Sharks (13) 34 / 12 (9) Stormers (Final Score)
The Cell C Sharks and DHL Stormers did battle in Super Rugby at
Growthpoint Kings Park, Durban at 19:10 SA Time (17:10 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Sharks:
- Penalties – Lionel Cronje (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – Lionel Cronje (1), Stefan Ungerer (1), Bismarck du Plessis (1), Lwazi Mvovo (1), Odwa Ndungane (1)
- Conversions – Lionel Cronje (2), Fred Zeilinga (1)
Stormers:
- Penalties – Kurt Coleman (4)
- Drop Goals – 0
- Tries – 0
- Conversions – 0
Teams:
Cell C Sharks |
DHL Stormers |
13 June at 19:10 SA Time | |
|
|
Referee: Glen Jackson
Assistant Referees: Quinton Immelman, Archie Sehlako
TMO: Marius Jonker
86 @ Victoriabok:
Ek het daarteen besluit, toe Ludeke ‘n klomp spelers rus.
grootblousmile wrote:
Dit het vir my gelyk asof die wat hy gekies het lekkerder gerus het as die wat veronderstel was om te rus
@ nortie:
Jy gaan uit alfabet hardloop as die Sharks n paar vinnige driee druk
92 @ nortie:
As die Bulls Ludeke aanhou, in enige kappasiteit, is hulle dommer as wat julle glo hulle is!
Hy en daai moegoe, Xandertjie, moet so gou moontlik waai… nee “fokkof” is die regte en beter woord!
2nd Half ON!
Pietman wrote:
He he, wag tot daai M-span reserves opdraf
grootblousmile wrote:
As hulle Ludeke met ‘n sambok by Loftus uitgejaag het sou dit die moeite werd gewees het
Sharks 22m drop in
@ nortie:
Stommes sal n paar kliks moet opgaan as hulle oorsee speel, anders gaan die telbord ook soos op Loftus lyk!
nortie wrote:
Die A tot E spanne is in die Pride optog vandag
Hulle is die gees (en die vlees) van die party
Mense…die Guppies op die paviljoen kan nou maar cheer soos hulle wil as die Sharks hier wen, maar hel hulle is pateties die jaar
Penalty against Marcell Coetzee, quick tap… then a Sharks penalty
nortie wrote:
Jy bedoel regtig koppestamp soos op ‘n rugbyveld?
Of is dit iets wat hulle in die storte doen?
When given a penalty in front of the posts, take the points.
What is it with these Stormers scrumhalves. They stuff it up all the time.
99 @ Pietman:
Yep, maar ek glo ons kan die Brumbies weer op Nuweland klop en het het vroeer die jaar die Tahs in Sydney ook geklop.
100 @ Victoriabok:
Ou Viccie…..jy like dit om die Stormers as moffies uit te maak, maar onthou net…..jou span speel vir Spies en Jacques DuP 😆
Bissie steps out to touch, before offloading to boetieman, who scores the mock try.
nortie wrote:
Dit voorspel niks goed vir die WC nie dat beide die Sharks en Bulls se Bokke, die senior spelers so swak was nie, beide in spelpeil en houding
G’nite all.
Stormers penalty on their own 10m line, again great work by Mike Willemse!
Good hooker, Willemse!
Stormers penalty, offside in the backline at the lineout
Now they go for posts, should have done it with a few tap penalties!
Sharks 13 / 12 Stormers
The reliable boot of Coleman keeps the Stormers in the game.
@ BrumbiesBoy:
Nite hossman!
108 @ BrumbiesBoy:
Cheers Perdjie!
Try Bissie!!
Mooi Bissie!
Good try that
Sharks 20 / 12 Stormers
Minute 52
The ‘Captain’ is a vicious tackler for all to see
He earns his place in the RWC Squad now 😉
Users Online
Total 49 users including 0 member, 49 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,858,118 Page Impressions
_