Stormers (23) 42 / 7 (7) Cheetahs (Final Score)
The DHL Stormers and Toyota Cheetahs did battle in Super Rugby at
DHL Newlands, Cape Town at 17:05 SA Time (15:05 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Stormers:
- Penalties – Demetri Catrakilis (3)
- Drop Goals – 0
- Tries – Seabelo Senatla (2), Damian de Allende (1), Vincent Koch (1), Sikhumbuszo Notshe (1)
- Conversions – Demetri Catrakilis (4)
Cheetahs:
- Penalties – 0
- Drop Goals – 0
- Tries – Boom Prinsloo (1)
- Conversions – Joe Pietersen (1)
Teams:
DHL Stormers |
Toyota Cheetahs |
30 May at 17:05 SA Time | |
|
|
Referee: Craig Joubert (South Africa)
Assistant Referees: Jason Jaftha (South Africa), Francois Pretorius (South Africa)
TMO: Deon van Blommestein (South Africa)
@ nortie:
@83
hulle gaan jou moer as jy weer in Dadpoort kom….
grootblousmile wrote:
He he, maar die arme hond loop nog mank tot die Woensdag toe, net om weer die Vrydag geskop te word
No try, lost forward by Stormers!
Lemoenetyd!
Jinne, nou sal ek ‘n stywe regmaker moet drink om die oge oop te forseer!
Jerekie-pik-my, waaaaa’s jy!
79: jy het vergeet van my vierde span wat die Vodacom beker gewen het teen die WP.
Maar byt vas, lyk of julle darem die gesogte Konferensie beker gaan wen.
Pietman wrote:
Ek mag nie daar in nie Pietman…..mens kort n paspoort na Daspoort
93 @ Ben-die-Bul:
Stormers 3x Konferensie bekers, Bulls en Sharks net een elk.
Ons kort n bietjie kompetisie….dalk sal daai Japanese en Argentynse spanne darem iets in hulle he 😉
94 @ nortie:
Kaaaaaaaaak man, jy try hard om Daspoort toe te gaan, maar jy hak altyd in die Daspoort tonnel vas, wanneer jy E-POS met ‘n blikkie spray paint in die tonnel teen die mure spray!
83: kaapse vroue het nie daardie besorgdheid nie, die kaapse skewe mannetjies wel as hul van agter af aangeval word na nog ‘n wp choke
😯
2 Nice tries by Senatla, hey!!
grootblousmile wrote:
Daai tonnel is n treasure trove van informasie…..dis waar ek Ben se sel nommer gekry het.
Bdb, wat issie Vodacom Cup?
99: G’n wonder jy kon nie deurkom na my nie, daardie lang nommer
829789785 is my bankbalans, nie my selnommer nie.
2nd Half ON!
Now for that elusive bonus point.
Based on the recent history the probability of the Stormers achieving it from this position is approximately 13.37 %.
If AC brings Schreuder on the percentage will go down quite significantly though.
101: ‘n beker so min werd as die Curriebeker deesdae ?
grootblousmile wrote:
Sterk…kyk hoe verwerp hy Rhule se poging om hom te keer. Man is goed jong!
Dunno if you guys have noticed, but Demetri has kicked pretty much everything out so far into the stands or into the benches, preventing a quick throw in.
Handy.
102 @ Ben-die-Bul:
In daai tonnel het mens nie n bank balans of geld nodig nie….n six pack bier is meer as genoeg 😆
108 @ nortie:
Dis die tonnel van onheil daai!
Jy weet nooit wanneer ‘n opgewarmde Opel of Ford jou diep in die skuld gaan trap nie!
We must score from here
Stormers determined to anything to prevent themselves from getting the bonus point, it seems
Vat so nare Vrystaater ou Kolbetjie ommie kraag en swaai hom blikaspaai rond.. en ou Cragie spring weer op sy fluit… en doen ‘n tunetjie!
Yellow cards a bit tough for that I reckon
Dangerous tackle????? Where?
I never thought I would say it but I wish Deon Fourie was still here… Mike Tyson lite is half the player Fourie was and his line out throwing is more or less just as shocking.
Yellow for Henco Venter!
Senter… err sin bin, Mr Venter!
kort nog 2 driee. Feit
35 minute oor. Feit
teenstander 13de op die log. Feit
tuisveld voordeel. Feit
tuisveld ref. Groot feit.
Kom ons kyk wat gebeur.
Venter looks like a double agent with that WP scrum cap..
Fair yellow, stywe arm om die nek….mense word deesdae vir baie minder afgestuur
JUST SCORE, DAMMIT
Users Online
Total 111 users including 0 member, 111 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,357,475 Page Impressions
_