Vodacom Blue Bulls flanker Deon Stegmann will miss the next 4 weeks of the ABSA Currie Cup after he fractured his cheekbone against ORC Griquas on Friday. The flanker left the field in the 52nd minute of the match.
William Small-Smith, who left the field after a blow to the head, will have a fitness test on Thursday to determine if he will be available for the clash against DHL Western Province on Saturday.
Francois Hougaard, who injured a thumb ligament, will also be given time till Thursday to prove his fitness, team doctor Org Strauss confirmed.
Lock Jacques du Plessis, who has a back spasm, will be back on the training field on Tuesday.
Flanker Arno Botha will be back in 2 weeks following his medial menisectomy.
Die Vodacom Blou Bulle-flank Deon Stegmann het sy wangbeen in die wedstryd teen ORC Griekwas gekraak en sal vir die volgende maand nie kan rugby speel nie.
Volgens spandokter Org Strauss sal Stegmann minstens 4 weke buite aksie wees.
William Small-Smith, wat die veld weens ‘n stamp teen die kop moes verlaat in dieselfde wedstryd, sal Donderdag ‘n fiksheidstoets ondergaan om sy beskikbaarheid vir Saterdag se ABSA Curriebekerwedstryd teen DHL Westelike Provinsie op Loftus Versfeld te bevestig.
Francois Hougaard sal ook eers Donderdag weet of sy duimligamentbesering genoegsaam herstel het om teen die WP te speel.
Jacques du Plessis sal ook nie Maandag oefen nie, om hom kans te gee om van ‘n rugspasma te herstel.
Arno Botha, wat sy mediale knieligament beseer het, behoort oor 2 weke terug te keer.