Jnr Springboks (6) 20 / 28 (18) England (Final Score)
The South African Junior Springboks and England Under 20 did battle in a semi-final in the World Rugby Under
20 Championship at Stadio San Michele, Calvisano at 20:30 SA Time (20:30 Italy Time, 19:30 BST, 18:30 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & CSN on TV in SA.
*******************
Other matches – Fixtures & Results:
Australia 31 / 21 Scotland (Final Score)
New Zealand 45 / 7 France (Final Score)
*******************
Scorers:
Jnr Springboks:
- Penalties – Brandon Thompson (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – Malcolm Jaer (1), Daniel du Plessis (1)
- Conversions – Brandon Thompson (2)
England:
- Penalties – Rory Jennings (3)
- Drop Goals – 0
- Tries – James Chisholm (1), Penalty Try (1), Nick Tompkins (1)
- Conversions – Rory Jennings (2)
Teams:
South Africa Under 20 |
England Under 20 |
15 June at 20:30 SA Time | |
|
|
Referee: Brendon Pickerill
Assistant Referees: TBA
TMO: TBA
Ek het klaar vrede gemaak, Engeland is die beter span in hierdie game
Tweede strafskop reg voor die pale, moes 3 punte gewees het.
England scrum penalty, well deserved
Ons vaskop tjop af…kan jy glo!
It is kickable too…
England 21 / 6 Junior Springboks
Nou sal die Bokkies ‘n hele paar hasies uit die hoed moet trek… maar hulle gaan dit nie met hande in die losskrums regkry nie…
… en dan skop Brandon Thompson turnover bal weg… doelloos… dom!
Bokkies penalty, Chisholm penallised, right in front… this time a shot at goal
grootblousmile wrote:
Daaaai is die groot probleem!
He misses the sitter…
Ag nee o hel!
Neewat manne, as ek nie in beheer van hierdie Live Game Thread was nie, het ek gaan doe-doe!
@ grootblousmile:
Ja, ek ook, lang dag more, tjorts GBS.
284 @ Pietman:
Tjorts!
Hierdie game weerspieel SA rugby goed. Ons plan a is, ‘sterk’ voorspelers en goeie verdediging en dan skop.
Maar wat as jy teen ‘n ander sterk agttal speel, wat dan ?
Wel, daar is nie ‘n plan b nie, so plan a moet net werk, anders verloor jy.
En as jy so ver agter raak, omdat jy nie ‘n bal in hand gameplan het nie, daarom raak jy angstig as jy moet begin hardloop.
Die AB se gameplan, of hul voor of agter is, is bal in hand rugby, en die kanse is so 90 persent meer dat hul ‘n comeback kan maak om die game te wen.
Dit wat ons hier sien, gaan ons ook ongelukkig later in die WB sien.
Nothing going the Bokkies way, England reading them like an open book!
Bokkies penalty on halfway… OK now kick to the corner… and they do, out 15m out
Once again knocked by a Heavy…
15 Minutes to go, the deficit also 15
England scrum penalty, short bind by Van Wyk
If the Bokkies do not score in the next 4 minutes, it’s over cadovers
Swakste wat ek nog ‘n junior bokke span sien speel het, lelik uit die bus geval.
Run the farking ball, you have NOTHING to lose now, nothing!
Grrrrrrrrrrr
293 @ Ben-die-Bul:
Ja, dis baie swak, swakker as swak, dis pateties.
Twee beste spanne in die finaal, AB beste agterlyn, Eng beste voorspeler pak.
England just playing it tight now, running the clock down very, very effectively!
Try England, under the sticks!
Skande.
Lekker slaap !
Users Online
Total 71 users including 0 member, 71 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 42,005,637 Page Impressions
_