Pumas (27) 33 / 24 (7) Sharks (Final Score)
The Steval Pumas and Cell C Sharks did battle in the ABSA Currie Cup Premier Division at
Mbombela Stadium, Nelspruit at 18:00 SA Time (16:00 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & CSN on TV in SA.
*******************
Scorers:
Steval Pumas:
- Penalties – JC Roos (4)
- Drop Goals – 0
- Tries – Stefan Watermeyer (1), Marnus Schoeman (2)
- Conversions – JC Roos (3)
Sharks:
- Penalties – Joe Pietersen (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – Lionel Cronje (1), Heimar Williams (1), Daniel du Preez (1)
- Conversions – Joe Pietersen (3)
Teams:
Steval Pumas |
Cell C Sharks |
7 August at 18:00 SA Time | |
|
|
Referee: Jaco van Heerden
Assistant Referees: Ben Crouse, Renier Vermeulen
TMO: Johan Greeff
hahaha hardloop hy uit toe hy giant voor hom sien
Jussie, Spekman is amper losdeur ‘n gap daar… goeie lyn gehardloop!
grootblousmile wrote:
Die einste
Daai Rastatjie gaan nog n Senatla trek oppie Sharks, hou dop!
Marius Scoeman= Michael Hooper
30 @ Pietman:
Flok, ou Kwagga kan “Skuimkoppe” Castle Lager drink… eish!
Ons het daai trein se drankwaentjie elke slag HEELTEMAL leeggekoop, hulle (en ons) moes op Kimberley WEER nog drank koop, terwyl die trein gebreek was… hehehe
Pietman wrote:
Groot hart daai ou, was verlede jaar ook nie sleg nie.
Pumas penalty again… and JC Roos for goal again… over, no problem!
Pumas 13 / 0 Sharks
Try Lionel Cronje, under the posts!
Ek dink van daai Sharks supporters op SW wat die bokke staak or die blou bulle in die span moet maar eerder die bokke ondersteun more.
Die Leeus ondersteuners op LW se span speel darem goed.
Pumas 13 / 7 Sharks
NVM goeie drie daai!
Counter attack op turnovers is die brood en botter van currie cup, hoop net die bulle skop als weg nie.
@ grootblousmile:
@36 Ja, gesien daar by die braai, die ou suig die skuim!
42 @ MacroPolo:
Ek dink die Blue Bulls onder Nollis gaan baie meer ball in hand speel.
grootblousmile wrote:
Solank dit effektief is, bal in hand se vir my maar min ongelukkig.
grootblousmile wrote:
Was daar daai tyd al n spoorweg?
Tryyyyyyyyyyyyyy Marnus Schoeman!
Jeeez, die Pumas speel mooi rugby!
Hooper onner die pale!
TMO says try stands.
Giant is having a powerful game, drawing lots of defenders, ideal for quick ball.
Pumas 20 / 7 Sharks
Weer Faf se drie….perfekte aangee!
i hope the boks do this more, too often we pass to forwards standing 3 meters back on their heels.
SLAPGAT verdeging, pateties
52 @ Pietman:
Hulle hardloop so mooi in spasie in!
@ MacroPolo:
Ja, daar was al n spoorweg, GBS-hulle het trein gebreek, twee keer…
@ grootblousmile:
in alle eerlikheid, daar moes nie so baie spasie gewees het nie.
56 @ Pietman:
Wat anders moet mens op die trein doen, al die pad Kaap toe?
Wie is die Sharks afrigter? BMH?
Niu is daar kuk! Kaart!
Users Online
Total 55 users including 0 member, 55 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,946,038 Page Impressions
_