Blues (0) 7 / 44 (20) Highlanders (Final Score)
The Blues and Highlanders did battle in Super Rugby at
Eden Park, Auckland at 09:35 SA Time (19:35 NZ Time, 07:35 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & CSN on TV in SA.
*******************
Scorers:
Blues:
- Penalties – 0
- Drop Goals – 0
- Tries – Matt McGahan (1)
- Conversions – Ihaia West (1)
Highlanders:
- Penalties – Lima Sopoaga (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – John Hardie (1), Shaun Treeby (1), Elliot Dixon (1), Patrick Osborne (1), Dan Pryor (1), Joe Latta (1), Ben Smith (1)
- Conversions – Lima Sopoaga (3)
Teams:
Blues |
Highlanders |
12 June at 09:35 SA Time | |
|
|
Referee: Angus Gardner (Australia)
Assistant Referees: Shane McDermott (New Zealand), Angus Mabey (New Zealand)
TMO: Ben Skeen (New Zealand)
@ grootblousmile:
Nee, kennie Danie Bornman. Voor my tyd.
Maar ek glo Sersant en Andre Div mag dalk onthou.
In my tyd was Eben Olivier en Johan Witkop Walters Matie senters…Gert Muller en Andy vd Watt vleuels, Faan Conradie CAWProkurower en Dawie Dominee skakelpaar.
Agsteman se naam mag ek nie hier noem nie…rsssisties, maar sy van was De Waal, blas ou
@ grootblousmile:
Van Graan moet sy dikgat ook n slaguit Kirkness Str verwyder, hy laat die plek net slordig lyk…
Kry manne soos Krynauw en Adolf daar…..en Oom Thys.
31 @ Pietman:
Roer bietjie daai ouens se sterte oor Danie Bornman, die man wat my gemail het, sit in die VSA maar is ‘n man wat rugbyargiewe bou en sulke dinge…. hy het ook hier op R-T registreer.
32 @ Pietman:
Oom Thys is eintlik ‘n sad storie, ek hoor hy het baie belang by die lewe verloor… sit maar so in ‘n kroegie of 2 rond. Ek hoor maar so, kan dit nie as waarheid uitgee nie.
Hulle moet manne soos Johan Heunis, Naas Botha en paar ander betrek, en soos jy sê die ou kaalkop OnrusBarend van Graan moet ook maar liewer boggeroff.
Van Graan en Ludeke en daai Xandertjie, moet sommer reguit uitskuiwe en nie opwaart skuiwe soos wat moontlik vandag by die Bulls gaan gebeur nie.
2nd Half ON!
grootblousmile wrote:
Praat jy van George, in VSA?
Ons moet kyk in DieBurger argief…of op Maties website. PieterJnr sal dit sommer tjoptjop doen, hy doen web werk daar by die uni admin soms…sal hom vra.
36 @ Pietman:
Nee, die ou is Willie.
Praat jy van George Enslin?
And Mealamu departs, legend!
Keven Mealamu off, subbed.. his farewell game done.
Blues lucky to have ZERO…
@ grootblousmile:
Oom Thys wss ok laas toe hom gesien het, 20 jaar terug…by Faan Skoolhoof in Lynnwood. Hy was by n meneer by Sanlam daai tyd, as ek reg onthou…
grootblousmile wrote:
Ja. Het al met hom gesels.
36 @ Pietman:
Mens sal maar Die Burger se argief moet nader, voor die koerant ophou bestaan, syfers daar en by die ander dagblaaie lyk al vir paar jaar pateties.
Try Patrick Osborne, Landers!
TMO
Awarded… bonus point it is!
@ grootblousmile:
Kan jy glo, nou het ek Faan se van vergeet…flokkit….jou skoolhoof man! Skande…as man uit SA is vergeet jy die goeters….totdat jy land, dan kom als terug! Gelukkig…
41 @ Pietman:
Ja, hy was by Sanlam en toe Onafhanklike Makelaar, soos GBS Maksimus…
GBS Maksimus en hy was goed bevriend… eers vanwee Weermagdae in die 1960’s en toe deur Sanlam en die Versekeringsgoed.
45 @ Pietman:
Booysen
@ grootblousmile:
@43 Ek sien daai ding….my online subskripsie is nou sommer Net24 of iets, oppie debietorder.
Highlanders 27 / 0 Blues
48 @ Pietman:
Ek dink Media24 gaan Die Burger, Volksblad en Beeld merge, as 1 dagkoerant, in ‘n poging om te red… al die nuus word reeds deur een redaksiespan hanteer… maar dit gaan nie werk nie en al 3 gaan vou!
Sirkulasiesyfers lyk beroerd en daal heeltyd.
Try Landers, takhaar Dan Pryor!
Highlanders 34 / 0 Blues
Blues penalty, it is kickable, but of course they have no option now but to kick for touch.
19 Minutes to go in the match
22 Drop-out by the Landers
Landers lineout on the Blues 22, after a penalty kicked to touch
grootblousmile wrote:
Wonder of die ou nog op Rooiwal is met sy Brahmanne…seker nie. Goeie ou.
Latta over for the Landers…
TMO
Question is: Try or no try.
Think it will be unsighted… no, there is an angle which clearly shows the try!
Try is awarded indeed…
That was try no 6 for the landers in the game!
Pietman wrote:
Rooigrond… Mafikeng.
Users Online
Total 15 users including 0 member, 15 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 42,005,966 Page Impressions
_