Ireland (18) 44 / 10 (3) Romania (Final Score)
Ireland and Romania did battle in the 2015 Rugby World Cup at
Wembley Stadium, London, England at 17:45 SA Time (16:45 BST, 15:45 GMT, 18:45 EEST).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & CSN on TV in SA.
*******************
Scorers:
Ireland:
- Penalties – Ian Madigan (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – Tommy Bowe (2), Keith Earls (2), Rob Kearney (1), Chris Henry (1)
- Conversions – Ian Madigan (4)
Romania:
- Penalties – Valentin Calafeteanu (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – Ovidiu Tonita (1)
- Conversions – Florin Vlaicu (1)
Teams:
Ireland |
Romania |
27 September at 17:45 SA Time | |
|
|
Expected weather: A barmy cloudless evening with a mild temperature of 17°C
Referee: Craig Joubert (South Africa)
Assistant Referees: Romain Poite (France), Leighton Hodges (Wales)
TMO: Shaun Veldsman (South Africa)
nortie wrote:
wat?
@ nortie:
MacroPolo wrote:
Ek neem aan Matfield is in jou span?
@ MacroPolo:
He was there by default. The 2nd FH in my squad is Carter, who also did not play.
Only 4 transfers per round and I had to make changes elsewhere as well.
But you right… it would just be that much better to plan ahead if you have all the team sheets available.
@ nortie:
de Jager en Whitelock
MacroPolo wrote:
Aai, hoe teleurgesteld voel ek nou. 😀
De Jager gaan net hier en daar 15 minute kry, HM kan nou uiteindelik vir Oupa die kapteinskap gee sonder om skuldig te voel.
Jy moet maar vir Lood drop, soos HM doen
@ Nama:
I am doing fairly well in the Fantasy light, I lost some distance between the leaders of the Fantasy league pool though this weekend, Gorgodze, Mike Brown had disappointing games, and I really need to manage my second kicker better too bad there is no halfpenny to play at fullback… are there any other kickers that do not play flyhalf? The Japanese fullback?
@ nortie:
Dis maar moeilik, van n superbru perspektief sal ek Lood heel game wil he, maar die naweek was ook die eerste keer die jaar wat ons plaasvervangers opgekom het en eintlik n positiewe impak gehad het… maar n moeilike balans, hoop dit kan so aanhou.
@ MacroPolo:
When Michelak isn’t playing either Para or Kockott are kickers.
I would drop all Pom players, no use keeping guys in that won’t be in the final 8 teams is there?
If your team is loaded with QFinalists then you don’t have to mass transfer
MacroPolo wrote:
Ek lees nie te veel in die Samoa game wat lynstane aanbetref nie, daai haker kan nie water tref al donder hy uit n boot nie.
Net Lood was goed teen Japan, en weer ook Samoa, en die games voor dit.
Matfield het nou weer soos n hero gelyk teen die palooka Samoa lynstaan, maar waar was hy teen Japan?
Ek het my bedenkinge oor hom as ons beter spanne gaan speel, maar ons weet dis soos manna wat uit die hemel uit geval het vir hom en HM nou, hy kan met n skoon gewete vir hom aanstel as kaptein
@ MacroPolo:
Also struggles with the extra kicker. I have Parra in my squad as the 2nd kicker.
This round, I had no kicker (Sexton) and no captain (Folau). So, I lost quite a few points there.
@ nortie:
you can transfer 4 a week, cant throw away the poms yet, the last round they play Uruguay 😀
Will try to get Brown and whoever plays flyhalf that game for some good points and then trade them out if they do not make it.
If Australia lose to England, they might be under pressure on Aus for the Welsh game… might even require 4 tries.
Nama wrote:
Having no kicker is disastrous, especially in Fantasy light, so far i am 8 points behind the global leader… one bad selection and i am screwed.
MacroPolo wrote:
Hel, maar dit klink soos n lekker game, I make tons of bad decisions every week and I haven’t even gotten a kiss
@ nortie:
Dis hoekom my groep meestal bestaan uit NZ, Aus, SA, Wallis en Ierland.
@ nortie:
Ek dink HM se gewete is silverskoon, dis geen geheim dat jdv sy man was nie.
Nee kyk Samoa was pateties, of dit nou die druk is wat ons op hul gesit het of nie is maar oop vir interpretasie. Matfield het vir my n goeie game gehad, nie net die lynstane nie, maar ook die afskoppe wat ons ontvang het was uitstekend, elke keer wat hulle op VM geskop het was ons heeltemal in beheer gewees. Ek dink dit is n goeie kalmeerende invloed op die ouens gewees, Toe kom Lood en Malherbe op en die samoane weet nie wat hulle tref nie.
Ek dink wel Malherbe moet begin volgende week.
134 @ nortie:
Nortie het jy weer by daai “one liner” website ingevaar?
Nama wrote:
Ek het ongelukkig al die australiers die rondte uitgelos, want ek het geen idee gehad wie gaan speel of rus nie 🙁
Nama wrote:
N paar Argentyne sal nie sleg wees nie, dink hulle kan dit tot in die semis maak, veral as Frankryk vir Ierland kan klop en 1ste in pool D eindig
MacroPolo wrote:
Ja hy het, maar ek verwag van n ou wat 125 toetse gespeel het om die bal te vang as dit reguit op hom geskop word
@ nortie:
Ek het vir Creevy en Herera in my groep.
@ nortie:
haha dis hoekom hy daar is 😉
hmmm ek dink na die rondte kan ek dalk top of the world wees met fantasy lite 😀
Moet maar n foto neem, gaan van hier af seker afkak.
BTW huge congratulation to groot and bullscot !!!
they were able to watch France – Romania till the end!
This shows the huge resilience of the boks
Very dangerous for your health
what you did
boys
against the same opponent
Ireland showed his quality on high balls and backs abilities
It will be tough for France
if we do not destroy them upfront
still hoping Ireland will end talking to the moles though
Users Online
Total 171 users including 0 member, 171 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,782,270 Page Impressions
_