Highlanders (8) 24 / 14 (9) Chiefs (Final Score)
The Highlanders and Chiefs did battle in a Top 6 Qualifying match of Super Rugby at
Forsyth Barr Stadium, Dunedin at 09:35 SA Time (19:35 NZ Time, 07:35 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Highlanders:
- Penalties – Lima Sopoaga (4)
- Drop Goals – 0
- Tries – Waisake Naholo (2)
- Conversions – Lima Sopoaga (1)
Chiefs:
- Penalties – Andrew Horrell (3)
- Drop Goals – 0
- Tries – Brodie Retallick (1)
- Conversions – 0
Teams:
Highlanders |
Chiefs |
20 June at 09:35 SA Time | |
|
|
Referee: Chris Pollock (New Zealand)
Assistant Referees: Nick Briant (New Zealand), Mike Fraser (New Zealand)
TMO: Aaron Paterson (New Zealand)
Wanneer word Bokgroep bekend gemaak, vanaand na die Stormers uit is ?
Aaron Smith vinnige hande, hy mis net nie n bal nie! Nee kyk, hy IS goed! Doring in Chiefs se vlees….en my MOTM.
jis this is a good game, hopefully the second quarter final will be just as good.
Ben-die-Bul wrote:
Ben-die-Bul wrote:
Give that man a Bells!
116 @ MacroPolo:
Dink jy nie Ludeke is taamlik te blammeer vir die stand van sake, dat hy toegelaat het… en te sag was… om die diknek lot op te breek en te beheer nie?
Dis hoekom ek noudiedag gesê het die Bulls kort nou ‘n streng diciplinarian as afrigter, wat nie hierdie tipe kak duld nie, nie van enigeen nie!
Ook maar goed die AB kan nie 2 spanne inskryf vir die WB nie, want dan het hul in die finaal gespeel, hehe.
@ grootblousmile:
Ludeke moet verseker van die blaam vat, en hy het die eerbare ding gedoen om te bedank.
Geez, the Highlanders are taking chance’s I like this Buckman oke as well, just needs a little refinement.
Ben-die-Bul wrote:
hulle mag ook nie 4 spanne inskryf by die super rugby playoffs nie 😆
The chiefs have all the momentum now.
128 @ MacroPolo:
Dink jy, in die lig van sake, dat hy moet aanbly as Direkteur van Rugby?
Ek dink nie so nie!
Dink dit is nie net Ludeke se skuld nie, die bestuur en res van die spelers click met Vic as die bendeleier, moet ook die skuld dra.
Wil net sê, as speler, en op sy beste, is daar geen gelyke as nr.5 slot, as lynstaanspesialis as ou Vic nie.
Maar as afrigter en veral aanvalsafrigter, nee wat, dit was nie ‘n goeie besluit nie.
Vic kan deel van afrigtingspan wees, lynstaanafrigter, maar nie hoofafrigter nie, daar moet nog ‘n paar jaar verloop sodat al sy rugby buddies weg is, dan kan dit dalk werk.
Landers scrum on their own 5
@ grootblousmile:
definitief nie, maar as hy nie bedank het nie, was hy seker die direkteur van rugby gemaak, wat net bewys in watse tailspin die raad van direkteure is… dit was Ludeke se tyd om te gaan, ek het nooit daarteen gestry nie.
Het iemand ‘n antwoord op my vraag by # 121 ?
Hoop die Chiefs score, dan sien ons nog 20 minute se goeie rugby.
Maar dan moet die Landers net wen in die ekstra tyd.
Eish, daai skare boe amper so baie as op Nuweland ?
136 @ Ben-die-Bul:
Ek dink die Bok-groep word eers volgende naweek bekend gemaak.
@ Ben-die-Bul:
Bulle sal ook beter wees as Vic loop, ek dink eintlik hy moes eerder bedank het… in 2013 maak ons die semi finals, in 2014 kom vic as speler/kaptein/ballboy/hairstylist/coach… en dis als n boggerop.
Landers penalty, deep in their own half…
I think the Landers have this game sown up!
Ludeke moes seker vir weke lank Victor oortuig het dat hy eerder na pale toe moet skop nie.
@ MacroPolo:
100% spot on…net daar het die moeilikheid begin!
2 Minutes to go in the game…
Chiefs scrum on their own 22.
Gosh if that drop kick went over, I reached my fill of rugby for the day 😆
Landers looking to close things out now… and a Landers penalty… will be a shot at goal!
YES, fantastic win be the landers!
@ grootblousmile:
So wat volgende, Landers teen wenner van Canes/Saders?
139: ons het Vic nodig gehad, met WO weg as hairstylist ! 😯
Final Score: Highlanders 24 / 14 Chiefs
Great stuff what a game
Users Online
Total 235 users including 0 member, 235 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,820,346 Page Impressions
_