DHL StormersBrumbiesStormers (6) 19 / 39 (24) Brumbies (Final Score)

The DHL Stormers and Brumbies did battle in a Top 6 Qualifying match of Super Rugby at

DHL Newlands, cape Town at 17:05 SA Time (15:05 GMT, Sunday 01:05 AEST).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.

*******************


Scorers:

Stormers:

  • Penalties – Demetri Catrakilis (4)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Cheslin Kolbe (1)
  • Conversions – Demetri Catrakilis (1)

Brumbies:

  • Penalties – Christian Lealiifano (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Joe Tomane (3), Ita Vaea (2), Jesse Mogg (1)
  • Conversions – Cristian Lealiifano (3)

Teams:

DHL Stormers
Brumbies
20 June at 17:05 SA Time
  • Team: 15 Cheslin Kolbe, 14 Dillyn Leyds, 13 Juan de Jongh (Captain), 12 Damian de Allende, 11 Seabelo Senatla, 10 Demetri Catrakilis, 9 Nic Groom, 8 Nizaam Carr, 7 Michael Rhodes, 6 Siya Kolisi, 5 Manuel Carizza, 4 Eben Etzebeth, 3 Frans Malherbe, 2 Bongi Mbonambi, 1 Steven Kitshoff
  • Replacements: 16 Scarra Ntubeni, 17 Allistair Vermaak, 18 Vincent Koch, 19 Jean Kleyn, 20 Sikhumbuzo Notshe, 21 Louis Schreuder, 22 Kurt Coleman, 23 Jaco Taute
  • Team: 15 Jesse Mogg, 14 Henry Speight, 13 Tevita Kuridrani, 12 Matt Toomua, 11 Joe Tomane, 10 Christian Lealiifano, 9 Nic White, 8 Ita Vaea, 7 David Pocock, 6 Scott Fardy, 5 Blake Enever, 4 Rory Arnold, 3 Ben Alexander, 2 Stephen Moore (Captain), 1 Scott Sio
  • Replacements: 16 Josh Mann-Rea, 17 Allan Alaalatoa, 18 Ruan Smith, 19 Jordan Smiler, 20 Jarrad Butler, 21 Michael Dowsett, 22 Nigel Ah Wong, 23 Robbie Coleman

Referee: Jaco Peyper (South Africa)
Assistant Referees: Craig Joubert (South Africa), Jason Jaftha (South Africa)
TMO: Deon van Blommestein (South Africa)

523 Responses to Super Rugby – Top 6 Qualifying Round: DHL Stormers vs Brumbies – Live Game Article

  • 361

    @ MacroPolo:
    Die uitspeel rondtes gehaal.

    Julle?

  • 362

    @ Nama:
    ons het nie die scrum gehad nie.

  • 363

    360 @ MacroPolo:
    Ek dink 6 drieë teen hulle vertel die storie!

  • 364

    @ Nama:
    inderdaar julle beste speler was die grootste outjie.

  • 365

    @ grootblousmile:
    Hoeveel driee het die Cheetahs verlede week teen die GROOT Bulle agterlyn aangeteken?

    Wag, moet maar liewer nie antwoord nie. Wink

    @ MacroPolo:
    Sekerlik nie oor sy size nie?

  • 366

    @ Nama:
    Sy beste vaardigheid is dat hy oor spelers kan hardloop en dis waar hy geshine het (vandag twee sulke lynbreuke gehad), vandag dit weer gedoen, hy sou dit sekerlik nie kon doen as hy sy klein soos die ander ouens was nie?

    Of is dit net toevalig? 😆

  • 367

    Twee dinge wat gewys het dinge lol daar in die kaap

    1. Duane wat gaan kuier het daar in Toulon terwyl sy span nog moet speel, het seker geweet hulle gaan dit nie maak nie.

    2. Slegs 28 000 toeskouers wat opgedaag het vir die pakslae, wat moes dit vir die manne beteken toe hul daar uitdraf, ons toeskouers weet ons gaan verloor ?

    Met die feit dat van ons beste spelers deesdae in Europa gaan speel, kan ons vergeet om weer naby ‘n supertrofee te kom. Ons kan nie meer goed genoeg spanne kies nie, en dan wil ons nog ‘n span byvoeg. AB en AUS speel met hul beste spelers superrugby, ons met die helfte van ons beste spelers.

    Met drie superspanne is daar dalk hoop, maar ons wil mos nie saamwerk nie, daarom nou 6 swakker spanne van volgende jaar ?

  • 368

    365 @ Nama:
    Heeltemal te veel…

    Kyk, ons kan heen en weer argumenteer or size of nie… maar dis nie waaroor dit gaan nie, dit gaan oor hart, passie, dedication, vedediging… game plan… en op die einde van die dag gaan dit net oor EEN DING, en dis oor WIE Heyneke Meyer kies.

