South AfricaWorld XVSpringboks (22) 46 / 10 (10) World XV (Final Score)

The South African Springboks and World XV did battle in an International match at

DHL Newlands, Cape Town at 17:00 SA Time (15:00 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.

*******************


Scorers:

Springboks:

  • Penalties – Handré Pollard (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Damian de Allende (2), Eben Etzebeth (1), Willie le Roux (3), Cobus Reinach (1)
  • Conversions – Handré Pollard (2), Pat Lambie (2)

Word XV:

  • Penalties – Mike Harris (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Craig Burden (1)
  • Conversions – Mike Harris (1)

Teams:

South African Springboks
World XV
11 July at 17:00 SA Time
  • Team: 15 Willie le Roux, 14 JP Pietersen, 13 Jesse Kriel, 12 Damian de Allende, 11 Bryan Habana, 10 Handré Pollard, 9 Ruan Pienaar, 8 Warren Whiteley, 7 Marcell Coetzee, 6 Francois Louw, 5 Victor Matfield (Captain), 4 Eben Etzebeth, 3 Jannie du Plessis, 2 Bismarck du Plessis, 1 Tendai Mtawarira
  • Replacements: 16 Adriaan Strauss, 17 Trevor Nyakane, 18 Vincent Koch, 19 Teboho Mohoje, 20 Schalk Burger, 21 Cobus Reinach, 22 Pat Lambie, 23 Jean de Villiers
  • Team: 15 Delon Armitage, 14 Lachie Turner, 13 JJ Engelbrecht, 12 Maxime Mermoz, 11 David Smith, 10 Mike Harris, 9 Luke Burgess, 8 Luke Whitelock, 7 Steffon Armitage, 6 Jordan Taufua, 5 Bakkies Botha (Captain), 4 Ali Williams, 3 Carl Hayman, 2 Craig Burden, 1 Gurthrö Steenkamp
  • Replacements: 16 David Roumieu, 17 Alexandre Menini, 18 Petrus du Plessis, 19 Flip van der Merwe, 20 Louis-Benoit Madaule, 21 Maxime Machenaud, 22 Andrew Horrell, 23 Rudi Wulf

Referee: John Lacey (Ireland)
Assistant Referees: Marius van der Westhuizen (South Africa), Jason Jaftha (South Africa)
TMO: Deon van Blommestein (South Africa)

643 Responses to Internationals: South Africa vs World XV – Live Game Article

  • 211

    @ grootblousmile:

    Does he go with 3 locks and 6 loosies
    OR
    4 locks and 5 loosies.

    That is for the WC. Versatility will count hugely.

  • 212

    IAAS wrote:

    @ grootblousmile:

    Does he go with 3 locks and 6 loosies
    OR
    4 locks and 5 loosies.

    That is for the WC. Versatility will count hugely.

    You read keo, didn’t you.
    Yes you did!

  • 213

    Ben-die-Bul wrote:

    204: Wel, ou Duane was so paar jaar terug ‘n vettie, stadig, en het nie veel beteken nie. Maar hy het sy gat in rat gekry en is nou tans seker een van die beste agstemanne in die wereld.

    So was Spies ook een van die bestes tussen 2007 – 2010, maar daarna sleg terug gesak. Op huidige vorm sal ek hom nie eers kies vir die Bulle se CC span nie, dink Handre Liebenberg is baie beter, so ook Arno Botha, al sukkel hy weer om aan die gang te kom.

    You read keo – now we know.

  • 214

    209: eish, ek weet nie, ek soek ‘n agterste driehoek wat dodelik kan verdedig.

    Cornal en Willie se verdediging is vir my suspicious, Willie is selg geklop met ‘n basic tackle vanaand.

    Daarom dat ek ook hou by Pollard, Ellende en Kriel as 10,12,13 want hulle kan verdedig.

    Wie is ons vleuels en heelagters wat die beste kan verdedig ?

    Hougie is een, maar HM like hom nie meer nie.
    Ellende sou ook ‘n goeie vleuel wees, en hy verdedig goed.
    Jan is ook ‘n goeie verdediger, so ook Fransie.

    Ons senters se verdediging lyk goed, maar van die gevestigde agterste drie is ek nie so seker nie, behalwe Habana.

