Crusaders (15) 58 / 17 (10) Reds (Final Score)
The Crusaders and Reds did battle in Super Rugby at
AMI Stadium, Christchurch at 09:35 SA Time (19:35 NZ Time, 17:35 AEST, 07:35 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & CSN on TV in SA.
*******************
Scorers:
Crusaders:
- Penalties – Colin Slade (2)
- Drop Goals – 0
- Tries – Andy Ellis (1), Colin Slade (1), Nemani Nadolo (2), Sam Whitelock (1), Matt Todd (1), Jone Macilai (1), Dominic Bird (1)
- Conversions – Colin Slade (6)
Reds:
- Penalties – James O’Connor (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – Samu Kerevi (1), Chris Feauai-Sautia (1)
- Conversions – James O’Connor (2)
Teams:
Crusaders |
Reds |
8 May at 09:35 SA Time | |
|
|
Referee: Mike Fraser
Assistant Referees: Nick Briant, Paul Williams
TMO: Vinny Munro
@ grootblousmile:
Seen Neef At het ook ontwaak…
Pietman wrote:
Ah, memories……
I hear that piece of ground where Catt fell is still a little uneven due to the result of the impact.
25 @ Pietman:
Die probleem is met ouens soos Nadolo is sulke groot spelers en basies die Crusaders se wapen op verdediging en as die ander spanne hom merk of hy het n swak game dan kak die Crusaders af. Onthou verlede jaar die die Saders teen die Sharks verloor het, was dit nie hy wat die bal laat val het met n oop doelyn voor hom nie?
33 @ MacroSssss:
wapen op die AANVAL nie verdediging nie* sorry ek het boggerol geslaap nie, dalk minder op RT wees tussen werksure 😆
31 @ Pietman:
Ja, neef At en ek het al vanoggend op die foon ook gesels… hehehe
@ BrumbiesBoy:
I was there, NW corner in front of main stand, happened right there before my eyes, Lomu didn’t even get a speed wobble.Young Bobby Skinstead sitting a few seats to my right with his buddies, google eyed!
34 @ MacroSssss:
Jy moet meer slaap, want jy begin baie, baie kak redeneer as gevolg van die gebrek aan slaap (Flip thread)
37 @ grootblousmile:
nee wat ek is heeltemal tot my sinne 😉
@ MacroSssss:
@33 As hy nie nie genoeg voorvoet bal in oopveld kry nie, beteken hy ook maar fkol, soos Lomu. Hy kon in sy hele loopbaan nie een enkele drie teen die Bokke druk nie.
38 @ MacroSssss:
Jong, ek weet darem nie so lekker daaroor nie… ek bedoel jy het selfs die Tjarks begin support!
Daar’s fout… groot fout!
@ MacroSssss:
@ grootblousmile:
You both need more sleep.
One day you will all wake up and see your blood is RED.
grootblousmile wrote:
En dan nog die aster in Edenvale ook wat hy moet koekeloer, man het skapelose nagte….ver van jou goed nsby jou skade….daai manne aan die Oos-Rand is hoeka lastig as dit by mooi, enkellopende dametjies kom, ek sou my ook vrek bekommer en rondgerol het in die nag
2nd Half ON!
Try Nadolo.. intercept!
More almal.
Intercept!
36 @ Pietman:
Hehehe, they say that that indentation in the field looks remarkably like a rectum, crack and all.
Crusaders 22 / 10 Reds
@ GoBokkeAndIreland:
Morning Oirish, hows it it hanging in Eire?
41 @ Scrumdown:
Hellloooooooooo Mnr Kempies!
42 @ Pietman:
Ah, dis miskien die hoofrede vir MoosaGoldfishie se onstabiliteit..
45 @ GoBokkeAndIreland:
Helllloooooo GB&I
BrumbiesBoy wrote:
Probably where Catt’s backside hit the pitch…
@ Pietman:
Hello Pietman. Nee wat – ek is hier in die Kaap. Nogal n lekker dag. Net n groot babelas vanoggend!
James O’Bieber misses a shot at goal… sitter
Saders easy penalty, hands in the scrum… easy shot, right in front
Crusaders 25 / 10 Reds
Scrumdown wrote:
Gunther too
@ GoBokkeAndIreland:
Lekka man! Vrou se julle gaan warm weer he met die rugby more, sy is daar by CapeGate oppie oomblik.
40 @ grootblousmile:
haha net die naweek, hulle moet die Canes wen anders gooi ek die Saarks op die ashoop!
Nadolo alweer!
Another try by the truck… Nemani “Toot-Toot-die bus-is-vol” Nadolo!
Users Online
Total 374 users including 0 member, 374 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,783,054 Page Impressions
_