Vodacom Blue BullsThe Blue Bulls Company (Pty) Ltd on Monday confirmed that a number of high profile Springboks have extended their contracts with the Blue Bulls Company for the next couple of seasons.

The likes of Handré Pollard (Oct 2019), Adriaan Strauss (Oct 2019), Jesse Kriel (Oct 2019), Trevor Nyakane (Oct 2018) and Jan Serfontein (Oct 2017) all confirmed their futures with the Vodacom Bulls and Vodacom Blue Bulls, by signing extensions that will keep them in Pretoria for a considerable time.

“This is a clear indication that frontline players see the Vodacom Bulls and Vodacom Blue Bulls as the ideal place to continue and build their already impressive careers,” says High Performance Manager at the Blue Bulls Comapany, Xander Janse van Rensburg.

Handré Pollard

Handré Pollard

 

Adriaan Strauss

Adriaan Strauss

 

Jesse Kriel

Jesse Kriel

 

Trevor Nyakane

Trevor Nyakane

 

Jan Serfontein

Jan Serfontein

 

“These players are all expected to be amongst the best in the world in their positions for a number of years still and should play many Test matches for the Springboks whilst in Bulls colours. This is a massive endorsement from them towards our mission statement and drive to be one of the leading rugby teams in the world. Not only the Bulls, but South African rugby will benefit in having them based in Pretoria.”

“We believe Blue Bulls rugby has the ability to attract and retain the biggest names in South African rugby and this is proof of that.

“We have worked very hard over the last couple of months to steady the ship and to ensure we remain the preferred team to many of the country’s best players. We had to re-invent ourselves in a way and owned up to the fact that this team belongs as much to the fans as to the union and the players in the squad. The fact that these players want to stay on to be part of this new drive to make our supporters proud, shows their commitment. They accepted the responsibility to achieve those goals and that makes us very proud and humbled. Exciting times await,” Janse van Rensburg said.

Janse van Rensburg also confirmed that current ABSA Currie Cup squad members Andre Warner (Oct 2017), Dries Swanepoel (Oct 2017), Roelof Smit (Oct 2017) and Irne Herbst (Oct 2017) signed on for 2 more seasons.

“All of them have represented SouthAfrica already at various stages of their young careers and it is great to know that we will be able to call on their massive potential and abilities for the next couple of seasons.  These players hail from our junior structures and constitutes our new generation, we are excited about their futures here”

4 New players from outside the union were also recruited. Freddy Ngoza (Flanker, Free State), Entienne Swanepoel (Prop, WP), Lihleli Xoli (Utility Back, WP) and Le Roux Roets (Lock, GLRU) have signed contracts till October 2017.

“It is great to have these players around for the next couple of years. Someone like Le Roux Roets was schooled at Garsfontein and was then snapped up by the Golden Lions, but we are very happy to see him back in blue.  Lihleli, Freddy and Entienne are all players we have been following closely for the last couple of seasons and we are excited to see their careers hopefully excel in Pretoria” Janse van Rensburg said.

 


 

Die Blou Bulle Maatskappy (Edms) Bpk het Maandag bevestig dat ‘n groot getal hoë profiel Springbokke hul kontrakte met die Blou Bulle Maatskappy vir die afsienbare toekoms verleng het.

Spelers soos Handré Pollard, Adriaan Strauss, Jesse Kriel (almal Oktober 2019), Trevor Nyakane (Oktober 2018) en Jan Serfontein (Okotber 2017) het almal hul toekoms met die Vodacom Bulls en Vodacom Blou Bulle bevestig en het hul kontrakte verleng om nog ‘n geruime tyd hul rugby op Loftus Versfeld te speel.

“Hierdie is ‘n duidelike voorbeeld daarvan dat hoë profiel spelers die Vodacom Bulls en Vodacom Blou Bulle sien as die ideale spanne om hul reeds indrukwekkende loopbane voort te sit en uit te brei,” glo die Blou Bulle Maatskappy se Hoë Prestasiebestuurder, Xander Janse van Rensburg.

“Hierdie spelers word gereken om van die beste in die wêreld in hul onderskeie posisies te bly in die volgende klompie jare en behoort nog ‘n magdom toetse vir die Springbokke te speel as Bulls-spelers. Hierdie is ‘n massiewe mosie van vertroue van die spelers en onderskryf ons missie om een van die toonaangewende rugbyspanne in die wêreld te bly. Nie net die Blou Bulle Maatskappy nie, maar ook Suid-Afrikaanse rugby sal die vrugte pluk van hul besluit om in Pretoria aan te bly,” het Janse van Rensburg gesê.

“Ons glo Blou Bulle rugby het die vermoë om van die grootste name in Suid-Afrikaanse rugby te trek en te behou en hierdie is ‘n bewys daarvan. Ons het baie hard gewerk die laaste paar maande om seker te maak ons kry die skip weer op koers en dat ons die voorkeurspan vir talle van die land se beste spelers bly. Ons moes onsself daaraan herinner en weer verbind aan die wete dat hierdie span net soveel aan die ondersteuners behoort as aan die spelers en die unie. Die feit dat die spelers almal bereid was om aan te bly en saam te werk om daardie visie tot uitvoer te bring, wys alreeds ‘n geweldige mate van toewyding. Hulle het die veranderwoordelikheid aanvaar om die uitdagings en doelwitte saam met ons ondersteuners na te streef. Dit maak ons by die Blou Bulle Maatskappy baie nederig en dankbaar. Opwindende tye wag.”

Janse van Rensburg het verder bevestig dat bestaande ABSA Curriebekerspelers Andre Warner, Dries Swanepoel, Roelof Smit en Irne Herbst (almal Oktober 2017) hul kontrakte met 2 jaar hernieu het.

“Almal van hulle het al vir Suid-Afrika op ‘n verteenwoordigende vlak uitgedraf in hul junior loopbane en dit is fantasties om te weet ons gaan hulle potensiaal vir nog 2 seisoene kan ontwikkel en die vrugte daarvan pluk. Hulle maak deel uit van die volgende generasie wat moet deurkom en meer bevredigend, almal deur ons junior strukture ontwikkel het,” aldus Janse van Rensburg.

4 Nuwe spelers sal ook hulle loopbane in Pretoria kom voortsit. Freddy Ngoza (flank, Vrystaat), Entienne Swanepoel (stut, WP), Lihleli Xoli (veelsydige agterspeler, WP) en Le Roux Roets (slot, Leeus) het almal kontrakte tot einde Oktober 2017 geteken.

“Dit is puik om hierdie spelers vir die volgende paar seisoene tot ons beskikking te hê. Iemand soos Le Roux Roets was op Garsfontein op skool voor die Leeus hom opgeraap het, so dit is fantasties om hom terug in blou te hê.  Ons volg ook die loopbane van Lihleli, Freddy en Entienne vir die afgelope paar jaar en dit is opwindend om te weet dat hulle hul loopbane hier in Pretoria gaan voortsit”, het Janse van Rensburg gesê.

Users Online

Total 73 users including 0 member, 73 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm