Lions (17) 27 / 22 (10) Waratahs (Final Score)
The Emirates Lions and Waratahs did battle in Super Rugby at
Emirates Airline Park, Johannesburg at 19:10 SA Time (17:10 GMT, Sunday 03:10 AEST).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Lions:
- Penalties – Elton Jantjies (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – Raun Combrinck (2), Harold Vorster (1)
- Conversions – Elton Jantjies (3)
Waratahs:
- Penalties – Bernard Foley (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – Stephen Hoiles (1), Adam Ashley-Cooper (1), Rob Horne (1)
- Conversions – Bernard Foley (3)
Teams:
Emirates Lions |
Waratahs |
30 May at 19:10 SA Time | |
|
|
Referee: Jaco Peyper (South Africa)
Assistant Referees: Lesego Legoete (South Africa), Jaco van Heerden (South Africa)
TMO: Johan Greeff (South Africa)
Waratahs starting to look good now. Have that Lions had their chance?
Palu is huge hey!
Tahs penalty, Jaco Kriel the offender… Foley not going for goal but punches it into the corner
Another Tahs penalty for offside.. tap and go
Waratahs all over the Lions like a rash
Penalty Tahs, right in front.
TMO asked to check for a possible try… and it could well be
Dêm .. Leeus het mooi verdedig daar
Daai #14 Naiwatsenaam is net so n bees van n mens
Should be a penalty against the Tahs for a player in the ruck playing the ball!!
Try is awarded to Hoiles.
Waratahs 10 / 7 Lions
Yup, Tahs looking too strong here
Groot groot game hierdie vir Leeus en Stormers.
Leeus verloor, is hul uit.
Tahs speel Staat en Reds hierna, moontlike 10 punte.
Stormers speel Leeus en Sharks hierna, moontlike 9 punte.
Beter….moet net genoeg bal kry en wyd gaan.
Gaan ‘n skande wees as Kriel nie in bokgroep gaan wees nie.
6) Kriel en Louw
7) Alberts en Burger
8 ) Duane en Warren
Ben-die-Bul wrote:
Soos ons gisteraand gepraat het, ja.
45 @ Ben-die-Bul:
Alberts?
Na hierdie rowwe jaar vir hom, met beserings, in ‘n sukkelspan?
Ben-die-Bul wrote:
HM kan nie op Alberts bargain nie….die ou is meer by die Doktor as wat hy op die veld is.
Kies maar eerder nog n keer, maar die slag iemand wat nie bene het van van peanut brittle gemaak is nie
47/48: wie is daar nog ? Sal seker dan met Oupa gaan vir so bietjie nasionale verteenwoordiging ?
Dalk JDP ook, omdat hy ‘n Bul is ? 😉
45 @ Ben-die-Bul:
En waar is jou Oupa, of Kolisi of Carr?
HM se paspoort sal gekanseleer word deur Home Affairs as hy met daai spelers die land uit wil vlieg
Ek sou so kies:
Nr 6 Oopkant: Flo Louw & Marcell Coetzee
Nr 7 Blindekant: Schalla & Jaco Kriel
Nr 8 Agsteman: Duane & Whiteley
Kriel is goot genoeg en hard genoeg vir Blindekant flank… en speel soms daar
Yellow Card for Rob Horne, tip tackle!
Clear as day, that one
49 @ Ben-die-Bul:
Ek vat eerder Oupa voor ek JDP vat, Bull of te not.
Daai laaitie kan maar in Frankryk gaan rondhop soos n springkaan op Ritalin.
Kan nie verstaan wat enige iemand in hom sien nie
Now the Lions need to make hay. That sun is shining for the next 10 minutes
O jinne ja, my lot het nie ‘n speler van kleur by nie…
Waratahs 10 / 10 Lions
Faf needs to stop kicking needlessly
Arghhh Faf, why the kick… and then on top of it directly out!!
grootblousmile wrote:
Yep, soos Ben se keuses, skrap maar en begin van voor af.
Carr behoort daar te wees in die loosies
Adam Ashley-Cooper got around and away from Mapoe there….
Users Online
Total 61 users including 0 member, 61 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,785,275 Page Impressions
_