Jnr Springboks (20) 46 / 13 (3) Australia U 20 (Final Score)
The South African Junior Springboks and Australia Under 20 did battle in the World Rugby Under 20
Championship at Stadio San Michele, Calvisano at 20:30 SA Time (20:30 Italy Time, 18:30 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & CSN on TV in SA.
*******************
Scorers:
Jnr Springboks:
- Penalties – Brandon Thompson (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – Jacques Vermeulen (1), Ox Nche (1), Khanyo Ngcukana (1), Brandon Thompson (1), Jason Jenkins (1), Leolin Zas (1)
- Conversions – Brandon Thompson (4), Tinus de Beer (1)
Australia U 20:
- Penalties – Andrew Deegan (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – Duncan Paia’aua (1), Andrew Kellaway (1)
- Conversions – 0
Teams:
Junior Springboks Under 20 |
Australia Under 20 |
10 June at 20:30 SA Time | |
|
|
Referee: Ben Whitehouse (Wales)
Assistant Referees: Elia Rizzo (Italy), Filippo Bertelli (Italy)
TMO: TBA
groooot tackle os wat daai drie gemaak het
Junior Springboks 27 / 3 Australia
@ Ben-die-Bul:
Nee wat, ons voorries sal Engelse opneuk, dink ek.
New Zealand 18 / 3 Ireland (2nd Half)
Kan iemand vir die Bulle sê om Dawie Theron as coach aan te stel, ten minste skrum coach ?
Pietman wrote:
In antwoord op #51.
Bulle moet Ox Nche koop, hy gaan woes word as hy ouer is… lewendge stut!
Yellow for Aus… Cameron Orr!
To Yellow, Orr not to Yellow… hehehe
grootblousmile wrote:
Bulle moet ophou koop en self teell! Ouens versleg net daar in Pretoris, lyk my hulle oefen meer op Time Square, Hatfield as op Loftus….
AB nou los voor teen Ierland. Bokke en AB speel nou vir 1ste plek op die log.
New Zealand 25 / 3 Ireland (2nd Half)
Robert moet net JeanLuc se kuif reg knip, bly in sy gesig val…
Pietman wrote:
presies, die bulle koop klaar elke jaar n sa skole stut of twee.
Okaaay…innie semis boys!!!!
Tryyyyyyyyyy Brandon Thompson!
Bonus point it is!!
AB punte verskil 83
Bokke 84
Albei spanne kort nog 4de drie.
Junior Springboks 34 / 3 Australia
mooi drie bokkies
Goeie drie deur Thompson.
Bokke nou voor die Ab’s met die bonuspunt drie.
Nou kukkas die Oz mob wit bolle! Ander Bokkie span hierdie as in daai eerste wedstryd, manne speel nou reg.
Tryyyyyyyyyyy Jason Jenkins!
Whooopie!
Vinnige slot! Hol soos 400 meter atleet…
daai ou is moer goed
Junior Springboks 39 / 3 Australia
Nou raak dit ‘n slagting.
MacroPolo wrote:
Pierre Spies was dieselfde op daai ouderdom….
82 @ Pietman:
Hulle sê hy was ‘n Provinsiale krieketspeler ook!!
Hierdie span gaan die trofee wen, hoor my lied!
grootblousmile wrote:
Snelbouler, hoor ek!
@ Pietman:
spies was so vir die hele eerste helfte van sy senior loopbaan
Users Online
Total 161 users including 0 member, 161 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,912,453 Page Impressions
_