    Ons kort beter 11,14,15’s wat dodelik kan verdedig … en dit is nie Kolbe nie

    Whistling

  • 215

    211 @ IAAS:
    I recon he’ll go for 3 and a half locks and 5 and a half loosies….. hehehe

    He’s waiting for Pieter-Steph du Toit to get back to fitness & form, he’s hoping Willem Alberts can cover both loosie and No 4 lock cover… he has no option but to to pick Mohoje to balance some Transformation goals and other than them we’ll see Flo, Marcell, Schalla, Whiteley (to be replaced by Duane Vermeulen) as the loosies.

    We will see Matfield, Etzebeth & Pieter-Steph du Toit as locks (if Pieter-Steph does not recover or is injured again, I recon Franco Mostert will get the nod in the final squad).

  • 216

    215: jy dink hy gaan Mostert met geen toetservaring kies bo Flip met baie ervaring, en ook bo Lood ?

    Dink dit gaan wees
    Vic
    Eben
    PSDT
    Flip

  • 217

    @ Ben-die-Bul:
    Agterste 3? Hmmmm, ek sien jou plan, en daar le die knoop…DeAllende op vleuel beslis n opsie….maak spasie vir Jan of Frans op senter.

  • 218

    Hoeveel senters word gekies ?

    Tans het ons JDV, Jan, Elende, Kriel, Mapoe en Fransie

    Wie gaan ry en wie gaan bly ?

  • 219

    214 @ Ben-die-Bul:
    Habana sal definitief daar wees en so ook Willie le Roux… dis Heyneke se mensies daai!

    Op regtervleuel gaan Heyneke volhard tot die fokken dood toe met JP Pietersen en / of Cornal Hendricks… dis nou maar so.

  • 220

    217: dink die enigste probleem is dat daar nie meer veel tyd is vir om ander kombinasies te toets nie.

    Wat van hierdie agterlyn,

    Lambie of Kriel (verdedig albei beter as Willie)
    Ellende
    JDV
    Jan
    Habana
    Pollard
    Pienaar (FDP as hy reg is)

  • 221

    @ grootblousmile:
    Ja, daar is mos nog die kwessie van sgn kwotas ook, n koppetellery…hoeveel POCs moet daar wees? Want dit beinvloed regtervleuel se keuse….

  • 222

    grootblousmile wrote:

    211 @ IAAS:
    I recon he’ll go for 3 and a half locks and 5 and a half loosies….. hehehe
    .

    Then you’re half right.

    I don’t believe in playing players if they’re not fit and ready to go.
    If PSDT and Alberts want to prove themselves, best they do it on the park.

  • 223

    216 @ Ben-die-Bul:
    Ek dink Flip het dalk sy eie doppie geklink met sy gefightery met SARU en die sogenaamde “Miskommunikasie” dinge.

    So, miskien kry Lood de Jager die posisie in plaas van Mostert, (bloot omdat hy reeds bietjie Bok gespeel het, nie as gevolg van vorm nie) maar as ons heeltemal eerlik met mekaar moet wees, staan dit duidelik uit dat Franco Mostert die beter vorm slot is in 2015… en die harder werker ook…

    Maar Heyneke sal self moet besluit wat hy uit sy slotte en loosies wil hê en verwag… en dan sal hy self kies, saakie-makie wat ons sê en spekuleer nie.

  • 224

    @ Ben-die-Bul:
    @217 Laat ek eers hoor, is Jantjies nou heeltemal uit die “mix”?

  • 225

    224 @ Pietman:
    Ek dink ons gaan 3 losskakels sien in die finale Wêreldbekergroep, waarvan Lambie ook kan heelagter speel.

    Dan is Jantjies mos nog in met ‘n kans, al wat teen hom tel is dat hy omtrent NET ‘n losskakel is en nie maklik iets anders kan speel nie.

    Kriel gaan dalk uitmis sodra Jean de Villiers reg en terug is…. of Jan Serfontein kan dalk uitmis omdat Kriel heelagter, vleuel en buitesenter kan speel.

  • 226

    @ grootblousmile:
    Pollard ook maar slegs n losskakel, dink nie HM sal hom elders wil inspan nie. Ek sukkel nog om vat te kry aan die klong, sy skoppery is maar bra planloos en mog-het-treffe Pondering

  • 227

    Ons sal maar moet sien… maar die agterlyn bekommer my nie erg nie… net regtervleuel wat lol!

