Springboks (22) 46 / 10 (10) World XV (Final Score)
The South African Springboks and World XV did battle in an International match at
DHL Newlands, Cape Town at 17:00 SA Time (15:00 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Springboks:
- Penalties – Handré Pollard (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – Damian de Allende (2), Eben Etzebeth (1), Willie le Roux (3), Cobus Reinach (1)
- Conversions – Handré Pollard (2), Pat Lambie (2)
Word XV:
- Penalties – Mike Harris (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – Craig Burden (1)
- Conversions – Mike Harris (1)
Teams:
South African Springboks |
World XV |
11 July at 17:00 SA Time | |
|
|
Referee: John Lacey (Ireland)
Assistant Referees: Marius van der Westhuizen (South Africa), Jason Jaftha (South Africa)
TMO: Deon van Blommestein (South Africa)
88: nagereg ? kondensmelk ?
89 @ Pietman:
Eish, lekkerte!
Nou hoe maak mens ‘n beesstertpot sonder ‘n klomp soetwyn in??
@ grootblousmile:
Kan mens iets wys word uit die wedstryd, dink jy?
Pietman wrote:
Het driving range toe gery 😀
88 @ grootblousmile:
Falafel?
Hmmmm…shmaaak!
91 @ Ben-die-Bul:
Ja, ek het juis 12 blikkies gekoop, die kondensmelk op Pick ‘n Pay se rak was op special vir R 14.95 of so iets, in plaas van hier rondom R 20.00 per blik!
grootblousmile wrote:
Die res van hul agterlyn is ook maar net so kak.
grootblousmile wrote:
Nee, ek gooi nie wyn in nie, kook al twee dae amper…kry nie kans om te eet nie! Doeksag….netnou geproe
93 @ Pietman:
Die loosie combo werk duidelik… so ek dink mens kan bietjie met hulle aangaan vir ‘n paar games aanmekaar!
2nd Half ON!
World XV penalty, against Flo… not releasing the ball.
Shot at goal it is
@ grootblousmile:
@90 Nog steeds? Van sy eerste toets op Kleinbaai af….
Harris misses badly for goal…
@ grootblousmile:
Hoop nie Jean kom neuk net sy knie weer verder op nie…
grootblousmile wrote:
So, ons gaan met 2 fetchers WB toe, reken jy?
105 @ Pietman:
Wel, nie een van die 2 is uit-en-uit fetchers nie… hulle is beide sulke hybrid fetchers.
Marcell was al heel seisoen blerrie goed in ‘n sukkel-Sharks spannetjie.
Maar beide speel NA DIE BAL TOE, en lykmy dit werk nogal mooi!
JDV op 13, Jessie op 15, sal wil sien wat dan gebeur.
@ grootblousmile:
Marcell is reg!
Gurthro Steenkamp knocks…
Ou Shrek is ook maar kakkerig verby!
The Trevor is on in place of Beast
@ grootblousmile:
Shrek!!!
3 Changes on for the World XV, 2 in the front row.
Hayman is replaced by Petrus du Plessis
Ons het vir 25 min goeie bal in hand rugby gespeel, daarna meer begin skop en nou sien ons vir 20 minute gee score van die bokke nie.
Bokke penalty, David Smith clearly playing the ball on the ground.
Vincent Koch on, Adriaan Strauss too and the Incredible Schalk!
Try Willie le Roux… nicely done between Habana & Willie le Roux!
Mooi, Vincent van Koch is op !
Springboks 27 / 10 World XV
Pat Lambie is also on… for Habana it looks like.
Willie le Roux out to wing, “Silence of the Lambie” is at fullback!
@ grootblousmile:
Al vir JPP iewers gewaar?
Bakkies Botha is also replaced… in his last game before retirement!
118 @ Pietman:
Hy speel nie te kak op vleuel nie, het selfs so paar keer al raak getackle!
Users Online
Total 72 users including 0 member, 72 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,845,634 Page Impressions
_