Rebels (3) 11 / 13 (6) Force (Final Score)
The Melbourne Rebels and Western Force did battle in Super Rugby at
AAMI Park, Melbourne at 11:40 SA Time (19:40 AEST, 09:40 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & CSN on TV in SA.
*******************
Scorers:
Rebels:
- Penalties – Mike Harris (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – Telusa Veainu (1)
- Conversions – 0
Force:
- Penalties – Zack Holmes (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – Luke Morahan (1)
- Conversions – Zack Holmes (1)
Teams:
Melbourne Rebels |
Western Force |
12 June at 11:40 SA Time | |
|
|
Referee: Andrew Lees (Australia)
Assistant Referees: James Leckie (Australia), Ed Martin (Australia)
TMO: Peter Marshall (Australia)
Game ON!
Kick-Off by the Force!
Force 3 / 0 Rebels
Rebels penalty, in front outside the 22, relative sitter
Force 3 / 3 Rebels
Force 6 / 3 Rebels
I just cannot seem to get excited about this game….
Rebels penalty on about their own 22
Try Cam Crawford, Rebels!
No try, player held back…
Rebels cappie gets a team warning, Force penalty, 10m out
@ grootblousmile:
Hey GBS, wie voorsien die nuus deesdae na SAPA toegemaak het?
Try Chris Heiberg, Force?
TMO
11 @ MacroPolo:
GBS en sy orkes… hehehe
No try, held up.
@ grootblousmile:
Nee man, daar moet n sentrale bron wees, want baie websites verskaf copie van een artikel, is dit dan Naspers?
Some positive Bulls news… Jurgen Visser’s contract has not been renewed!!
Whooopie!
15 @ MacroPolo:
SA Rugby soms, soms SANZAR se website, Aus se Nasionale Nuusverskaffer, AAP, of NZ s’n…
… en dan is daar natuurlik al die direkte persverklarings, direk van die Unies, Franchises en Klubs af, sowel as van die Europese Nasionale Unies en Klubs…
SAPA was maar klein, en vol aakels…
grootblousmile wrote:
Boland of SWD toe….of Kings. Al wat oorbly vir die Paarl boykie and one time WP schoolboy wonder.
Hy en Johan Sadie beide…
Visser sluit aan by die Kukste Bloubul Aankope Klub van die Dekade:
MacNeil Hendricks
Boeta Wessels
Norman Jordaan
Heinie Adams
Clinton Blommetjies
Hilton Lobberts
Handre Pollard
Johan Sadie
JP Nel
Lemoenetyd
Sit sommer Hottie Louw en Liefling van Boland Landbou Hoerskool ook by.
2nd Half ON!
@ grootblousmile:
nee SAPA is moertoe.
Ek is eintlik maar net nusskurig oor ons lokale nuus in die algemeen, veral “free” nuus word kom gereeld net van een perspektied en een bron, en deesdae gee artikels soos op news24 nie eers n bron nie teensy dit n column is.
So my vraag is nie heeltemal rugby verwant nie.
Pietman wrote:
Derick Hougaard? is jy ernstig?
I have put up the Blue Bulls Press release regarding their departing players…
23 @ MacroPolo:
Die Caxtons koerantgroep is verantwoordelik vir baie, indien nie meeste nie, van al die Plaaslike “Verniet” koerante in die land.
Goed soos die Rekord in Pretoria, die Brakpan Herald hier in die Panne, ensovoorts…
Hulle behoort langer te hou as ander koerantgroepe, omdat hulle gratis versprei en so hulle sirkulasiesyfers opwen… maar soos ons almal weet word meeste van daai goed sommer reguit vanaf die posbus na die asblik verskuiwe….
Omdat hulle sirkulasiesyfers sogenaamd hoog is, sal adverteerders (hulle enigste inkomste) langer by hulle aanhou adverteer, want jy bereik jou direkte teikenmark in ‘n gebied.
MacroPolo wrote:
Ja, doodernstig! Kyk na die ander outjies wat hy uit die spsn gehou het, Morne, Burton en Brummer, onder andere…
Force 6 / 6 Rebels
27 @ Pietman:
O jinne, Burton Francis… daai was nou ‘n dooie donkie, verseker!!
21 @ Pietman:
Hottie wassie so hottie!
Users Online
Total 113 users including 0 member, 113 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,464,912 Page Impressions
_