    Jy kan maar kak en kerm nes jy wil, Heyneke sal kies wie hy wil… en hy is ons huidige Springbokafrigter wat van ‘n klomp disjointed Suid-Afrikaners nou ‘n Springbokspan moet saamsnoer… na ‘n swak Super Rugby vir ons SA spanne.

    So, gorrel maar voort, gaan maar aan, jou bitterheid skyn deur soos die son deur ‘n miswolkie!

  • 369

    @ MacroPolo:
    Ek sal nou nie se hy het OOR hulle gehardloop nie. Hy het wel die buite skouer, wat gewoonlik die “swakker” skouer op verdediging is, getarget en sy breke gemaak. Maar hy het defnitief nie ‘n Jonah Lomu op daai ouens gedoen nie.

    Miskien het jou TV anderster gewys. 😆

  • 370

    Daar is plek vir kleiner spelers in n agterlyn, maar die Stormers het net te veel van hulle gehad in een span. Goeie kleintjies wen gewoonlik teen swak/gemiddelde grotes maar as hulle teen goeie grotes te staan kom dan gaan die grotes feitlik altyd wen.

  • 371

    @ Ben-die-Bul:
    “Met die feit dat van ons beste spelers deesdae in Europa gaan speel, kan ons vergeet om weer naby ‘n supertrofee te kom.”

    En wie moet ons bedank?

    HM en sy oopdeur beleid.

    @ grootblousmile:
    Van watse bitterheid praat jy nou?

    Ek gee my opinie soos ek dit sien. As dit van joune, of die meerderheid verskil, beteken dit nie ek is om een of ander rede “bitter” nie.

    Natuurlik sal HM kies wie hy wil. Beteken dit dat ek noodwendig moet saamstem met sy keuses net omdat hy die Bok afrigter is? Hy het mos al in die verlede bewys dat hy kak keuses kan maak, dan nie?

    Ai! Ek verstaan nie waarom ‘n persoon altyd gelabel moet word as hy ‘n ander standpunt handhaaf nie. Dis onnodig.

  • 372

    @ Nama:
    Wel jy dodge die punt heeltemal, of hardloop Kolbe ook maklik teen die ouens se swakker skouer reguit in hulle vas om hulle af te stamp? Want enige ou kan dit mos doen?

  • 373

    @ robzim:
    Behalwe as jou naam Rocky Marciano is. Wink

  • 374

    371 @ Nama:
    Jy is so bitter soos gal, en niks wat jy doen steek dit weg nie.

    So, dis nou Heyneke se skuld dat ons spelers in Europa en Japan speel… nie die swak Rand, die Sterk Euro, Pond en Yen nie.

    Jy praat mos nou loutere kak man!

  • 375

    Ben-die-Bul wrote:

    Met die feit dat van ons beste spelers deesdae in Europa gaan speel, kan ons vergeet om weer naby ‘n supertrofee te kom.

    Ek wou ook iets vroeer in daai lyn gese het, maar om eerlik te wees kak ons spannetjies al 20 jaar in Super rugby af, al verskil is 3 goeie jare deur die Bulle. in daar was maar swak geskiedenis vir ons spanne.

  • 376

    @ robzim:
    Wil jy se dat die Bulle se grotes “swak/gemiddeld” is? Ek meen, Die Stormers se “kleintjies” het hulle twee keer geklop. Happy

    @ MacroPolo:
    Nee.

    Jy het ‘n statement gemaak wat ek gereken het verkeerd is. Ek het daarop gereageer.

  • 377

    HM sal terugval op die ervare spelers wat hy ken, en maar net hoop hul kan perform in die WB.

    Wie is die spelers wat nog nie gereeld deel was van sy groep, wat dalk ook ingesluit kan word ?

    Dalk die volgende:

    Stormers: Kitskos, Scarra, Koch
    Sharks: ?
    Vrystaat: Venter
    Leeus: Mostert, Kriel, Warren, Jantjes, Mapoe, Ruan
    Bulle: Kriel

    Anders gaan dit die gewone klomp wees.

  • 378

    @ Nama:
    Ek wonder, is dit ook Meyer se skuld omdat so baie doktors en ingeneurs die land verlaat? 😆

  • 379

    375: goed, dit is ook waar. Laat ek dit dan so stel – ons kanse is nou nog minder as jare gelede om naby ‘n supertrofee te kom, weens die baie spelers wat in Europa gaan speel.

    Mitchell het iets genoem van central contracting van jou beste spelers wat sal help.

