Lions (17) 27 / 22 (10) Waratahs (Final Score)
The Emirates Lions and Waratahs did battle in Super Rugby at
Emirates Airline Park, Johannesburg at 19:10 SA Time (17:10 GMT, Sunday 03:10 AEST).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Lions:
- Penalties – Elton Jantjies (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – Raun Combrinck (2), Harold Vorster (1)
- Conversions – Elton Jantjies (3)
Waratahs:
- Penalties – Bernard Foley (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – Stephen Hoiles (1), Adam Ashley-Cooper (1), Rob Horne (1)
- Conversions – Bernard Foley (3)
Teams:
Emirates Lions |
Waratahs |
30 May at 19:10 SA Time | |
|
|
Referee: Jaco Peyper (South Africa)
Assistant Referees: Lesego Legoete (South Africa), Jaco van Heerden (South Africa)
TMO: Johan Greeff (South Africa)
Daai slaap pil wat Suzie in Folau se Energade geglip het werk nogal goed
@ nortie:
JdP is hondkuk, lyk net gevaarlik, maar niks hart nie.
59 @ nortie:
Hulle moet maar vir Mapoe, Senatla, Trevor, Beast, Habana… en dalk Elton Jantjies vat, as gekleurde spelers.
Is dit nie genoeg nie?
Try Combrinck again!!
Boomfa!
Very good try. Great stuff.
Ruan!
62 @ Pietman:
Yep, hy was al in die junior Wereldbeker oneffektief, ek onthou hoe daai klein Walliese laaities hom pak gegee het
grootblousmile wrote:
6 gaan nie genoeg wees nie, uit die 31 spelers sal hy seker ten minste n minimum van 8 moet neem?
Lions 17 / 10 Waratahs
grootblousmile wrote:
En Scarra…saam met Strauss en Bissie…dis genoeg.
Vergeet van Marcel Coetzee, hy moet ook daar wees. Maar nou ja, weens apartheid gaan een of twee ouens uitmis.
Is Hooper ooit op die veld vanaand?
Lions have woken up again in the last 10 minutes.
En Zane Kirchner…man speel groot rugby tans. Skitterend gister vir Baabaas.
68 @ nortie:
Vat dan maar Scarra as 3de haker,… en seker maar Carr.
Tel Damian de Allende nie as gekleurde speler nie?
Notshe is nog n wilde kaart.
70: nie geweet Strauss en Burger is capies nie ?
@ Ben-die-Bul:
Ek sien dan nerens enige iets van Peyper wat die Leeus like nie…..wats fout?
77: Bissie
Ben-die-Bul wrote:
Nee man, hakers!
78 @ nortie:
Peyper like net homself… en sy beursie… hehehe
Tahs penalty, after the halftime hooter… shot it is
Well left by Beale.
Lemoenetyd
Maybe its not just Newlands – seems like there was a bit of booing there too
78: dit is net as refs op Nuweland blaas dat hul kaap koors kry.
Wat drink julle?
@ grootblousmile:
Op meriete of op kleur?
81: hou glo baie van Durban se strande ook.
Jinne, ek gaan netnou hard op ‘n bed neermoer!
@ grootblousmile:
@75 Dink De Allende mag kwalifiseer as POC…ek weet ook nooit hoe daai werk nie…het nog nooit die kullert ding verstaan nie.
Deesdae met BEE nog moeiliker, Sjinees dan ook nou swart hoor ek, vir doeleindes van ekonomiese bemagtiging….
Users Online
Total 70 users including 0 member, 70 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,785,296 Page Impressions
_