABSA Currie Cup at
Emirates Airline Park, Johannesburg at 13:45 SA Time (11:45 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Golden Lions:
- Penalties – Marnitz Boshoff (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – Warren Whiteley (1), Ross Cronjé (2), Rohan Janse van Rensburg (1)
- Conversions – Marnitz Boshoff (3)
WP:
- Penalties – Robert du Preez (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – Robert du Preez (1), Nizaam Carr (1), Sikhumbuzo Notshe (1)
- Conversions – Robert du Preez (2), Kurt Coleman (1)
Teams:
Xerox Golden Lions |
DHL Western Province |
24 October at 13:45 SA Time | |
|
|
Expected weather: Mostly sunny with a shower or thunderstorm a real possibility. High of 29°C (which it will reach at about kick-off time)
Referee: Rasta Rasivhenge
Assistant Referees: Stuart Berry, Jason Jaftha
TMO: Marius Jonker
@ grootblousmile:
Ek dink Leeus gaan hule vermorsel die laaste 20 minute. WP se go uit na laas Saterdag, lyk my…
Bad knock by WP… Lions scrum inside the WP 10m line.
Tighthead by WP!
88: Ja, SARU moes kies tussen Andre Watson en Rasta, en nou weet ons wie het gewen. Die twee het glo ‘n onderonsie gehad, toe is Rasta vir ‘n jaar en ‘n half Aus toe, totdat SARU ontslae kon raak van Watson.
@ Pietman:
Hulle speel maar nog dieselfde. Die bulle was net swakker.
grootblousmile wrote:
O ok dankie! Gelukkig het hulle hom in die pad gesteek en nie in die huis nie….
91 @ Pietman:
Baie sloppy game sover…
Ek hoop die Golden Lions moer hulle behoorlik, hulle verdien dit!
This has to be some of the crappiest rugby I have seen in a long time – especially from my team!
Ben-die-Bul wrote:
Rasta het ook maar vinnig teruggekom, het hy maar net daar rondgehang en gehoop vir iets?
84 @ Pietman:Yup, it’s on Sky over here
@ Ben-die-Bul:
@93 Ai tog, weer boetie-boetie….
Mnisi is n Springbok!
Ruan botha raak ook maar met elke game n groter vuilgat.
95 @ Pietman:
Fok weet… die kinders (BonzaiHandbriekie en OS) beplan toe mos om ‘n voëlhok hier te bou in die tuin, vir Indian Ringnecks en Lovebirds en krimpvarkies en shit… wie eindig om die ding te bou, fokken ekke!
Ek het nou ‘n arbeider vir vandag gekry om die concrete vloer te gooi, maar ek moet heeltyd uithardloop om direksie te gee, of nog sement te gaan koop!
Marnitz Boshoff misses another conversion to the left.
Pietman wrote:
Ek het laasjaar ook so gese, maar hy moet eers in super rugby shine… Ek dink hy sal selfs nie span kry nie.
Daai klong van Garsfontein is n yster, Lourens Erasmus, hy gaan nog groot rugby speel!
This is going to be very embarrassing for WP, I think
Lucky try for the lions. Ross cronje knocked the ball on.
Replace du preez dobson.
Golden Lions 19 / 3 WP
Didn’t the last knock on lead indirectly to a try?
MacroPolo wrote:
Paultjie se slotmaat gewees in Jnr WB
Bossie sukkel om te skop in finale, 8 punte gelos op die park.
Hier is ‘n paar Bokke en toekomstige Bokke in die Leeus span, die nuwe bokafrigter na vandag sal hul hopelik kies: 15, 13,12, Kriel, altwee slotte, hele voorry.
Skosan moet een of twee keer op leyds afhardloop. Arme man sal in sy broek skuit en dink dis tamati elison.
Jinne Jaco Kriel is ‘n yster van formaat… en so hard soos klip!
Daai ou kan maklik nog Bok kaptein word!
Lions penalty, Marnitz Boshoff drils this one through the uprights!
Golden Lions 22 / 3 WP
Dobbo must just be praying for this half to finish
WP penalty, not taken at goal again… lineout… stolen by the Lions yet again!
Nee wat, ek is bevrees na halftyd kuk WP wit wynskuim bolle…soos Macro se, hulle het goed gelyk teen Bulle omdat die bloues vrotsig was verlede Saterdag..
Try Robert du Preez, WP!
Users Online
Total 108 users including 0 member, 108 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,794,588 Page Impressions
_