Highlanders (8) 24 / 14 (9) Chiefs (Final Score)
The Highlanders and Chiefs did battle in a Top 6 Qualifying match of Super Rugby at
Forsyth Barr Stadium, Dunedin at 09:35 SA Time (19:35 NZ Time, 07:35 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Highlanders:
- Penalties – Lima Sopoaga (4)
- Drop Goals – 0
- Tries – Waisake Naholo (2)
- Conversions – Lima Sopoaga (1)
Chiefs:
- Penalties – Andrew Horrell (3)
- Drop Goals – 0
- Tries – Brodie Retallick (1)
- Conversions – 0
Teams:
Highlanders |
Chiefs |
20 June at 09:35 SA Time | |
|
|
Referee: Chris Pollock (New Zealand)
Assistant Referees: Nick Briant (New Zealand), Mike Fraser (New Zealand)
TMO: Aaron Paterson (New Zealand)
Good Landers defence, holding Messam up, turnover scrum!
Chiefs penalty, halfway… against Dan Pryor
grootblousmile wrote:
dis nie eintlik so snaaks nie… gn wonder niemand wil meer lojaal tot die bulle wees nie.
@ grootblousmile:
Wonder of Matfield nie te diknek begin raak daar nie…
94 @ Pietman:
Heeltemal te diknek, hy dink hy is “The Bees Knees”!
McKenzie must be one of the players of the match as well
grootblousmile wrote:
Maar dan moet maak soos rokkoff….of speel en sy bek hou
Landers defensive penalty…
These Landers are a bloody awesome side this year!
Ek wonder of al hierdie jare Ludeke nie dalk wou verander het nie, maar hy was Vic se muppet. Vic was eintlik in beheer as HM se muppet, om die kom-ons-skop-die-bal-weg in stand te hou totdat hy terugkom ?
Klink na een groot The Muppet Show at Loftus die afgelope 4 jaar !
Pietman wrote:
Ek dink dit is nogsteeds die raad van direkteure, na die eerste exodus het hulle almal seker dik bonusse gekry met al die spelers wat geloop het, die tweede keer was daar ook seker groot winste vir kersfees, na die derde exodus het hulle begin panick want hulle begin beheer verloor.
Ek wens rugby unies is meer open oor hul geldelike omstandighede… dit sal ook n storie vertel.
97 @ Pietman:
Ja jong, ons moet maar hoop hy dink nie hy is onmisbaar by die Bokke ook nie!
Gelukkig sal hy darem uiteidelik finaal ophou speel na die Wêreldbeker…
Landers kickable penalty, not too difficult… shot it is.
anyway, lets not spoil an incredible game of rugby with politics 😆
Landers doing an excellent job here, out-thinking the Chiefs….and tackling them backwards all the time.
Highlanders 18 / 9 Chiefs
That 3 points is huge in the context of the game… The Chiefs struggling with their third(fourth?) choice flyhalf.
Fekitoa offside at the scrum, Chiefs kickable penalty but they go for touch
Jy kort ‘n goeie losskakel om trofee te wen, met Chiefs se nr.1 losskakel uit, sou hul altyd sukkel.
Try Brodie Retallick, Chiefs!!
awesome try
Daar score Pietman se posterboy 😉
@ MacroPolo:
Sal graag wil hoor wat se Slaptjips oor alles sodra hy terug is in die Kaap…sal wel uitvind by Stormersboy of PietJnr.
Highlanders 18 / 14 Chiefs
@ MacroPolo:
GRROOOOOT poster daai!
Chiefs gaan nie lê nie, game on na daardie drie.
Landers moet balbesit hou, nie wegskop soos hul die laaste klompie minute doen nie.
@ Pietman:
Ek dink dit is al redelik n oop geheim wat daar gebeur, dis net die wat dit nie wil sien nie wat dit mis kyk… ek dink dat Ludeke die val vir alles vat word ook nie meer aanvaar nie (hopelik).
112: ja, nooi hom uit om eenkeer hier op RT te kom gesels, laat ons alles hoor !
Penalty advantage against Tameifuna… and penalty given!
Easy shot.
Not a very smart fella, this Tameifuna, quite a penalty machine!
@ Ben-die-Bul:
Ja so een of twee swak skoppe van A.Smith
Highlanders 21 / 14 Chiefs
Users Online
Total 212 users including 0 member, 212 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,820,264 Page Impressions
_