Springboks (22) 46 / 10 (10) World XV (Final Score)
The South African Springboks and World XV did battle in an International match at
DHL Newlands, Cape Town at 17:00 SA Time (15:00 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Springboks:
- Penalties – Handré Pollard (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – Damian de Allende (2), Eben Etzebeth (1), Willie le Roux (3), Cobus Reinach (1)
- Conversions – Handré Pollard (2), Pat Lambie (2)
Word XV:
- Penalties – Mike Harris (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – Craig Burden (1)
- Conversions – Mike Harris (1)
Teams:
South African Springboks |
World XV |
11 July at 17:00 SA Time | |
|
|
Referee: John Lacey (Ireland)
Assistant Referees: Marius van der Westhuizen (South Africa), Jason Jaftha (South Africa)
TMO: Deon van Blommestein (South Africa)
@ grootblousmile:
Sorry nie gesien jy het ge edit nie.
Kyk jy hou eintlik maar net jouself terug. So dit pla my nie wat jou vereistes is nie.
Flok, my hairstyle is darem nie so kak soos Kim Jong-Un Ill nie!!
Victoriabok wrote:
Haha Rudi Mugabi
481 @ MacroPolo:
Dan het ons mos nou eenstemmigheid….
Dit pla jou nie wat my vereistes is nie (jou woorde), net so min as wat dit my pla of jy saamstem met hoe ek dinge doen of nie (my woorde).
Happy days… ons beweeg aan.
@ MacroPolo:
Idi Rudi Mugabi?
grootblousmile wrote:
Noggie, gaan netnou as ek by die huis kom, eers gou paar US$ trek hier by die bank ingeval ek die naweek vir Obama n bier moet koop daar in Addis, ek wag net dat hierdie kerk se mense klaar biduur hou.
483 @ MacroPolo:
Ek het darem nog nie jou plaas kom afvat en dit alles in my sak gedruk nie… hahaha
Mugabe kan vir Kim Jong-Un Ill so klompie goed leer… hehehe
485 @ BrumbiesBoy:
Bwahahaha
Idi Big Dada GBS Amin!
grootblousmile wrote:
Jy’t nie meer genoeg hare vir daai haarstyl oor nie 😛
@ grootblousmile:
Stadig, netnou raak jou keel nog seerder en dalk hees…n diktator sonder n stem beteken net so min as Nkandla sonder n harem en n bokkraal….sallie werk nie.
grootblousmile wrote:
Nee dit vat te veel tyd
Niemand sal in elk geval vir Nortie wen nie
Hy is die koning van SuprBru
Hulle gaan dit volgende jaar SuperNortie noem
@ Victoriabok:
@ Pietman:
@ MacroPolo:
Ek mis vir Nama
Kom ons haal hom uit daar in die Panne se Ban-kok, toe man!
grootblousmile wrote:
Ek sien jy maak seker dat of longkanker of diabetes jou gaan kry, alhoewel ek dink laasgenoemde die wenner sal wees
491 @ Victoriabok:
Neewat, SuperNortie het lanklaas iets reggekry in SuperBru!
BrumbiesBoy wrote:
I see your idi rudi mugabi and raise you a frans ludeke geldenhuys 😀
grootblousmile wrote:
Nog nie
Smaak my jy het gevorderde sensorskap klasse geneem by beide van hulle
Jy moet pasop, jy raak nou soos die bliksems in die Scope wat sterretjies op daai mooi tieties gesit het 🙁
@ grootblousmile:
Onthou jy toe ek, jy en Sheriff ge-ban was op Voldy omdat ons Capo en daai ander moegoes gevloek het?…..Nama was een van die manne wat ons laat uithaal het, versoekskrifte ingedien en kukemmers omgekeer in protes.
grootblousmile wrote:
Dis omdat julle hom die moer in maak en dan verloor hy konsentrasie
496 @ MacroPolo:
Sigh, you win, I’ve only got an Adolf.
Victoriabok wrote:
Nortie is nooit skaars as sy span verloor nie, maar laat hy net sleg doen in SuperBru dan sien jy hom nie vir 2 dae nie.
494 @ Victoriabok:
Nee, jy verstaan verkeerd… ek rook noggie so lank nie… dis nog net 35 jaar sedert ek begin het… as jy heeltemal buite rekening laat dat ek die eerste keer gebliksem is vir rook op ouderdom 6!
Wat die soet goed aanbetref en gesondheid, was diep in verlede jaar vir ‘n versekeringsmedies…
My longkapasiteit is nog die van ‘n 24-jarige atleet, ek het natuurlike lae bloeddruk en ‘n natuurlike polsslag van 62 per minuut.
My cholestrol is alles spiekeries… nie ‘n kwaal in sig nie!
My suiker is perfek, want ek het my lyf gewoond gemaak aan suiker van babadae.
Ek doen daai EKG toetse asof hulle die masjien op my kan kalibreer!
Vra vir Pietman-hulle, so paar jaar gelede het ‘n lorrie my hier in die hoofstraat gestamp dat ek vlieg en op die bonnet land van ‘n aankomende Corolla, ek het opgestaan en my selfoon wat in stukke was bymekaargemaak, aanmekaargesit en getoets, myself afgeskud… geen nagevolge nie!
498 @ Pietman:
Nee ek onthou dit nie… ons was soveel keer op Voldy geban dat ek later nie meer maklik geweet het met watter Profile moet ek nou verder blog nie… hahaha
@ grootblousmile:
@502 Ek onthou, voor die bank gebeur…maar nie heeltemal SO Dolf Lundgren-agtig soos jy dit stel nie.
Jou elmboog was in sy maai, lyf vol blou kolle, broeksgat flenters met daai groen Nedbank onderbroek van jou so n kakiestreep agterlangs….ek het fotos gesien.
504 @ Pietman:
Jy moes die lorrie gesien het, ek dink die versekering het hom afgeskrywe… hehehe
@ grootblousmile:
Ja man, jy het nog gepraat van jou Zippo toe ons uitkom…
grootblousmile wrote:
Jy was dem gelukkig broer, moenie spot nie.
506 @ Pietman:
Oooooooooo daai classic comeback van ons toe ons uit die mielielande gestap het?
507 @ Pietman:
Janee, ek kon bokveld toe gewees het!
@ Pietman:
Praat later, gedra jou….al is dit sleg!
Users Online
Total 100 users including 0 member, 100 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,845,217 Page Impressions
_