Blue Bulls (15) 47 / 29 (16) WP (Final Score)
The Vodacom Blue Bulls and DHL Western Province did battle in the ABSA Currie Cup at
Loftus Versfeld, Pretoria at 19:10 SA Time (17:10 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Blue Bulls:
- Penalties – Tian Schoeman (5), Louis Fouché (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – Burger Odendaal (1), Jamba Ulengo (2), Travis Ismaiel (1), Warrick Gelant (1)
- Conversions – Tian Schoeman (2)
WP:
- Penalties – Demetri Catrakilis (5)
- Drop Goals – 0
- Tries – Seabelo Senatla (1), Dillyn Leyds (1)
- Conversions – Demetri Catrakilis (2)
Teams:
Vodacom Blue Bulls |
DHL Western Province |
22 August at 19:10 SA Time | |
|
|
Referee: Craig Joubert
Assistant Referees: Jaco Pretorius, Ricus van der Hoven
TMO: Vos Willie
OK fellas, I’m going to pack up here… not going to the after match pressers, I did not sit in the Press Box anyway, but in another Private Box for the game.
Dankie Bulls vir die geel keppie 😆
Gelukkig hoor ons al vir jare van julle dat die Cuurie Cup mos maar n afgewaterde kompetisie is wat nie veel tel nie
212 @ nortie:
Ou suurknol… hehehe
@ nortie:
Jip ons berei voor vir die superrugby 🙂
grootblousmile wrote:
Nee wat, daai wen van julle is net what the doctor ordered na my swak 1ste rondte, bly vir julle
MacroPolo wrote:
Mos vir jou nou die dag gese nog so een of twee goeie wenne en Nolis is die man vir SR 😆
Nie die game gesien nie, maar dit het gegaan soos ek gedink het dit sou….julle jong outjies lyk of hulle kan driee druk
Jis die veld gaanmoertoe wees na die frankryk engeland game
@ nortie:
Haha jyt gese ons gan hom by die springbokke wil he. Wel ons het niemand anders vir superrugby nie, en ek dink nolis wen baie vinnig die vertroue van ons ondersteuners.
Ek dink steeds o s maak n paar swak foute, die lleyds geel kaart het heeltemal die game geswaai.
211. Maar met 47-29 twwn die ou vyand kan ek nie te veel kla nie.
Dit is wel amazing dat wp 29 punte kon saamstel sonder om werklik veel te doen.
217 @ MacroPolo:
O ja, wel dit sal nog kom 😆
Ons se mos vir die laaste paar jaar dat goed soos die Conference Cup en Currie Cup mos net niks tel vir die spanne wat dit nie kan wen nie.
Nou dat dit lyk of julle n span het wat weer n slag die beker kan wen gaan ons hoor hoeveel prestige die CC het en hoe belangrik dit is.
Geniet die opwinding en herlewing van julle span, dis lekker om te sien hoe n ou se span n smile op hul ondersteuners se gesig sit oor die naweek.
Baie goeie wen en amper 50 punte is goed. Vroeer vir Ben gese dat die WP/Stormers se verdediging nie naby is wat dit was toe Nienaber nog daar was nie
Grootste probleem bly die skrums vir die Bulle, hopelik sal Werner nou bietjie ruskans kry. Goeie mens, maar skrum nie so sterk nie.
@ MacroPolo:
Macro, hou bietjie op hoogte met die Frankryk game asb.
Ben-die-Bul wrote:
Dean?
@ nortie:
Wel ek ge iet die wen en dis lekker. Sal ook lekker wees om die cb te wen… Maar ons wil verseker super rugby weer wen DIT is die goal ons wil nie speel om daar sewende te eindig nie 😀
@ nortie:
Frankryk 9 – 0
@ nortie:
Die laaste paar jaar sou wp dieselfde gespeel het en 29 punte sou meer as genoeg gewees het… En hulle het dit amper weer gedoen. Want hulle sou maklik verdedig het en voorspel het wat ons gan doen, die offloads van ons spelers het julle definitief onkant gevang.
MacroPolo wrote:
Damn, wat gaan met Engeland aan
222: Dean skrum ook nie te goed nie, maar sy spel in die los, asook verdediging bring baie meer as Werner.
Maar sal graag beter stutte by Bulle wil sien, as backup vir Marcel en Trevor in die superreeks.
Dayan wat vandag opgekom het, lyk ook goed in die los, maar wil nog sien of hy kan skrum.
@ nortie:
Nienaber was al verlede jaar weg?
Ek dink julle gaan proudfoot geweldig baie mis, daai ou se street smarts het amper geen parallel in die suidelike halfrond nie, en hy lees die game nou beter as ooit.
Maar gaan hy steeds die wp scrum academy hardloop deeltyds van japan af?
228 @ MacroPolo:
En mens kon al in die SR sien hoe baie sy invloed gemis was, baie driee afgestaan in die reeks.
Ek weet nie hoe hulle met Proudfoot gaan maak nie, geen afrigter kan twee base dien nie, mens het dit al gesien met Brendan ook.
@ nortie:
Ja julle het ook meer aanvallend gespeel maar steeds min driee gedruk. Dis maar n moeilike balans. Waneer dit toufh is is wp nogsteeds baie defensive. Kon net beter counter attack.
@ Ben-die-Bul:
Ek dink ook daar is nog n plek vir dean. Maar malherbe het hom erg verneder in sr die jaar… Ek sink steeds dis wessel roux se skuld. 😆
@ nortie:
Frankryk speel baie hard. Michalak het n goeie game. 12-3 voor
Dobson het genoem dat hy sterk twyfel of Bulle in 2/3 games ‘n hele mindset game plan verandering kan ondergaan en suksesvol kan uitvoer.
Dink hy het sy antwoord gekry.
15-3
Paddas moer hulle nou, Michelak!
@ Ben-die-Bul:
Jip soos ek se. Hulle het die game met dieselfde strategie gespeel om strafskoppe af te dwing en te wag vir foute. Hulle sal heelwat verbeter die volgende game.
235: ja, dit gaan die volgende groot uitdaging wees vir die jong Bulle, om weg te wen. Kwasse gaan ook nie maklik wees nie, hulle krieket pitch is kliphard.
236 @ Ben-die-Bul:
Kom nou, Griekwas?
Cheetahs het hulle geklap, en ook die WP
Enigste kompetisie wat die Bulle gaan he is die Lions die jaar
@ nortie:
Ons is veronderstel om griekwas te wen. Maar ek dink na die game gaan nolis n helse wer he om die ouens se voete op die grond te hou… Ek dink die mental challenge gaan die moeilikste wees om te oorwin.
238 @ MacroPolo:
Sien nie hoekom nie, dis pro spelers en volgens wat ek gelees het en die tellings tot dusver lyk dit asof die span van julle baie goed is.
Griekwas is definitief nie goed nie, so ek sien nie hoekom julle bekommerd moet wees oor hulle nie.
Op die stadium is dit duidelik n two horse race tussen julle en die Lions, soos dit laasjaar was tussen ons en die Lions
So, once again the French manage to stuff up what was a good weekend.
Users Online
Total 92 users including 0 member, 92 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,465,199 Page Impressions
_