Jnr Springboks (6) 20 / 28 (18) England (Final Score)
The South African Junior Springboks and England Under 20 did battle in a semi-final in the World Rugby Under
20 Championship at Stadio San Michele, Calvisano at 20:30 SA Time (20:30 Italy Time, 19:30 BST, 18:30 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & CSN on TV in SA.
*******************
Other matches – Fixtures & Results:
Australia 31 / 21 Scotland (Final Score)
New Zealand 45 / 7 France (Final Score)
*******************
Scorers:
Jnr Springboks:
- Penalties – Brandon Thompson (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – Malcolm Jaer (1), Daniel du Plessis (1)
- Conversions – Brandon Thompson (2)
England:
- Penalties – Rory Jennings (3)
- Drop Goals – 0
- Tries – James Chisholm (1), Penalty Try (1), Nick Tompkins (1)
- Conversions – Rory Jennings (2)
Teams:
South Africa Under 20 |
England Under 20 |
15 June at 20:30 SA Time | |
|
|
Referee: Brendon Pickerill
Assistant Referees: TBA
TMO: TBA
@ grootblousmile:
Jisjis ou gewese bul…hoessit innie Panne!
Hier moer warm…51 celsius…Goosebay 12…wetie hoe ek binnekort die verandering gaan hanteer as ek terug is oor n maand…besig om alkoholis te raak…hier suip ek om hitte te oorleef en daar die koue harde lewe wat ek lei!
Maar kom ons hoop en Bokkies en Frankryk gaan deur vanaand, dan is die toernooi vir seker innie sakkie!
31 @ Pietman:
Hello Piet Dronkverdriet!
Flok, dis pisbitterkoud in die nagte hier nou… leeukoud!
Water Break in the 2nd Half, in this game.
Argentina 39 / 5 Italy (2nd Half)
Nkilaas,
I saw your registration… come talk to us here!!
Try Aussie, Matt Sandell
grootblousmile wrote:
Het ondergrondse verhitting ingesit by die huis onlangs, maar nou is krag so aan en af die vrou het maar n vrag rooikranshout laat aflaai, maak permanent vuur in voorhuis…vrek vannie koue daar!
Australia 31 / 7 Scotland
36 @ Pietman:
Daai ondervloerverhitting is ookie skaam as dit kom by kragverbruik nie!
Vuurtjie is dalk heelwat beter.
Looking forward to the next 2 games.
Will be interesting to see what France is capable of against New Zealand… and of course will be watching the Bokkies game with big attention.
@ grootblousmile:
Verhitting nie so kwaai op krag, as jy dit op 22 grade hou….maar daai aan en af vreet die krag.
Bigggggggg tackle on the Scotland No 12.
He’s down!
Wonder waar is Niklaas….seker bang vir Afrikaans praat hier?
Smallies ook hier sien ek….seker klaar sy manne kos gegee en toegesluit virrie nag…lekker knoesig daar, bandiete le lepel!
42 @ Pietman:
Of hy’s bang hy moet dalk Ingels gooi!!
43 @ Pietman:
Kyk, Smallies bly in koue wêreld.
As ek bandiet was, sou ek dalk WOU lepel lê in die nag daar!
Dis Racheltjie de Beer koud daar!
Australia 31 / 14 Scotland (75 min)
Argentina 46 / 5 Italy (2nd Half)
@45 Erg! Veral Burgersdorp se kant toe.
Scotland trying hard now… but far too late
Penalty try!
Scotland Penalty Try, collapsing of the maul… and a Yellow to Aus
Australia 31 / 21 Scotland (79 min)
Final Score: Australia 31 / 21 Scotland
Final Score: Argentina 46 / 5 Italy
Next game on in 15 minutes…
I need to go put my car in the garage and go look at a possible gas leak in the kitchen quickly… back just now!
Allez Francaise!
Allez l’Galle!!!
Moer hulle hoenners….in Afrikaans!
55 @ Pietman:
Jinne, ek weet darem nie of ek vir die Hoendertjies kan skreeu nie…
New Zealand Haka… they start in a circle… talk Maori kakkas for a while… then go into their haka lines… and do kamate
Go France!
Allons enfants de la Patrie,Arise, children of the Fatherland,Le jour de gloire est arrivé !The day of glory has arrived!
grootblousmile wrote:
Ja man…maak dit makliker vir ons in eindstryd
Game ON between New Zealand vs France!
Kick-off by New Zealand!
Users Online
Total 15 users including 0 member, 15 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 42,006,571 Page Impressions
_