Blue Bulls (6) 36 / 12 (12) Griquas (Final Score)
The Vodacom Blue Bulls and ORC Griquas did battle in the ABSA Currie Cup at
Loftus Versfeld, Pretoria at 19:10 SA Time (17:10 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 5 on TV in SA.
*******************
Scorers:
Blue Bulls:
- Penalties – Tian Schoeman (4)
- Drop Goals – 0
- Tries – , Dayan van der Westhuizen (1), Tian Schoeman (1), Francois Hougaard (1), Jamba Ulengo (1)
- Conversions – Tian Schoeman (2)
Griquas:
- Penalties – 0
- Drop Goals – 0
- Tries – Ruhan Nel (1), Ntabeni Dukisa (1)
- Conversions – Gouws Prinsloo (1)
Teams:
Vodacom Blue Bulls |
ORC Griquas |
14 August at 19:10 SA Time | |
|
|
Referee: Quinton Immelman
Assistant Referees: Sindile Nqcese, Archie Sehlako
TMO: TBA
Well stolen by RG Snyman on the ground for the Blue Bulls
Tryyyyyyyyyyy Tian Schoeman, Blue Bulls… under the sticks!
Blue Bulls 24 / 12 Griquas
Goeie drie van Tian, waar kom hy vandaan ?
Try Hougie… good play Blue Bulls!
Blue Bulls 31 / 12 Griquas
Hie Ha, die A-Team het uiteindelik opgedaag, RG Snyman is myle beter as Orie Oros, en Dylan des Westhuizen ook as Werner.
Blue Bulls need 1 more try for the Bonus point.
25 Unanswered point so far by the Blue Bulls in the 2nd Half
Hougie is subbed by Ivan van Zyl
Ulengo beindruk, lyk na ‘n goeie vleuel wat die Bulle bygekry het.
Kwas defensive penalty, in their own 22
70 @ Ben-die-Bul:
Ja, hy is besig maar doen nog so paar dom dinge tussenin… baie potensiaal
69: sal hom vleuel toe stuur die laaste 10 minute in Ismael se plek.
Neee, hier kom Fouche ! 😯
Blue Bulls ALMOSSSST with the bonus point try… just a last little error
4 Minutes to go… Blue Bulls will have to hurry up for the bonus point!
Bonus point try, Ulengo!
Blue Bulls 36 / 12 Griquas
Intercept try by Michael van der Spuy, Kwas.
TMO
No try, it was a knock first by Ruhan Nel
Time is up on the clock
Blue Bulls penalty just hacked out… Game Over!
Final Score: Vodacom Blue Bulls (6) 36 / 12 (12) ORC Griquas
Blue Bulls controlled virually the whole game, the 1st half they just could not finish off their chances.
Blue Bulls kept the Griquas scoreless in the 2nd half, whilst scoring 30 points themselves.
I see the Blomme need 5 rund from 17 balls, with 7 wickets in hand.
As I say that Amla falls on 48.
SA 147 / 4
16 Balls to go, 5 needed.
4 Needed of 15 balls
Amablomme win against the Black Caps with 13 balls spare… they win by 6 Wickets
Die bank het ‘n groot impak gemaak – Dylan, RG, Roelof en Swanepoel.
Nie meer so kwaad dat WSS weggaan nie, hy is injury prone soos Arno, dit is jammer. Dries Swanepoel lyk gevaarliker.
@ grootblousmile:
Hoor hier, is dit JY op 69ste van die log, daai ou met CAP agter sy naam, en nie opsy kop nie!
Kan nie wees nie…
86 @ Ben-die-Bul:
Hierdie Blue Bulls span het baie potensiaal… jong mannetjies wat miskien nog ontsenu kan word, soos ons in die 1ste halfte gesien het… maar hulle gaan waardevolle ondervinding opdoen in die Kerriekoppie!
Warrick Gelant is lekker aanvallend op heelagter, die 2 vleuels het spoed en soek werk, die senters is fris mannetjies en mag maar hol, Tian Schoeman het goed geskop pale toe en het die lyn baie kere mooi aangevat.
Hougie verskaf die anker na die agterlyn, maar Ivan van Zyl het self baie potensiaal.
Voorlangs lol Dean Greyling steeds (hierdie week en laasweek), Werner Kruger is ‘n goeie beginspeler… maar ons sal maar moet sien of Dayan sy skrumwerk op dieselfde peil kan bring as sy spel in die los.
Op haker is Jaco Visagie darem myle beter as Callie Visagie (wie genadiglik beseer is).
Op Slot is Orie nie sleg nie, gladnie, maar RG Snyman is ‘n masjien… Springbok vir die toekoms.
Stegmann is klaar… geen meer oemf nie, Roelof Smit is goed en moet mooi deurkom die jaar… vir volgende jaar se Super Rugby.
Lappies is ‘n goeie kaptein en harde speler.
Hanro Liebenberg is goed… nog net jonk en moet voortbou op sy sukses sovêr, want hy is nog bietjie groennerig.
87 @ Pietman:
Ja jong, seker ekke daai!
Nouja, ek groet julle… ek gaan nou die res van die naweek se LiveGame Threads bou en kyk watse Rugby Nuus ek wil opsit.
Users Online
Total 42 users including 0 member, 42 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,857,121 Page Impressions
_