Pumas (27) 33 / 24 (7) Sharks (Final Score)
The Steval Pumas and Cell C Sharks did battle in the ABSA Currie Cup Premier Division at
Mbombela Stadium, Nelspruit at 18:00 SA Time (16:00 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & CSN on TV in SA.
*******************
Scorers:
Steval Pumas:
- Penalties – JC Roos (4)
- Drop Goals – 0
- Tries – Stefan Watermeyer (1), Marnus Schoeman (2)
- Conversions – JC Roos (3)
Sharks:
- Penalties – Joe Pietersen (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – Lionel Cronje (1), Heimar Williams (1), Daniel du Preez (1)
- Conversions – Joe Pietersen (3)
Teams:
Steval Pumas |
Cell C Sharks |
7 August at 18:00 SA Time | |
|
|
Referee: Jaco van Heerden
Assistant Referees: Ben Crouse, Renier Vermeulen
TMO: Johan Greeff
Goooooooooooo Pumas!
Moer them sommer stukkend!
Goooooo Guppies
Game of the weekend?
Go Pumas
Off the topic, but check here, JeanDiv in his last test on home soil:
“There were times during the eight months when I didn’t think I would get here again but to be here now just shows that through hard work anything is achievable,” he said. (NEWS24)
LEGEND!!!!
Nouja, laat ons sien wat maak ou Blommiebul se tweede gunstelingspan teen die Bakvissies.
Players out on the field at Mbombela Stadium in Nelspruit.
@ grootblousmile:
Watermeyer is Cuzzy se leerling.
Game ON!
Kick-off by the Pumas!
Michael Claasens#21, die oud Vrystater en Springbok? Daai man is my ouderdom! Of is dit sy seun?
7 @ Pietman:
Was dit nie Riaan “Choppie” Viljoen wat onder ou Cuzzy geleer het nie?
Miskien beide??
Ou Cuzzy kan ‘n gholfbal moer jong, immaculate timing op die bal… hy moer hom sommer 350m vêr. Op ‘n Par 4, land hy sommer op of langs die green met sy bal van die bof af.
Hy vat sommer “Tigerline” hier oor ‘n hoop bome as die gat ‘n Par 5 dogleg links of reg is, slaan oor die bome en lê op die fairway met net ‘n chip oor green toe.
Nog nooit ‘n ou so vêr sien slaan soos hy nie.
Hy’t mos heelagter gespeel, ou Cuzzy… en daar by die Tjarks ook!
Sharks penalty, just inside the Pumas half… Sharks kick for touch
@ grootblousmile:
Hoe werk die lenery met Faf?
@ grootblousmile:
Cuzzy was skopafrigter by Waterkloof HS. Ja, Natal Wildebeeste gespeel.
12 @ Pietman:
Faf de Klerk IS ‘n ware Pumas speler… die Emirates Lions is mos ‘n samevoegsel van die Leopards, Steval Pumas en Golden Lions.
So, hy is nou weer by sy tuisunie.
@ grootblousmile:
Thx. Faf is goed.
Tryyyyyyyyyyyyy Watermeyer!
Boomfa!
Cuzzy Watermeyer!
Mooi drie
15 @ Pietman:
Ja, blerriegoed op die aanval, vinnige verspreiding van die bal… maar sy verdediging lol soms
@ grootblousmile:
Wie is Lions scrummie more, Cronje?
Pumas 7 / 0 Sharks
20 @ Pietman:
Yip!
Thomas du Toit ook maar tegnied kukkus deesdae, vir so n groot ou.
@ Pietman:
…tegnies…
BLIKSEM!
kyk hoe ver skop daai ou
17 @ Pietman:
Ek wonder hoe gaan dit met Cuzzy, Stoppielorrie en daai kleinding van hulle wat in Feb 2007 gebore is, net voor ons op die trein daar na julle op Nuweland toe was?
Kwagga en Langfaan boer vorentoe, dink hulle het nou al 2 tjinners!
Pumas 10 / 0 Sharks
25. Ek dog hulle speel in Durban.
Nogsteeds n helse skop daai.
25 @ MacroPolo:
Dit was JC Roos, nê?
@ grootblousmile:
Ja, ek wonder…sien Kwagga speel nog saam op Bru…maar verder niks…maak net tjinners!
Users Online
Total 106 users including 0 member, 106 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,912,586 Page Impressions
_