Hurricanes (12) 29 / 9 (3) Brumbies (Final Score)
The Hurricanes and Brumbies did battle in a Semi-Final of Super Rugby 2015 at
Westpac Stadium, Wellington at 09:35 SA Time (19:35 NZ Time, 17:35 AEST, 07:35 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Hurricanes:
- Penalties – James Marshall (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – Julian Savea (1), TJ Perenara (1), Ardie Savea (1), Matt Proctor (1)
- Conversions – Beauden Barrett (1), James Marshall (2)
Brumbies:
- Penalties – Jesse Mogg (1), Christian Lealiifano (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – 0
- Conversions – 0
Teams:
Hurricanes |
Brumbies |
27 June at 09:35 SA Time | |
|
|
Referee: Glen Jackson (New Zealand)
Assistant Referees: Chris Pollock (New Zealand), Nick Briant (New Zealand)
TMO: Ben Skeen (New Zealand)
Dink die 2de semi gaan heelwat taaier wees.
@ McLook:
Ja, kombinasie tussen Uli en Bullet.
I like the Canes urgency on the ball!
Canes penalty, this one kickable too
Die pedjie se stetjie is nou geknip…sorry BrumbiesBoy!
122 @ Pietman:
Dane Coles issie ‘n vuilgat soos Bullet nie!
Bullet was goed, maar hy was ‘n regte “streetfighter”.
Missed to the right
grootblousmile wrote:
Ek wonder waar was hy met die 1995 reunie…enigste lewende lid van die span wat afwesig was?
Uli ons beste haker nog, weet dit gaan nie goed afgaan daar in Durbs nie, maar dit is my mening.
Brumbies managed 6 tries against the Stormers…..they haven’t even come close to crossing the line so far today, bar the Mogg stuff up
128 @ Pietman:
Ek dink Bullet is in Slaapstad… en ek dink nie hy is welaf met ‘n geldjie nie
@ nortie:
Wys jou hoe kuk was die Stommes se vedediging!nortie wrote:
great play by Barrett
@ grootblousmile:
Ja, Bullet innie Kaap.
En soos die Stormers, skop die Brumbies die bal weg as hul goed op die aanval is ?
Try Matt Proctor, Canes!
Daar kak die perdjies finaal!
@ nortie:
Ek het gister die replay gekyk, Stormers was ietwat ongelukkig om drie keer nie te gaan druk nie, bygese.
Hurricanes 29 / 9 Brumbies
Ook maar goed vir Stormers dat hul nie gewen het nie, sou nie lekker gewees het om NZ toe te vlieg vir ‘n groot pakslae nie.
😐
Brilliant Canned. Speed onto the back by every single player. That’s how you play the game.
More manne
Eish en my Stormers maatjie het vir vir my gese hy gaan vir die Brumbies gaan op SBru, omdat hulle die Stommers op Nuweland kon wen.
Pietman wrote:
Hulle was uit hulle diepte, maar die feit dat hulle nog in n uitspeel wedstryd was het maar net gewys hoe swak SA se spanne die jaar was
Ben-die-Bul wrote:
Kan jy dink!
Soos ons spelers geprogrammeer is om te skop en te verdedig, so is die NZ spelers geprogrammeer om met bal in hand te speel. Al is hul ver voor, is dit hul mindset om aanhou aanvallende rugby te speel, hulle kan nie anders speel nie.
Ben-die-Bul wrote:
Hulle sou Sydney toe gegaan het as hulle gewen het
@ Ben-die-Bul:
Uli emigrated to Oz in2006.
Hi Puma
Go Canes
Ek moet na die game gou winkels toe gaan… BonzaiGBS kom stel more die Durban Meisie voor aan die ouers… en paar dinge hier kort werk…. die swembad ensovoorts… hehehe
Kannie die familienaam more weggooi nie… hahaha
Seconds to go, still the Canes attack and attack!
Little mention of James Broadhurst and Thrush here. They have been phenominal.
Users Online
Total 109 users including 0 member, 109 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,350,045 Page Impressions
_