  • 228

    220 @ Ben-die-Bul:
    Hoekom wil jy die senter wat die beste uit al die SA spanne op 12 vertoon het nou uit posisie op vleul kies?

  • 229

    226 @ Pietman:
    Ja, ek stem saam… maar Heyneke sal nie vir Pollard drop nie.

  • 230

    @ grootblousmile:
    O bloed, met Savea, Naholo en daai lot op vleuel sal ons moet lekker wees daar op die punte! JPP moet tog maar uitbly, asseblief…..

  • 231

    @ nortie:
    Om nog n sterk verdediger op senter in te bring.

  • 232

    230 @ Pietman:
    Ja, my sentiment ook… maar Cornal Hendricks is ookie die beste verdediger nie.

    So wat maak mens? Skuiwe mens ‘n buisenter soontoe, soos Mapoe, na No 14?

    Ek sou definitief nie vir Damian de Allende NOU wegvat van Nr 12 nie, wat my betref moet hy nou elke Toets begin op Nr 12.

  • 233

    Pietman wrote:

    @ nortie:
    Om nog n sterk verdediger op senter in te bring.

    Dis die hartseer dan van ons rugby….NZ en Aus kies spelers op vleul wat vir hulle kan driee druk…..ons soek spelers wat kan verdedig en keer dat die opposisie druk.

    Groot verskil in mindset

  • 234

    @ grootblousmile:
    @ nortie:
    Ek hoor julle beide hard en duidelik…

  • 235

    With Duane & Willem A. injured, I believe the pack that played today is HM’s 1st choice pack & barring further injuries will likely be retained vs. AUS. (vs. ARG he might look for more grunt at #8 – how about Brussow @ #6 & Flo at #8? That could be quite something – fielding 4 current or former opensiders vs. ARG – all 4 tough dudes to boot!)

    I can’t see how Kriel or De Allende can be dropped after today’s performance; Mapoe will probably get his start at #13 vs. ARG.
    #14 (JPP) remains a problem – Maybe Cornal will get a go vs. AUS?
    #10 – (vs. AUS) the Bokke cannot afford the poor goal- & tactical kicking of Pollard – if Lambie is fully fit, I think he should (& will) get to start.

    Apart from that perhaps only one or two changes to the bench – HM is a conservative sort – he is unlikely to chop & change much.

    HM already knows the makeup of his preferred RWC squad – om this TRC tour abroad he’ll only be looking to bring in some short listed reserves for injured stalwarts – I don’t expect surprises.

  • 236

    En ek stem oor De Allende op 12.

  • 237

    As long as that Springbok physio’s there next week I’ll enjoy the game!
    Conceited Roses-are-red

  • 238

    228: wil hom nie skuif nie, is dood tevrede as hy 12 bly. Ons probleem is egter presies wat Pietman genoem het by 230 en 231, ons het nie vleuels wat goed kan aanval EN verdedig nie, dalk net Habana tans.

    Maar ons het ‘n hele klomp goeie senters wat beide goed kan doen, daarom die moontlikheid om een van hul ook vleuel te speel. Ellende is die naaste daaraan, so ook Kriel en Mapoe.

    Maar ja, ek dink ook nie HM sal te veel rondskuif nie, ons senters sal wees:

    12) Ellende en Fransie
    13) JDV en Jan

    As JDV heeltemal reg is, sal hy elke keer begin, die vraag is net wie sy sentermaat gaan wees. Ellende is in die binnebaan.

  • 239

    224: jammer Pietman, maar ons het skoppers nodig wat verder as 40m nog kan pale toe gaan, ten minste tot by 55m. Jantjes speel goed, maar kan die bal nie so ver sool nie. 😯

  • 240

    @ Angostura:
    “I can’t see how Kriel or De Allende can be dropped after today’s performance;”

    Newsflash: the captain is a centre. An inside centre at that. He’ll play in the WC if he can come through a couple of CC games. So, one of those guys WILL be dropped. The question is, “WHO?”

    De Allende more likely since JdV took up the inside centre position when he came on .

    ** All in all, a good outing for the Boks. Not willing to read too much into it because there was clearly no cohesion among the world team. Ruan pienaar was my MoM for the Boks. His quick service from the base was a revelation compared to his pedanic service in the past.

Users Online

Total 38 users including 0 member, 38 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm