Waratahs (13) 18 / 16 (3) Rebels (Final Score)
The Waratahs and Melbourne Rebels did battle in Super Rugby at
ANZ Stadium, Sydney at 11:55 SA Time (19:55 AEST, 09:55 GMT).
This was the live match discussion Article.
The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & CSN on TV in SA.
*******************
Scorers:
Waratahs:
- Penalties – Bernard Foley (1)
- Drop Goals – 0
- Tries – Michael Hooper (1), Adam Ashley-Cooper (1), Rob Horne (1)
- Conversions – 0
Rebels:
- Penalties – Jack Debreczeni (3)
- Drop Goals – 0
- Tries – Bryce Hegarty (1)
- Conversions – Jack Debreczeni (1)
Teams:
Waratahs |
Melbourne Rebels |
25 April at 11:55 SA Time | |
|
|
Referee: Rohan Hoffman
Assistant Referees: James Leckie, Ed Martin
TMO: George Ayoub
grootblousmile wrote:
Lekka! Ek knaag self nou biltongbrood…
@ grootblousmile:
Gisteraand te veel chilli op my prawn pasta, koel vandag bietjie af!
61 @ Pietman:
Het jy dit land in gesmokkel?
Rebels slot a penalty…
Waratahs 13 / 3 Rebels
Lemoenetyd
Nounet die 1ste Chilli-footlong klaargemaak… die ander ene sal moet wag vir ‘n paar ure… want die goed is nog moer groot ook!
grootblousmile wrote:
Nee, wettig. Vacuum pack dit net. Lekker vet beesbiltong wat ek op Graaff- Reinet by Merino Slaghuis gekoop het.
grootblousmile wrote:
Wonder hoe het en Mark Keohane oor die weg gekom, sy kommunikasiebedtuurder!
Genade, ek het skoon die hele halfte vergeet om te rook, soos wat die Chilli Dog my besig gehou het!
@ Pietman:
…hy en Mark…sorry Puma
68 @ Pietman:
Flok, dit was nou ‘n snaakse kombinasie… Markies & The Poisoned Dwarf!
grootblousmile wrote:
Ja, heelwat stories daaromtrent, met Alan Solomons ook in die mix en toe nog Andre Bester en Markies se rassistiese telefoongesprek oor TV….een fokkop oppie ander. Ek sien Andre se broer Piet is nou regter in Kimberley, terloops, wonder
watse sake verhoor hy!
Fok hierdie Outsurance moepels… my premie gaan al weer op, en ek het nog nooit teen hulle ge-eis nie!
Ek wag net vir my outbonus op 12 Junie, dan skuiwe ek na iemand anders vir beter premies!
2nd Half ON!
@ grootblousmile:
Ek het laasweek gewaai, terug Santam toe.
72 @ Pietman:
Ja, dit was ‘n snaakse affêre… daai lelike Bester Boeties!
Nie geweet ou Markies se broer is nou regter nie.
@ grootblousmile:
Andre Bester se broer Piet, advokaat, voorry gedruk vir Griekwas, hy en Dawie Theron, met Andre as haker.
75 @ Pietman:
Outsurance is lykmy ook een van daai, jy betaal jou paaiement mooi klokslag en wanneer jy ‘n eis het, het hulle allerhande kak om te betaal.
Handbriekie het nou vir ‘n ou wat oorsee in Thailand is, sy eis vir sy Jeep hanteer (met volmag), en die klomp Outsurance donners het met allerhande kak gekom dat die skade vir meer as een eisoorsaak sou wees, volgens hulle assessor… net sodat daar 2 bybetalings moes wees.
Sy het Outsurance behoorlik gerev, tot hulle uiteindelik ingestem het om net 1 bybetaling te aanvaar!
Flok, daar hak die site al weer… stadig… hierdie flokken web host donners moet nou rigting kry!
Rebels penalty, kickable if they want it.
Yes, they will go for goal
Waratahs 13 / 6 Rebels
@ grootblousmile:
Gepraat van Markies, hy het sommer tjoptjop drie Griekwa losskakels Springbokke gemaak, sommer binne n jaar! Franco en sy broer MJ asook Boeta Wessels. Gooi sommer Robert Markram en Gaffie ook by, hehehe!
grootblousmile wrote:
Sal my nie verbaas en sy kommunikasiebedtuurder iets daarmee te make het nie…
82 @ Pietman:
Janee, daai ou het net oge gehad vir Kwas spelers… of hulle dit nou verdien het of nie
@ Pietman:
…Markies en sy….nee, flippit, ek vas aan die slaap hier….gaan verder le en kyk
Re Markgraaf and Mark K check this: … the last bit is quite funny
@ robzim:
Rob!
83 @ Pietman:
Neewat, die Poisoned Dwarf is so dom soos ‘n blompot, as dit by tegniese goed kom.
Dis hoekom moepels soos Ig en Roy sy webmonsters moes wees… nie dat hulle juis slimmer was nie, ons het met hulle woer-woer gespeel!
86 @ robzim:
Wil check it out a bit later, after the game
Rebels penalty against Palu… also kickable
Users Online
Total 337 users including 0 member, 337 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,782,879 Page Impressions
_