  • 380

    @ Nama:
    ek het n statement gemaak dat De Allende op sy beste is waneer hy oor spelers hardloop, soos hy vandag weer bewys het, en jy weet presies wat ek bedoel het, nou maak jy of klein spelers dit ook sou doen en dit niks te doen het met de allende wat groot is nie… jy sidestep heeltemal wat ek gese het.

  • 381

    @ Ben-die-Bul:
    Ek dink op die kort termyn is ons grootste strykelblok, hoe ons 6 spanne gaan onderhou.

  • 382

    Nama wrote:

    @ robzim:
    Die Stormers se “kleintjies” het hulle twee keer geklop.

    Jip julle het n uitstekende scrum gehad die jaar, julle het ons scrum eintlik vermorsel toe klap julle ons met 2 punte, welgedaan.

  • 383

    @ grootblousmile:
    In die verlede, VOOR HM, het spelers oorsee gegaan om hul aftreegeld aan te vul, d.w.s. na-aan die einde van hul loopbaan.Of spelers wat net-net buite die rand van die Bokspan was. Hul droom om vir die Bokspan te speel het swaarder geweeg vroeer in hul loopbaan. Ons franchises kon sterk spanne in die veld stoot wat ons ten minste ‘n kans gegee het om goed te doen in SR. Jaques Fourie het ‘n oorses kontrak opgegee omdat hy vir die Bokke wou speel, onthou jy?

    Nou egter, weet spelers dat hulle nog steeds vir die Bokke kan speel al speel hulle oorsee. Alles HM se skuld, ja.

  • 384

    Ben-die-Bul wrote:

    375: goed, dit is ook waar. Laat ek dit dan so stel – ons kanse is nou nog minder as jare gelede om naby ‘n supertrofee te kom, weens die baie spelers wat in Europa gaan speel.
    Mitchell het iets genoem van central contracting van jou beste spelers wat sal help.

    Die ding is met central contracting, die NZ spanne begin al klaar bloei met spelers wat die land verlaat, ek dink die Leeus toer is nog n goeie magneet, sal maar sien wat einde 2017 gaan gebeur.

  • 385

    MacroPolo wrote:

    @ Ben-die-Bul:
    Ek dink op die kort termyn is ons grootste strykelblok, hoe ons 6 spanne gaan onderhou.

    Hoekom?
    Volgens al die kenners het ons mos die beste en sterkste spelers in die wereld. Ons skole is die beste, ons juniors is die beste en so kan mens aangaan.

    Wonder wat dink NZ en Engeland se juniors daarvan, siende dat 3rde plek mos die nuwe 1ste plek is. Nou moet hulle speel vir n tyd mors titel terwyl SA se juniors die beste is

  • 386

    @ MacroPolo:
    Nee, ek sou wel se dat load shedding sy skuld is. 😉

  • 387

    @ Nama:
    Jy mors jou tyd om jou opinie te lug….dis verkeerd 😆

  • 388

    Wonder of daar nie al op skoolvlak van die vinnigste losvoorspelers met goeie hande in senters, vleuels en heelagters moet omskep nie ?

    Ons kan wragtig nie met al die midgets op superrugby en WB vlak kompeteer nie.

    Die skool afrigters van Kolbe, moes hom al op skoolvlak na skrummie geskuif het.

    Hierdie groter agterlyn kan werk:

    FDP
    Pollard
    Habana
    Jan
    JDV
    Ellendige
    Kriel

    Op die bank
    Hougaard
    Lambie
    Willie

  • 389

    @ Nama:
    Is dit Meyer se skuld dat julle in die vorige 16 jaar nie die super beker kon wen nie?nortie wrote:

    MacroPolo wrote:
    @ Ben-die-Bul:
    Ek dink op die kort termyn is ons grootste strykelblok, hoe ons 6 spanne gaan onderhou.

    Hoekom?
    Volgens al die kenners het ons mos die beste en sterkste spelers in die wereld. Ons skole is die beste, ons juniors is die beste en so kan mens aangaan.
    Wonder wat dink NZ en Engeland se juniors daarvan, siende dat 3rde plek mos die nuwe 1ste plek is. Nou moet hulle speel vir n tyd mors titel terwyl SA se juniors die beste is

    haha wel ek weet nie hoe om te reageer nie, want ek het dit nie gese nie 😉

  • 390

    @ Ben-die-Bul:
    Ja ek wonder hoekom die all blacks altyd groot spelers kies? Seker ook Meyer se skuld? 😆

    Ek dink een ding waarna ons moet kyk, ons is genieg om “finishers” op vlueel te kies, dis goed en wel, maar nou moet hulle teen ouens speel wat beter vaardighede het as ons senters op vlueel.

Users Online

Total 411 users including 0 member, 411 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm