Stormers (23) 42 / 7 (7) Cheetahs (Final Score)
The DHL Stormers and Toyota Cheetahs did battle in Super Rugby at
DHL Newlands, Cape Town at 17:05 SA Time (15:05 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.
*******************
Scorers:
Stormers:
- Penalties – Demetri Catrakilis (3)
- Drop Goals – 0
- Tries – Seabelo Senatla (2), Damian de Allende (1), Vincent Koch (1), Sikhumbuszo Notshe (1)
- Conversions – Demetri Catrakilis (4)
Cheetahs:
- Penalties – 0
- Drop Goals – 0
- Tries – Boom Prinsloo (1)
- Conversions – Joe Pietersen (1)
Teams:
DHL Stormers |
Toyota Cheetahs |
30 May at 17:05 SA Time | |
|
|
Referee: Craig Joubert (South Africa)
Assistant Referees: Jason Jaftha (South Africa), Francois Pretorius (South Africa)
TMO: Deon van Blommestein (South Africa)
Kolbe lyk soos n 11 jarige meisiekind
Joe Petersen lees die game goed. Hoor hy gaan vir Sharks speel in die CB.
59 @ robzim:
Was hulle skoodrag Speedo’s???
Damian die Ellendige en TorsTOOON van Jagserveld with a few handbags!
Second time a promising attack died with Groom holding on to ball close to the try line
Flok reffie, dit moes turnover bal gewees het daai!!
Ou Craigie gaan weer sy verbandpaaiement met ‘n smile betaal vanaand!
Ben-die-Bul wrote:
Yep so vir ou laas kan mens hom nog as n mens beskou
grootblousmile wrote:
Ek dink dit was net voordat speedos vir die eerste keer gewild geraak het 🙂
…And AC doesn’t believe in bonus points. What a doos
grootblousmile wrote:
Se jy wie se span met hulle eie ref gaan toer……en nog steeds verloor
Try Senatla… kookwater dreadlock man daai!
Just give the ball to Senatla. That try line is like a magnet to him
Moes daai nie ‘n skrum vir Staat gewees het nie, of mag ons nie vra nie ?
Speedos is n Sharks uitvindsel, nie n Kaapse ding nie…..Banana hammocks for Banana Boys
69 @ nortie:
Etzakkerly!
Ek was sooooo pissed off ek het sommer dwarsdeur die nag gewerk!
Stormers 23 / 7 Cheetahs
Niks wat spoed in sport klop nie…Senatla deur drie tekkels en reguit wereldbeker toe, al die pad uit die Vrystaat!
Eish
Joubert is nou al so gatvol dat Stormers nie 4 driee kan druk nie, vandag is die dag wat hy sal sorg dat dit gebeur, hehe
@ Ben-die-Bul:
Maar regtig n ou kakkerige rugby naweek vir jou die rondte….jou 1ste span het klaar pak gekry, Jou 2de span gaan nou nou pak kry en jou 3rde span is besig om pak te kry 😆
Ampertjies score die Stormpoppe weer!
Die Kaapenaars gil nou so, hulle is klaar hees en sonner voortanne… o, hulle is laaaankal sonner voortanne, amper vergeet ek!
Jinne De Jongh!!
Thor needs a bit of a beard trim, looking a bit like the wild man from Borneo atm
grootblousmile wrote:
Ek sien so….swaar tye in Petoorsdorp ou maat, die anties like dit nie as die Bulle doer onder speel nie, dit beteken net dat hulle al op n Vrydag oggend getimmer word in plaas van die normale Saterdag aand pakslae
Loop ou Os en Naka sommer vroeg?
Al manier om hierdie Stormers te keer,is om hulle weg te hou van balbesit af…en dit sal ook maar terre…
Bedonnerde span hierdie!
Naka and Os gatvol!
Come on Stormers, lets finish off this half properly
83 @ nortie:
Die 2 blou oge sal darem reeds operig wees teen Maandagoggend as hulle die orrelpypies by die cresh, kleuterskool, Laerskool en Hoerskool moet gaan aflaai, voordat hulle die wasgoed moet doen!
Gripping stuff – or not!
Users Online
Total 127 users including 0 member, 127 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,357,325 Page Impressions
_