Jnr Springboks (20) 46 / 13 (3)Â Australia U 20 (Final Score)
The South African Junior Springboks and Australia Under 20 did battle in the World Rugby Under 20
Championship at Stadio San Michele, Calvisano at 20:30 SA Time (20:30 Italy Time, 18:30 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & CSN on TV in SA.
*******************
Scorers:
Jnr Springboks:
- Penalties – Brandon Thompson (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – Jacques Vermeulen (1), Ox Nche (1), Khanyo Ngcukana (1), Brandon Thompson (1), Jason Jenkins (1), Leolin Zas (1)
- Conversions – Brandon Thompson (4), Tinus de Beer (1)
Australia U 20:
- Penalties – Andrew Deegan (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – Duncan Paia’aua (1), Andrew Kellaway (1)
- Conversions – 0
Teams:
Junior Springboks Under 20 |
Australia Under 20 |
10 June at 20:30 SA Time | |
|
|
Referee: Ben Whitehouse (Wales)
Assistant Referees: Elia Rizzo (Italy), Filippo Bertelli (Italy)
TMO: TBA
@ grootblousmile:
Oh yeah I know the feeling and the worst part of it all is, the worst is yet to come! We need to brace ourselves for that.
Bokkies keep on attacking, but the Aussie defence is solid… how long can they keep on defending like this though?
great offload van jenkins…ek se jou…daai ou
aus are screwed
Bokke penalty, shot at goal for Brandon Thompson…. slotted with ease!
is
Junior Springboks 20 / 3 Australia
Nou teen wie wil ons speel in die semi, wat gaan die makliker game wees ?
@ MacroPolo:
Donker daar by jou…nou kan jy nie eens Paultjie se portretjie betrag nie…jy moet maar so af en toe die flits aansit en lig maak daar op hom…
Donner, try thrown away between Jason Jenkins & Leolin Zas!!
damnit jenkins
Jenkins moes self gaan score het daar, moes nie gepass het nie.
I hear England lost against France!!
JeanLuc tekkel hulle kis!
grootblousmile wrote:
Yip.
@ Pietman:
paultjie se portret hang nou by jake white se kamer…my krag is aan đŸ˜‰
Lemoenetyd!
39: en dan sing: o (paultjie) ek verlang na jou !
Ben-die-Bul wrote:
ja hy is moer vinnig, hy het almal weggehardloop en daai heelagter was glad nie lus om hom te tackle nie
This afternoon’s Results:
England 18 / 30 France
Argentina 6 / 29 Scotland
Wales 66 / 3 Japan
Samoa 30 / 24 Italy
As ons hier wen met bonuspunt, AB nie wen met bonuspunt nie, Aus nie verloor met bonuspunt nie, dan …..
speel ons England in semi.
Weet nie of dit so goeie ding is nie, hulle het ook ‘n baie goeie skrum en voorspelers.
Ons moet sorg dat ons goed voor is, en dan Aus so paar driee gee dat hul met bonuspunt verloor, dan speel ons hul weer in semi.
New Zealand 11 / 3 Ireland (Halftime)
29: kom van dieselfde skool as FDP, hou daarvan dat hy so vinnig skoonmaak.
53 @ Ben-die-Bul:
Waar was Fourie du Preez op skool, FL (FH) Odendaal of Affies?
Ben-die-Bul wrote:
bietjie telleurgesteld in gallant. hy lyk baie suinig. het klaar n overlap weggegooi
2nd Half ON!
Tryyyyyyyyy Ngcukana!
Whoooop!
55: net nie Visser nie !
Bokkies tekkel Ozmob moer toe!
Tackle of the year !
Users Online
Total 23 users including 0 member, 23 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,945,866 Page Impressions
_