Stormers (23) 42 / 7 (7) Cheetahs (Final Score)
The DHL Stormers and Toyota Cheetahs did battle in Super Rugby at
DHL Newlands, Cape Town at 17:05 SA Time (15:05 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Stormers:
- Penalties – Demetri Catrakilis (3)
- Drop Goals – 0
- Tries – Seabelo Senatla (2), Damian de Allende (1), Vincent Koch (1), Sikhumbuszo Notshe (1)
- Conversions – Demetri Catrakilis (4)
Cheetahs:
- Penalties – 0
- Drop Goals – 0
- Tries – Boom Prinsloo (1)
- Conversions – Joe Pietersen (1)
Teams:
DHL Stormers |
Toyota Cheetahs |
30 May at 17:05 SA Time | |
|
|
Referee: Craig Joubert (South Africa)
Assistant Referees: Jason Jaftha (South Africa), Francois Pretorius (South Africa)
TMO: Deon van Blommestein (South Africa)
grootblousmile wrote:
Reuben se nefie, dan nie?
Thats better. Well done
Try De Allende!
Ben-die-Bul wrote:
Onthou jy wat ek netnou gese het…. Jy bewys my nou net weer reg.
115 @ robzim:
Fourie had a good game for the BaaBaa’s on Thursday….hit all his jumpers, which must make one wonder whether it’s just the hookers at WP or maybe it’s poor calling that causes all the missed line outs
Stormers 30 / 7 Cheetahs
The miracle try to come?
113/114: gaan vir ‘n goeie saak, daardie geelkaart: drie nr.3 😉
Ref het groot invloed hier, dis duidelik.
Nou 14 teen 16 man…moeilike taak.
Lyk my bdb het feit innie vinger..
@ robzim:
When the Lions ran the Cheetahs ragged last week it was all due to their brilliance and being gods gift to SA rugby….now that the Stormers are doing it its all due to the ref being on their side 🙄
If the Stormers do not get the bonus point try in THIS game, plus 3 or 4 more tries, then they don’t want the bonus point!
How can it be a wonderful pass if it was forward Mr Commentator?
Rhule verdedig hopeloos, hy en JPP in dieselfde liga deesdae.
Hey julle maggie lelik wees met Ben nie… ons het klaar swaargekry die naweek!
Mens trap nie ‘n man as hy lê en roggel nie!
Stormers scrum looking mighty strong
nortie wrote:
We called it on the other thread….
It is not only the ref..also the linesmen and TV ref..
Mens sou sweer Kaapstad is die Omega hoofstad van die wereld 🙂
Ou Naka en Os se vertrek kan net goed wees vir die Cheetahs… seeeeeriously!
Flok hulle is darem poer in hulle moer die seisoen!
Maar ek het dit reeds voor die begin van die seisoen sien kom, toe hulle nie behoorlike voorrye gekontrakteer het nie.
robzim wrote:
Niks minder as n Rolex vir onse Craig nie….dis oor die Bulls n Swatch as n aand pak horlosie beskou dat hulle nie kan verstaan dat hy nie ook wil val vir n Swatch nie
@ grootblousmile:
Nka en Os se aandag nou by ander dinge…geld dinge.
131: ek stem saam, daar is nou net een ref op die veld !
139 @ nortie:
Wat de hell is ‘n “Swatch”?
Is dit kort vir ‘n Swiss Watch?
Tough love in the front row
Daar kak so paar Van Dyks en Torre in die Staat voorry!
Lyk nie of die Japanese enige SR kyk nie, want dan sou hulle vir seker eerder vir Proudfoot n kontrak aangebied het voor Os.
Os se skrum lyk glad nie goed nie
Come on Stormers. Quick ball
Is 30-7 die telling, of die strafskop telling ?
20 minute oor, Stormers behoort nog so 3 driee te druk.
grootblousmile wrote:
N Swatch is die Patek Philippe van Danville 😉
Benjamin offside… Stormers basically invited by Craigie to kick into the corner… to maul.
Ahhh, daarsit, ‘n knipoog van Craigie vir Duane… ag hoe pragtig!
At least the players seem to think the BP is important. They just need to get it now and stop messing around
Users Online
Total 101 users including 0 member, 101 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,357,269 Page Impressions
_