Stormers (23) 42 / 7 (7) Cheetahs (Final Score)
The DHL Stormers and Toyota Cheetahs did battle in Super Rugby at
DHL Newlands, Cape Town at 17:05 SA Time (15:05 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Stormers:
- Penalties – Demetri Catrakilis (3)
- Drop Goals – 0
- Tries – Seabelo Senatla (2), Damian de Allende (1), Vincent Koch (1), Sikhumbuszo Notshe (1)
- Conversions – Demetri Catrakilis (4)
Cheetahs:
- Penalties – 0
- Drop Goals – 0
- Tries – Boom Prinsloo (1)
- Conversions – Joe Pietersen (1)
Teams:
DHL Stormers |
Toyota Cheetahs |
30 May at 17:05 SA Time | |
|
|
Referee: Craig Joubert (South Africa)
Assistant Referees: Jason Jaftha (South Africa), Francois Pretorius (South Africa)
TMO: Deon van Blommestein (South Africa)
179 @ kwaailight:
Nee allemuntig kêrel… as jy net loer is jy ‘n “roofkyker”!
@ Ben-die-Bul:
Gmpf!
Maar mens verstaan en het effens simpatie mettie Bul-ondersteuners .. 🙂
Sjoe Piet!! I Ek weet dammie of hierie Stormers span die SR kan wennie. Te veel swakhede IMHO.
Try Staat!
Carel Greeff!
Greeffie, kom Bulls toe, toe man!
Come on Cheetahs, one more try and I’m close to my 18 point margin
Stupid ‘Duplicate Comments’ – It was a Good try, dammit
Franco gaan nou hierdie Staat span vat en in 2 weke in kampioene verander.
Bulle gaan sukkel teen hulle op Loftus.
182 @ kwaailight:
Onse span sukkel man, ons het ‘n breindood coach en kragapie vir ‘n kaptein wat net staan en rondhang en spiere bult…
… en dan het ons nog ‘n Xandertjie ook om die spelers weg te drywe…
grootblousmile wrote:
Ek se mos! Hy en JPP…
Don’t want to sound greedy, but come on Stormers, one more try, please
kwaailight wrote:
Ou Ben het nie simpatie nodig nie, hy het al die Bulle se SR wenne nog op video….dis so lank terug gewees dis nog op Betamax…..maar hy kyk dit oor en oor met n traan in sy oog en n Steve CD op die radio
Now pressure is on the Lions to win.
183: jou span gaan daar wees, vraag is net of hulle hul kanse gaan gebruik ?
184: Bulle het die spelers, kort afrigters.
5m Staat scrum…
Kwaailight, jou rakker!!
Is da al nuus van Tulbagh se kant af?
189 @ Pietman:
Ja jong… JPP en Rhule… maar hulle is nie al nie… daar’s klomp in SA wat net staan en doddle!
@ Ben-die-Bul:
@177 GBS moet die klomp kla gatte sommer ban man, sies! En ban sommer die ref ook!
@ fender:
Check jou mail bru .. 🙂
Daar gaan die hooter….
@ nortie:
Hiehiehie
Hoe tekkel n mens daai outjie onder sy skouers, hy “duck” dan heeltyd?
….and play deteriorates into a marshmallow
191:
Kas 1 vir 2007 titel
Kas 2 vir 2009 titel
Kas 3 vir 2010 titel
Sorry dat jy nog nie eers ‘n kas het nie.
Sal eintlik lekker wees as julle hierdie jaar die titel met al die nodige hulp kan wen, dan het ons iets nuuts om oor te banter volgende jaar:
wat is die meeste, 1 titel of 3 titels ?
Final Score: DHL Stormers (23) 42 / 7 (7) Toyota Cheetahs
Daasy, nou is ontslae van Naka en Os…
Wie’s volgende?
Ludeke anybody?
Good win by the Stormers.
As for the Cheetahs, this comp is just too long for them.
Flok, my head feels as big as that Oke’s in the TV ad just now….
202 @ Ben-die-Bul:
So julle het gegaan van n kas vir n beker tot net plein kas op die veld? 😆
Now come on Lions, do the business and keep us at No.2
@ nortie: If you ignore the itch, it will go away eventually
Users Online
Total 90 users including 0 member, 90 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,356,428 Page Impressions
_