Lions (17) 27 / 22 (10)Â Waratahs (Final Score)
The Emirates Lions and Waratahs did battle in Super Rugby at
Emirates Airline Park, Johannesburg at 19:10 SA Time (17:10 GMT, Sunday 03:10 AEST).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Lions:
- Penalties – Elton Jantjies (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – Raun Combrinck (2), Harold Vorster (1)
- Conversions – Elton Jantjies (3)
Waratahs:
- Penalties – Bernard Foley (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – Stephen Hoiles (1), Adam Ashley-Cooper (1), Rob Horne (1)
- Conversions – Bernard Foley (3)
Teams:
Emirates Lions |
Waratahs |
30Â May at 19:10 SA Time | |
|
|
Referee: Jaco Peyper (South Africa)
Assistant Referees: Lesego Legoete (South Africa), Jaco van Heerden (South Africa)
TMO: Johan Greeff (South Africa)
PRO12 CHAMPIONS OH YEEEEEEEESSSSS GLASGOW!!!
Sien Josh Strauss se baard is nou 3 keer langer, hehe
Final score: Munster 13/31 Glasgow Warriors, 10/21 at half time.
Thanks ouens.
Groente
214 @ fender:
Tjorts!
Think I will have to go to bed now, before I get grumpy from lack of sleep!
Have a good one, tomorrow I am sleeping in, till the bed rejects me!
Hehehe
@ Ben-die-Bul:
Al probleem wat jy met die squad het? dis min genoeg.
@ grootblousmile:
Tjorts. Jys grumpy genoeg soos dit is.
Lekker slaap.
217: gaan kyk op die Sharks – Rebels draad van gisteraand, daar is my bokgroep, dit sal al my probleme met jou squad uitwys.
Maar nou jou, ons kan seker elkeen ons eie groep kies.
HM kies weer sy eie een ook !
😆
@ grootblousmile:
“Aplon… hy is so diep oorsee en in die SA Bok wildernis… sal hom nooooooit kies nie!”
Ek glo jy voel dieselfde oor Fourie du Preez.
Geluk ook aan Glasgow Warriors
Bravehearts !
Ben-die-Bul wrote:
Yip “The Beard to be feared” 😀
221 @ Ben-die-Bul:
Were you watching the game? If it was shown in SA am really happy, the PRO12 is worth getting more exposure.
223: het op live stream op internet laaste 20 minute gekyk. Sal Glasgow dophou volgende jaar, hoop hulle kan bou op die oorwinning.
Scores: Munster 13 – Tries: Smith, Conversion: Keatley, Penalties: Keatley (2)
Glasgow Warriors 31 – Tries: Rob Harley, DTH vd Merwe, Henry Pyrgos, Finn Russell, Conversions: Finn Russell (4), Penalties: Duncan Weir (1)
224 @ Ben-die-Bul:
Dis reg so Ben, bly ons het nog ‘n ondersteuner by gekry
220 @ Nama:
Nee
1. Ons het ‘n skrumskakel diepte probleem in SA, wat gehalte spelers met ondervinding aanbetref, maar op heelagter kan ons paar kies… Willie, Mvovo, Kriel (wat by die laaste Bok Training Groepe betrokke was), Lambie (as ons Jantjies ook saamvat as 3de losskakel).
2. Fourie du Preez is nog heeltyd in die Bok-kringloop en planne, kan nie dieselfde sê van Aplon nie.
3. Ja, ek is bekommerd oor Fourie se huidige vorm en gebrek aan onlangse wedstryde… maar op ‘n baie kak dag is Fourie du Preez steeds strate beter en takties meer opgewasse as enigiets wat ons in SA het… en hy verstaan hoe Heyneke Meyer se visie werk.
Nou kan ek jou vraag op jou omkeer, hoekom ‘n ou amper afgetrede oorseese speler soos Aplon, maar nie Fourie du Preez nie? Het dit met waar Aplon gespeel het in SA teenoor waar Fourie du Preez in SA gespeel het te doen (in jou geval soos met beide Pollard en Jan)?
A great squad effort by Glasgow through the season, tonight’s win was achieved without injured first choice centre pairing Dunbar and Bennett, and there were quite a few props also injured (at one point in the season a handful of props were injured at the same time) and Tyrone Holmes, and big lock Tim Swinson, with another lock Tom Ryder leaving during the season that’s just the ones I can think of off the top of my head.
@ grootblousmile:
“Nou kan ek jou vraag op jou omkeer, hoekom ‘n ou amper afgetrede oorseese speler soos Aplon, maar nie Fourie du Preez nie?”
Nou van wanner af is Aplon amper afgetree? Jy praat seker van FdP.
FdP is seder Maar/April in SA. Nog geen wedstryd vir die tyd gespewel nie, maar tog sal jy hom kies as skrumskakel. Op grond waarvan? Sy wedstryd in 2007 teen Engeland in die WB?
