Jnr Springboks (6) 20 / 28 (18) England (Final Score)
The South African Junior Springboks and England Under 20 did battle in a semi-final in the World Rugby Under
20 Championship at Stadio San Michele, Calvisano at 20:30 SA Time (20:30 Italy Time, 19:30 BST, 18:30 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & CSN on TV in SA.
*******************
Other matches – Fixtures & Results:
Australia 31 / 21 Scotland (Final Score)
New Zealand 45 / 7 France (Final Score)
*******************
Scorers:
Jnr Springboks:
- Penalties – Brandon Thompson (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – Malcolm Jaer (1), Daniel du Plessis (1)
- Conversions – Brandon Thompson (2)
England:
- Penalties – Rory Jennings (3)
- Drop Goals – 0
- Tries – James Chisholm (1), Penalty Try (1), Nick Tompkins (1)
- Conversions – Rory Jennings (2)
Teams:
South Africa Under 20 |
England Under 20 |
15 June at 20:30 SA Time | |
|
|
Referee: Brendon Pickerill
Assistant Referees: TBA
TMO: TBA
Yip, called back for a high tackle… by the SA TMO… hehehe
@ grootblousmile:
Nonsens! Tekkel het geen effek op die drie gehad nie…
87 @ Pietman:
Mens MOET moer desperaat wees on Villa Rosa te kyk… flokken hel!
grootblousmile wrote:
Wue is HY nou weer ???
NZ scrum, not far from their own line… accidental offside
Nie ‘n drie nie, maar kyk die jong AB se attacking mindset, hulle word so groot en ons sien die gevolg daarvan in superrugby.
Was dit ‘n Bokke of Eng turnover, sou dit of ‘n skoppie wees, of ‘n forward wat doef-doef teen iemand sou vas hardloop.
🙄
grootblousmile wrote:
Janee…selfs vrou kyk dit nie, dan moet jy weet….
94 @ Pietman:
Klink soos Veldtie, affie Kaap! Hy is mos van Roberson of so iets!
@ Ben-die-Bul:
@96 Spot on! Dis waar rugby se oorsprong le, outjie wat begin hol het met sokkerbal omdat hy gatvol was vir balskop!
Shaun Veldmuis ?
grootblousmile wrote:
Shawn? O hel, janee…Robertson.
Daar steek die vrouens langs die veld, mes!!
100 @ Ben-die-Bul:
Ja, die man wat op die Snelweg stop om gelem te word..
Ek dink nounog hy wou tik of aaptwak koop, of by ‘n dame van die nag gunsies koop, toe hy gelem is…
@ grootblousmile:
Niemand, maar niemand stop oppie R300 nie! Vra vir Nortie….daai pad word deur bendes beheer.
Soos verwag, is dit nie die Franse span wat die Engelse geklop het, wat vanaand hier opgedaag het nie.
Pontius Pilatus Jnr, Jnr, Jnr word uitgetekkel deur NZ, agter die doodlyn… 5m NZ Scrum!
Die Hoenders se heelagter op verlof ?
Try Akira Ioane, NZ!
106 @ Ben-die-Bul:
Ek dink hy pik agter ‘n hen aan
Ioane het NZ gespeel…op vleuel, vandag agsteman.
New Zealand 17 / 7 France
Hoe kan jy jou seun Otter Black noem ? hehe
Pietman wrote:
NZ Sewes.
109 @ Pietman:
Hy’t nog ‘n ander boetman ook, ek dink jy dink aan hom!
112 @ Pietman:
Ja, die 2 boeties het saam NZ Sewes gespeel.
Net vere en hoennerbloed wat waai nou!
Try NZ again, too easy, that man Tevita Li again!
Game over met daardie drie. Nou volg die slagting.
New Zealand 24 / 7 France
Oomblik toe KFC die bal kry, toe skop hul die bal weg …. laat my dink aan ‘n sekere span
There he goes again, Akira Ioane… under the sticks!
Users Online
Total 95 users including 0 member, 95 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 42,007,360 Page Impressions
_