Stormers (6) 19 / 39 (24)ย Brumbies (Final Score)
The DHL Stormers and Brumbies did battle in a Top 6 Qualifying match of Super Rugby at
DHL Newlands, cape Town at 17:05 SA Time (15:05 GMT, Sunday 01:05 AEST).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Stormers:
- Penalties – Demetri Catrakilis (4)
- Drop Goals – 0
- Tries – Cheslin Kolbe (1)
- Conversions – Demetri Catrakilis (1)
Brumbies:
- Penalties – Christian Lealiifano (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – Joe Tomane (3), Ita Vaea (2), Jesse Mogg (1)
- Conversions – Cristian Lealiifano (3)
Teams:
DHL Stormers |
Brumbies |
20 June at 17:05 SA Time | |
|
|
Referee: Jaco Peyper (South Africa)
Assistant Referees: Craig Joubert (South Africa), Jason Jaftha (South Africa)
TMO: Deon van Blommestein (South Africa)
@ Ben-die-Bul:
“Mitchell het iets genoem van central contracting van jou beste spelers wat sal help.”
Die vraag is, hoeveel spelers gaan jy kontrakteer?
30? 40? 60?
Op die oomblik is daar iets soos 21 spelers wat kontrakte met SARU het. JJE is een van hulle.
MacroPolo wrote:
Dis omdat jy nie n Kenner is nie ๐
@ Nama:
JJE se kontrak het verlede jaar al uitgeloop
383 @ Nama:
Stront man, dit gebeur in New Zealand en in Aussie ook dat die spelers nou jonger oorsee gaan!
In Pietertjie Snorman Pateet se tyd het daar ook reeds oorseese Bokke gespeel.
Gaan kyk maar wie van Australia en New Zealand het vir oorseese Clubs geteken, benewens nou Dan Carter en paar ander ouer spelers.
En wie se beleid is dit om Oorseese spelers toe te laat, dis mos SARU se beleid, en as hulle nie daarmee saamstem nie, kan hulle mos eenvoudig beveel dat oorseese spelers nie oorweeg MAG word vir die Bokke nie.
Jy soek ‘n besem om vir Heyneke mee te donner eerder as om daai selfde besem in jou hol op te druk en daarmee weg te vlieg met jou heksejagtery!
Toe, gaan loer en word wys!
392 @ nortie:
MacroPolo wrote:
As jy van Jannie Du Plessis praat, dan ja, dit is sy skuld
nortie wrote:
Dis dan mos n goeie ding? ๐ Bravo Heyneke!
@ nortie:
Jou opinie is egter geldig as dit ooreenstem met HM of die meerderheid.
Belaglik!
MacroPolo wrote:
Yep, in die geval, beslis
Nama wrote:
Moenie te veel worry nie, na die WB is hy ook weer persona non grata.
Nes almal verlede week nog Dawie Theron se lof gesing het, en op die Bulls site was hy n shoo in om oor te neem by Ludeke, toe gebeur Saterdag en die Engelse moer ons, nou is hy weer niks
Nama wrote:
Jy moet my nog verduidelik hoe n ou soos kolbe van tien meter af reguit n ou se “swakker” skouer target om sy breuke te maak. ๐
MacroPolo wrote:
Kolbe target die verdediger se swakker knie, nie skouer nie
Ja-nee kyk, die alles-is-HM-se-skuld verskoning het nou lelik in die dam geduik met daardie vernedering op Nuweland vandag.
Die plan was, die Stormers sou die trofee wen, en dan as die Bokke verloor in die WB, dan is dit mos omdat hy nie wou saamsing,
‘Maak al die Stormers Bokke’ nie !
402 @ nortie:
Jis kry ek nou skielik flashbacks van die Willie le Roux Taute se been gebreuk het.
Eintlik maklik om te sien wie weet iets van rugby en wie nie….almal wat die Stormers op SuperBru gekies het weet duidelik nie te veel nie ๐
@ MacroPolo:
OK.
Die berigte het gese dat almal twee jaar kontrakte gekry het tot NA die WB.
@ grootblousmile:
SARU het sy beleid verander NA HM se aanstelling. Heel waarskynlik op sy aandrang.
In PdV se tyd kon hy nie oorsese spelers gebruik nie behalwe vir daai een toets teen Wallis. Onthou hoe Joe van Niekerk, ‘n week na hy ‘n baie goeie wedstryd teen Aus gehad het, nie teen die AB kon speel nie omdat dit bekend geword het dat hy in Frankryk gaan speel.
HM is verantwoordelik vir die ellendige posisie waarin SA rugby hom bevind. Of jy dit nou wil erken of nie. Hy het die bloudruk vir die spelstyl, in samewerking met Rassie, vir al SA se verteenwoordigende spanne in die 15-man kode ontwikkel. Dieselfde spelstyl waarmee hy so suksesvol by die Bulle was, maar wat sedertdien geblyk het argais is. Kyk net hoe “suksesvol” was die Jong Bokkies in die pas afgelope JWB daarmee.
400: sien jy is eintlik ‘n groot Bulls fan, as jy heeltyd daar rondhang. Jy moet so bietjie deur die fotos kyk ook, dalk sien jy ‘n superbeker raak.
๐
@ Ben-die-Bul:
Daai fotos is al so oud dis nog in wit en swart geneem
@ MacroPolo:
Hy hardloop OM die verdediger, nie “oor” hom nie.
Vaardigheid, met die gepaardgaande spoed, kan jou ver bring.
@ nortie:
You have to put your money where you mouth is.
408: haha ! moes dit nog laat ontwikkel het by Kodak, ai, die goeie ou dae.
Nama wrote:
so dit was tot 2013 of 2017?
Die WB of daai WB?
Kyk enige iemand die Argies teen die Franse Barbarians? Wat gaan daar aan of word dit nie uitgesaai nie?
@ Nama:
Jip kolbe is nie so groot soos de Allende wat sy groote gebruik het die jaar om uit te blink nie, de allende was nie net die best 12 in ons land die jaar nie, maar hy was toevallig ook die beste stampkar rugby 12 gewees… heel toevallig? ๐
Ben-die-Bul wrote:
๐
Those were the days my friend, you thought they’d never end.
Copyright Jimmy via the Bulls website ๐
@ MacroPolo:
Die jaar se WB.
Twee jaar kontrak… 2014 en 2015.
Nama wrote:
sal gou kyk, wie speel daaR?
Nama wrote:
Die een kak span het 22, die ander kakker span het 19
@ Nama:
wel JJ het duidelik nie n kontrak nie, dink nie eers hy was die jaar na die oefenkamp toe genooi nie.
@ MacroPolo:
So, jy se Kolbe het nie eintlik uitgeblink nie omdat hy te klein is?
Snaaks dat hy in verlede week se Rapport deur al die “kenners” gekies is in hul SA span van die jaar. ๐
nortie wrote:
die kamera werk is donners sleg
Users Online
Total 241 users including 0 member, 241 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,824,681 Page Impressions
_