Sover dit Janneman en Pollard betref. Jy kan tog nie vir my se dat jy hulle op huidige vorm in jou Bokspan gaan kies nie. Die enigste rede waarom julle ouenes hulle kies, is op grond van hul reputasie op junior vlak. Op senior rugby vlak, het hulle nog niks bewys nie.
Bok team based on current form locally:
1. Steven Kitshoff (Schalk v/d Merwe)
2. Bismark DuPlessis (Scarra Ntubeni)
3. Vincent Koch (Frans Malherbe)
4. Eben Etsebeth (Flip V/d Merwe)
5. Franco Mostert ( Francois Uys)
6. Jaco Kriel (Siya Kolisi)
7. Schalk Burger (Marcel Coetzee)
8. Thor ( Warren Whitely)
9. Faf de Klerk (Stefan Ungerer)
10. Elton Jantjies (Demetri Katrikilus)
11. Dillyn Leyds (Ruan Combrink)
12. Damian De Allende (Jan Serfontein)
13. Juan De Jongh (Francois Venter)
14. Seabelo Senatla (Francois Hougaard)
15. Andries Coetzee (Cheslin Kolbe)
Some concerns:
13 was a real challenge, as it is a position we are clearly very thin at.
Overseas players such as Bryan Habana, Francois Louw, FDP, and possibly Morne Steyn and Zayne Kirschner will feature.
229 @ Nama:
Gio Aplon:
Hermanus, South Africa
†Appearances (Points).
‡ Representative team caps and points correct as of 21 March 2015.
Fourie du Preez:
Pretoria, South Africa
†Appearances (Points).
‡ Representative team caps and points correct as of 1 April 2015
Ek weet dis moeilik vir jou om te verstaan, maar probeer gerus tog…
Beide is in dieselfde jaar gebore, Fourie du Preez is in direkte verbinding met Heyneke Meyer en Ian Schwarz (Bok Spanbestuurder) het net verlede week gesê Fourie gaan sy terugkeer maak na die Bokke teen die World XV oor net meer as ‘n maand of so.
Nou kom ons vergelyk waar Aplon staan… hy speel oorsee, is nie in direkte verbinding met Heyneke Meyer nie en geen sprake daarvan bestaan in die Media dat hy te eniger tyd gereed gemaak word om weer vir die Bokke te speel nie.
I rest my CASE, your honor!
Hey Namascara, dissie Rocket Science nie, dis duidelik soos daglig!
O, en by the way, jy het noggie verduidelik wie is daai Grobbelaar ou wat jy op SLOT wil kies vir die Bokke, maar wat niemand eers ken nie!! Speel hy in die Noord-Kaap êrens vir die plaaslike dorpspan se drinkspan… of iets??
Stormersboy wrote:
You will incur the wrath of all that is holy for failing to include Pollard’s name on this list.
And you forgot about Oupa Vic
Ben gaan vir jou bliksem
Nama wrote:
I like how some players are conditionally included/excluded, all fair and well buy it opens up contradictions to some other positions in the team. 😀 also will even be match fit by the world cup?
Eben*
Difficult to pick a team of 31 for the world cup at this stage as there is still about 5 games for the springboks.
So time for players to prove themselves still. While we are thin in some positions, in others poistions especially loose forwards there is going to be some serious disappointments. And no doubt people will select teams in hindsight.
Team id like to see vs the world xv
Beast/ginger
Bissie/strauss
Koch/malherbe
Eben
Vic/psdt(as he might be ready then)
Marcel/flow
Whitely/schalk
Vermeulen
Pienaar/reinach
Lambie/morne
Habana
De allende
Mapoe/jan
Hougie
Willie/kriel
Id like to get the overseas guys that are likely to be involved to play asap to assess them better.
Guys like tecklenberg, kriel, rhodes, jacque dup, spies, elstadt will likely loose out because our depth is just insane and kolisi is assured a spot. Its just getting the right balance.
In the next game id bring in other players like scarra
235 @ MacroPolo:
Nie om snaaks te wees nie, maar Jaques DuP se uitsluiting kan nie afgeskryf word agv van diepte of kwotas nie maar dood eenvoudig omdat hy te kaksleg is om vir die Bipokke te speel.
Carr en Kolisie is strate beter as hy en baie meer effektief, so hulle verdien om bo hom te speel.
Kriel is n ander storie, hy sal verdien om n Bok te wees
However much i respect kriel and brussouw. How someone could possibly leave out marcel coetzee and flow goes completely over my head lol
@ nortie:
Persoonlik sal ek nooit jacque dup kies nie so no offense taken 🙂
@ nortie:
Sal moeilik wees om te se carr en kolisi verdien dit nie.
Also ruan combrinck could be a very disappointed player this year.
Users Online
Total 416 users including 0 member, 416 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,783,707 Page Impressions
_