Lions (17) 27 / 22 (10) Waratahs (Final Score)
The Emirates Lions and Waratahs did battle in Super Rugby at
Emirates Airline Park, Johannesburg at 19:10 SA Time (17:10 GMT, Sunday 03:10 AEST).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Lions:
- Penalties – Elton Jantjies (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – Raun Combrinck (2), Harold Vorster (1)
- Conversions – Elton Jantjies (3)
Waratahs:
- Penalties – Bernard Foley (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – Stephen Hoiles (1), Adam Ashley-Cooper (1), Rob Horne (1)
- Conversions – Bernard Foley (3)
Teams:
Emirates Lions |
Waratahs |
30 May at 19:10 SA Time | |
|
|
Referee: Jaco Peyper (South Africa)
Assistant Referees: Lesego Legoete (South Africa), Jaco van Heerden (South Africa)
TMO: Johan Greeff (South Africa)
Try Harold Vorster!
What a clever run by Ruan Combrinck!!
Raait! Nog een asb!
Ruan motm!
Damian is ‘n kleurling – nie dat dit saakmaak nie, behalwe vir die vir wie dit saakmaak …
Lions 27 / 10 Waratahs
Aag tog ref…wat twyfel jy nog.
Lions speel damn mooi rugby
101 @ nortie:
En die span wat 10/23 spelers van kleur op die veld stuur (7 as beginners) le heelbo. Hoe verduidelik jy dat tranformasie gaan lei tot ‘n verswakking/agteruitgang in SA rugby met daai feite voorhande?
In elk geval. Die Leeus is besig om te wen…hopelik. Met hul transformasie losskakel en al.
123 @ Angostura:
Naand Ango, jou ou moepel!
Tahs penalty at the scrum… kicked into the corner
Ruan moet ook in bokgroep, maar aangesien vleuels die ANC regstellende aksie posisies is, sal hy ook seker die WB mis.
Tahs een van die oorsese spanne met die swakste rekord in SA … soos Bulle in NZ.
128 @GBS
Hoesit … maar glad g’n naand nie – hier word dit eers 22:00 donker
Dit was nou wragtig pretty pragtig.
GO LIONS !
127 @ Nama:
Elton wys die positiewe wat rugby in Japan kan doen, terwyl JPP en Steyn die teenoorgestelde wys.
Dit hang seker maar van die speler af
127 @ Nama:
Gooi gou-gou jou 30 Springbok Wêreldbekerspelers neer hier, dat ons jou almal kan moer en klaarkry… hehehe
Good reposte
Damian lyk vir my soos ‘n Arabier. Miskien moet iemand in sy motorhuis gaan kyk of hy ‘n kameel het ?
O gonna.
Bernard Foley misses a penalty at goal…
Niiiiiice
Bonus Point try, Coutnall Skosan!
TMO
Leeus !
Wat tog nou weer Peypers?
Knock, too bad
Oh shucks, a Lions fingertip and there will be no try!
Fokken knock, dis wat…eishhh!
134: hy gaan die hele parlement opnoem.
Tahs penalty, after 2 advantages were played
Try Rob Horne, Tahs.
Getting tight again!!
@ Angostura:
Daian is ‘n Suid Afrikaner van Portugese afkoms.
Effectively a 14 point try, as the last lions try was deemed a knock
Users Online
Total 71 users including 0 member, 71 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,785,868 Page Impressions
_