Hurricanes (5) 14 / 21 (13) Highlanders (Final Score)
The Hurricanes and Highlanders did battle in the 2015 Super Rugby Final at
Westpac Stadium, Wellington at 09:35 SA Time (19:35 NZ Time, 17:35 AEST, 07:35 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Hurricanes:
- Penalties – Beauden Barrett (3)
- Drop Goals – 0
- Tries – Ma’a Nonu (1)
- Conversions – 0
Highlanders:
- Penalties – Lima Sopoaga (2)
- Drop Goals – Marty Banks (1)
- Tries – Elliot Dixon (1), Waisake Naholo (1)
- Conversions – Lima Sopoaga (1)
Teams:
Hurricanes |
Highlanders |
4 July at 09:35 SA Time | |
|
|
Referee: Jaco Peyper (South Africa)
Assistant Referees: Glen Jackson (New Zealand), Craig Joubert (South Africa)
TMO: Ben Skeen (New Zealand)
Highlanders win… can you believe it!!
Landers do it. Gosh. what a game.
Wow! Na 20 jaar….ongelooflik!
Final Score: Highlanders (13) 21 / 14 (5) Hurricanes
Stunning stuff!
The Miracle Landers!
Conrad Smith was stil…
Brilliant. Got a little scrappy towards the end, but that was to be expected. It certainly didn’t take away from the amazing spectacle here. Just one real winner today. RUGBY. Well done Landers, hugely deserved, and a great game to boot.
Skitterend Landers, beste span in die finaal gewees.
As hierdie game een ding gewys het, dan is dit die volgende,
Jy moet ‘n running EN kicking game hê, en dan die regte spelers om die balans tussen die twee te handhaaf.
Jy kan nie NET hardloop nie.
Thats one happy team!
Landers 20 – 56 op 5 Junie.
21 – 14 vandag.
What a turn around?
Congrats Landers.
Stormers het ten minste vir Tony Brown daar.
to the Highlanders
Cane, my thoughts are with you, mate.
I am gobsmacked!
The Landers faerie tale for 2015 is complete.
Spare a thought for a very game Hurricanes side, who impressed all season!
@ Pietman:
Behalwe vir sy drie, was Nonu ook maar stillerig.
Dink ek het ook net een keer Fekitoa se naam gehoor.
I will look back at this game as probably the best Super Rugby Final in history, as far as quality play is concerned!
Flok, nou is die groot rugby klaar vir die dag… wat gaan ons die res van die dag doen??
224: 2009 ?
😀
Well, if that isn’t a good advert for Kiwi rugby then I don’t know what is. I would like to think that we’d take some solid lessons from that example of how to play winning rugby.
@ Nama:
Ja, ek wil die replay kyk, en probeer ontleed waar die Canes agterlangs platgeval het, die sgn “million dollar backline” was lamgele iewers…
2 dinge wat die game gekos het vir die Canes
1. Barret se mis skoppe in die begin
2. nie kanse gebruik nie, veral Saveia se knock op die doellyn.
Wys jou net, in finals rugby kan enige iets gebeur.
Geluk aan Ashley met sy wen op bru.
En daar spring die Nama toe ook sommer ver onder die top 20.
Wanneer kry ons die WB bru, GBS?
@ Just For Kicks:
There you go….Elliot Dixon!
So hoe nou, die span met die minste AB in die span, wen die superbeker ?
Dink daar is nie een Landers voorspeler in die AB groep nie ?
Jaco Peyper het ook goed vertoon. Ek hou daarvan as die skeidsregter “onsigbaar” is en die spelers die wedstryd speel.
Dixon MoM soos Pietman al in die 45ste minuut voorspel/gese het.
Who would’ve thought:
Highlanders SR Champions
&
Ross Geldenhuys SR Champions’ Medal?
Occasionally miracles do happen in sport 🙂
Plumtree again the bridesmaid.
Hoekom wil ons hom dan Stormers toe bring?
and Jaco you distinguished yourself by your absence from the limelight and supurb control of one of the best rugby games I can remember. Well bloody done mate.
230 @ Nama:
Ek sal VANDAG 2 SuperBru Pools skep, ene vir die Rugby Championship en ene vir die Rugby World Cup… en hulle omskep na Super Pools ook.
Mens betaal so R 150.00 per Pool om hulle te omskep in Super Pools, en ek doen dit met AL ons Pools.
Twee jaar gelede het die ouens laaste/amper laaste geeindig as ek reg onthou.
Definitief laaste in die NZ konferensie.
@ grootblousmile:
Sharp.
Wat van die Pacific Ocean Kampioenskappe?
Samoa, Fiji, Japan ens.
238 @ Nama:
Miskien stoot die Emirates Lions ook na heel bo op die SA Konferensie volgende jaar… hulle is die SA span wat die meeste innovasie en progressie toon… en ook die interressantste rugby speel.
Wys jou net, die margins is sooo piepklein tussen al die spanne.
Users Online
Total 316 users including 0 member, 316 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,781,541 Page Impressions
_