Cheetahs (3) 17 / 40 (23) Lions (Final Score)
The Toyota Cheetahs and Emirates Lions did battle in Super Rugby at
Free State Stadium, Bloemfontein at 17:05 SA Time (15:05 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Cheetahs:
- Penalties – Francois Brummer (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – Boom Prinsloo (1), Carel Greeff (1)
- Conversions – Coenie van Wyk (2)
Lions:
- Penalties – Elton Jantjies (4)
- Drop Goals – 0
- Tries – Jaco Kriel (1), Lionel Mapoe (1), Courtnal Skosan (1), Faf de Klerk (1)
- Conversions – Elton Jantjies (4)
Teams:
Toyota Cheetahs |
Emirates Lions |
23 May at 17:05 SA Time | |
|
|
Referee: Jaco van Heerden (South Africa)
Assistant Referees: Jaco Peyper (South Africa), Lourens van der Merwe (South Africa)
TMO: Marius Jonker (South Africa)
nortie wrote:
Wetie van daai nie…ou dae toe ek nog WP en NTvl gekyk het was die noorde meesal aan die wenkant, veral in Naas se dae
Robbie Coetzee put in a big tip-tackle on Rayno Benjamin…. MUST be a Card
Goooooooo Pumas!!
Robbie Coetzee cops the inevitable Yellow Card
Staat penalty on the Lions 5, against Jaco Kriel
Try Boom Prinsloo, Staat!
83: ja, my span sukkel, lyk al slegter elke jaar.
Maar die donker wolkie het altyd ‘n blou-silwer randjie, en dit is, dat in die 5 bekerlose Bulle jare, geen ander SA span nog die geleentheid gebruik het om ‘n ordentlike kampioene rugby te speel of ‘n superbeker kon wen soos die Bulle kampioene van 2007-2010 nie.
En dit lyk nie tans of dit vinnig gaan verander nie.
Hoe lank moet ons nog die ander unies kans gee ?
Lions 30 / 10 Cheetahs
grootblousmile wrote:
Pumas sal hierdie WP span stukkend hardloop, veral as hulle speel soos gister.
Maar om eers in Griekwas weg te wen, dan weer op EllisPark en dan Nuweland toe kan dalk net “one bridge to far” wees
97 @ Ben-die-Bul:
Daar’s hy nou……Ou Benna…..vertel ons n bietjie van daai glorie jare van 2007 asb man, ek het nog nie vandag daai storie gehoor nie
Lions penalty, it is kickable but I would have gone to touch to get a 4th try.
They go for posts… not clever!
Lions 33 / 10 Cheetahs
100 @ nortie:
Wie’t nou weer netnou gepraat van die jare toe die WP so gewen het…. ek wonder maar net…
Lions penalty, and little Faf is bounced out of a ruck… thrown out like a rag doll… hehehe
Tough little bugger, that one!
Faf is die man…outjie s faffen goed!
nortie wrote:
Dink jy nie aan 2010 by orlando nie?
MacroPolo wrote:
Wat het daar gebeur?
Ek onthou nie veel van 2010 nie
Lions kick a penalty to the 5m line… now they will goooooo for the 4th try!
Try Franco Mostert!
TMO
No try, a 5m Lions penalty for collapsing the maul
MacroPolo wrote:
Daai dag het Craig mos sy laaste goue horlosie gekry. Dit was ‘n goue Timex met n ligblou rand.. hy wou eindlik ‘n Tag Heuer gehad het en is sederdien die moer in vir die Blou Bull Rugby Union.
22 Drop in by the Staat
nortie wrote:
Regtig nie? Was die stormers se beste sesison ooit
100: “Want wie vir hom ‘n toekoms wil skep, mag die verlede nie uit die oog verloor nie. Daarom: Soek in die verlede al die goeie en die skone wat daarin te ontdek is, vorm daarna u ideaal en probeer om daardie ideaal vir die toekoms te verwesenlik.” – Pres. Paul Kruger
Eishh, daai muur moet padding op kry!
Try Faf de Klerk… there is the bonus point
Faf MOTM….
Lions 40 / 10 Cheetahs
114 @ Ben-die-Bul:
Paul Kruger was ‘n moepel van formaat… ‘n wegholler… ‘n grootbek!
Ok, so ek het darem 3 Springbokke gesien sover hierdie naweek…Bismarck, Faf, Jantjies.
Users Online
Total 66 users including 0 member, 66 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 42,009,378 Page Impressions
_