Rebels (14) 21 / 20 (17) Bulls (Final Score)
The Melbourne Rebels and Vodacom Bulls did battle in Super Rugby at
AAMI Park, Melbourne at 07:30 SA Time (15:30 AEST, 05:30 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Rebels:
- Penalties – 0
- Drop Goals – 0
- Tries – Sean McMahon (1), Jack Debreczeni (1), Lopeti Timani (1)
- Conversions – Mike Harris (3)
Bulls:
- Penalties – Jacques-Louis Potgieter (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – Dean Greyling (1), Lappies Labuschagne (1)
- Conversions – Jacques-Louis Potgieter (2)
Teams:
Melbourne Rebels |
Vodacom Bulls |
6 June at 07:30 SA Time | |
|
|
Referee: Nick Briant
Assistant Referees: James Leckie, Michael Hogan
TMO: Ian Smith
Ja flok… ek is nou so gatvol, ek wil my eie kak met klippe gooi!
Tassies wrote:
If the Rebels give you a hard time in the scrums you’re well and truly fucked
@ grootblousmile: are they playing today GB?
174: wat het hy gesê, seker dieselfde as die vorige 20 toesprake ?
183 @ Tassies:
Maybe… hehehe
@ Ben-die-Bul:
Bemoedigende woorde deur Pierre, hy reken als noggie verlore…hulle ssl hierfie week hard werk om paar dinge uit te stryk…en so aan….
So, SA will only have ONE team in the Top 6…
178: ja-nee, gaan seker nou weer die ref die skuld gee vir Ludeke se gemors die afgelope 4 jaar, en dan sit hy op Loftus vir nog 4 jaar.
@ grootblousmile: can’t fault you boet. Change needs to happen. Quickly. I barely recognise them as the Bulls of yore. Our tough old foe.
186 @ Pietman:
Pierre moet netso vêr weg fokkof, slapgat fokker!
grootblousmile wrote:
Correction, Frans in all his wisdom has been dishing up this shite for the last four years
No plan, no progress nothing
All he did was recreate the Lions when he coached them
Playing kak, losing all the time, empty stands, losing players…
Sound familiar?
Klomp melk koeie
192 @ nortie:
… en hulle melk is nog suur ook!
186: hy seker gesê – watch ons volgende jaar, selle kaptein, selle wedstrydplan, selle spankeuses ….
OK, over to the next game thread!
192: nog suurmelk ok !
@ grootblousmile: die leeutjies kom kuier. Forries gaan sing vanmiddag en dan n 16h30 loopie in die son Nuweland toe. Wat’s beter as dit?
nortie wrote:
Hey, hou op beledigend raak oor ander mense se span…gaan soen Thelo Wakefield se hand op Nuweland
197 @ Tassies:
You must enjoy that one!
I will be here at Rugby-Talk Central… doing all the games today, including the Junior Bokke / Samoa game at 18:30 tonight, on at SuperSport 5, live!
195: dankie tog, bietjie rugby sien. Hopelik Leeus teen Stormers ook. Stormers moet wen, sien geen sin daarin dat Leeus wen nie.
198 @ Pietman:
Vertel hom, boet!
Pietman wrote:
Vandag wou ek gehad het hulle moet wen, het my pick van Rebels met 6 verander na Bulls om te wen voor die afskop.
Bliksems het my ook gedrop.
Gedog hulle sou bietjie speel vir Frans, maar lyk of hulle ook maar fokkol voel vir hom nie
BrumbiesBoy wrote:
Onbeskofte klong man! Ongevraagde belediging….koeie nogal…sies!
Ben-die-Bul wrote:
Nee, hy praat sommer van regruk volgende naweek al!
Pietman wrote:
Sorry Pietman
Ek moes nooit n klomp onskuldige koeie so beledig het om hulle met daai kak span van jou te vergelyk het nie.
Sorry aan al die koeie daar buite 😆
Moenie worry nie Ben….julle het darem nog 2007, 2009 en 2010
206 @ nortie:
Wat het julle?
grootblousmile wrote:
2015 bragging rights….en die vermoe om in NZ en Australia n game te kan wen.
Hoe vaar julle met dit?
208 @ nortie:
Bragging rights vir 2015 vir wat, dat julle die Pro-Nutro beker gaan wen??
@ grootblousmile:
Yep, en moet nie maak asof julle nie gesmag het om ook in die top 6 te geeindig het nie.
Anders sou daar nie weekliks so n geween en gekners van tande gewees het nie.
Users Online
Total 118 users including 0 member, 118 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,965,273 Page Impressions
_